0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Buy Now

Wanneer Water Wyn Word (Paperback) Loot Price: R206
Discovery Miles 2 060
You Save: R34 (14%)

Wanneer Water Wyn Word (Paperback)

Jacqueline Leuvennink, Vivian Kleynhans

 (sign in to rate)
List price R240 Loot Price R206 Discovery Miles 2 060 You Save R34 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Toe Vivian op 16-jarige ouderdom haar pa in die winkel se deur sien staan met sy hoed in sy hand het sy geweet haar lewe gaan onkeerbaar verander – haar pa het sy werk verloor. Hulle word uit hulle huis op Paternoster gesit. Vivian dink sy is gelukkig toe die veel ouer John by die werk in haar begin belangstel. Hy belowe om vir haar gesin ’n huis op Vredenburg te kry, maar min weet sy die huis het ’n prys. Vivian word vervreem van haar familie en verval in ’n spiraal van mishandeling. Sy laat haar egter nie onderkry nie, en besluit eendag dat sy genoeg gehad het. Sy begin haar lewe van voor af bou. Vivian het ’n kop vir besigheid, en nŠ verskeie poste besluit sy om haar eie wynbesigheid te begin. Nou, jare later, het sy haar eerste oes afgehaal en word die wyn na Wallmart uitgevoer. Vivian se verhaal is een van hoop, passie, deursettingsvermoŽ en die wete dat God daar is, al lyk die omstandighede hoe sleg.

General

Imprint: Lux Verbi
Country of origin: South Africa
Release date: February 2019
Authors: Jacqueline Leuvennink • Vivian Kleynhans
Dimensions: 198 x 130 x 22mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 208
ISBN-13: 978-0-7963-2114-5
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Biography > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Local Author Showcase > Biography
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
LSN: 0-7963-2114-0
Barcode: 9780796321145

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners