Jani is ʼn nuuskierige en avontuurlike meisie wat mal is oor die
buitelig.
Een someraand, terwyl sy vuurvlieë jag, word sy verras deur ʼn besonder
helder vuurvlieg. Maar toe die vuuvlieg haar byt is sy minder beïndruk.
Daardie aand in die bed gebeur ʼn vreemde ding. Jani begin in die
donker skyn!
Sy besef dat om die enigste mens te wees wat gloei, haar die bespotting
van die skool gaan maak. Hoe gaan sy hierdie geheim vir haar klasmaats
wegsteek?
Ontdek die aangrypende verhaal van Jani en haar unieke avontuur in
hierdie betowerendegevul met spanning en emosie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!