Books > Food & Drink > General cookery
|
Buy Now
Vuurwerke (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Loot Price: R352
Discovery Miles 3 520
You Save: R58
(14%)
|
|
Vuurwerke (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
(sign in to rate)
List price R410
Loot Price R352
Discovery Miles 3 520
You Save R58 (14%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
In die herverpakte sagteband uitgawe van Vuurwerke deel die bekende
en ikoniese Jan Braai sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy
aanhangers. As daar een persoon is wat weet van braai dan is dit
Jan Braai. Hy het al met duisende Suid-Afrikaners regoor die land
gebraai en verstaan wat mense wil weet oor braai. Die boek bevat
Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak,
lampstjops, sosaties en beestert-potjie. As jy dit eers bemeester
het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai takel. Om nie
te vergeet van die ou gunstelinge soos braaibroodtjies, stywe pap,
mielies en selfs ’n nagereg of twee nie. Met die hardeband uitgawe
van Vuurwerke wat meer as 20 000 kopiee verkoop het is die boek
definitief ’n gunsteling onder Suid-Afrikaanse braailiefhebbers.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Comfort
Yotam Ottolenghi, Helen Goh
Hardcover
R795
R570
Discovery Miles 5 700
Resepte
Suzellediy Suzellediy
Paperback
(2)
R295
R231
Discovery Miles 2 310
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.