Bennie Boekwurm woon diep onder die grond daar in die Wielie
Walie-parkie. In sy tonnelhuisie is daar rakke en rakke vol
storieboeke. Sy naam is nie verniet Bennie Boekwurm nie. Bennie hou
baie daarvan om stories vir kinders te lees. Hy wag nou juis vir
hulle om hom te roep. Hy het klaar die boek uitgesoek . . . Die
stories is gebaseer op die bekende TV-reeks op SABC in die 80er
jare. Illustrasies is helder en kleurvol en sal kleintjies sowel as
hulle ouers bekoor.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!