Sedert die tweede druk van die tweede uitgawe in 1975 was Die siel
van die mier egter slegs as ’n skaars tweedehandse eksemplaar
beskikbaar. Hierdie uitgawe is verryk deur ’n inleidende besinning
oor die vraag of Maeterlinck, die Belgiese Nobelpryswenner, Marais
se teorie oor die termietnes as organiese eenheid oorgeneem het.
Origens blyk dit uit die verskillende drukke en uitgawes hoe
Afrikaans in die jare twintig van die twintigste eeu nog op weg was
om ’n wetenskaplike woordeskat te vind en die addendum bevat
artikels wat vandag slegs met moeite uit ou tydskrifte en koerante
opgediep kan word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!