Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
Ena Murray Speurverhale (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R259
Discovery Miles 2 590
You Save: R91
(26%)
|
|
Ena Murray Speurverhale (Afrikaans, Paperback)
Series: Ena Murray Speurverhale, 1
(sign in to rate)
List price R350
Loot Price R259
Discovery Miles 2 590
You Save R91 (26%)
To be released on 10 November 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Monday, 17 Nov 2025 and Monday, 24 Nov 2025.
|
Drie van die die geliefde Ena Murray se heel beste speur- en
spanningsverhale word hier byeengebring:
In Satan van Zimbabwe begin die intrige met 'n koerantberig oor 'n
bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord
wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake? Êrens, verskuil in die
mis tussen die mistieke Zimbabwe-ruïnes, lê die antwoord.
In Die man met die geel oë gee die werkgewers van geheime agent majoor
Brand Böhm aan hom 'n unieke opdrag: dié aangewese "Suid-Afrikaanse
James Bond" moet saam met 'n vrou van sy keuse een nag lank die stad
rooi te verf, en hom in die proses so skandelik
gedra dat hy oneervol uit die weermag ontslaan sal word.
En in Onrus op Oshakati hoop dr. Linda Maartens sy kan die donker wolk
wat oor haar professionele naam hang, ontvlug. Maar die verlede het ’n
manier om 'n mens te agtervolg . . . Terreuraktiwiteite en
dwelmsmokkelary vier hoogty – en kort voor lank word sy in ’n
web van misdaad vasgespin.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Nobody's Fool
Harlan Coben
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
The Match
Harlan Coben
Paperback
R401
Discovery Miles 4 010
A Quiet Man
Tom Wood
Paperback
R418
R384
Discovery Miles 3 840
Polsslag
Marie Lotz
Paperback
(1)
R360
R321
Discovery Miles 3 210
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.