Books > Christianity > Christian life & practice
|
Buy Now
Daaglikse Wysheid Vir Leiers (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R205
Discovery Miles 2 050
You Save: R44
(18%)
|
|
Daaglikse Wysheid Vir Leiers (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R249
Loot Price R205
Discovery Miles 2 050
You Save R44 (18%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Daar word gese die noordewind het geboorte geskenk aan die Wiking,
en dit beskryf ’n belangrike beginsel vir elke potensiele leier.
Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad
kom. Die pad van leierskap is dikwels vol onverwagte verrassings.
Daarom verg dit wysheid om te weet hoe om, ten spyte van al die
struikelblokke, koers te hou tot by ’n waardige bestemming. John C.
Maxwell se Daaglikse wysheid vir leiers sal aan leiers uit alle
sfere van die samelewing die nodige wysheid gee om te volhard. Die
365 dagstukkies is die keur van Maxwell se leierskapkennis uit
verskeie van sy topverkoperboeke oor leierskapontwikkeling. Elke
dag het ’n toepaslike Bybelvers, en onderwerpe handel oor
leierskapskwessies soos sukses, rentmeesterskap, spanwerk en
mentorskap. Hierdie dagstukkies sal leiers die nodige wysheid gee
vir die daaglikse uitdagings wat oor hul pad kan kom.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.