Books > History > World history > From 1900 > Postwar, from 1945
|
Buy Now
'n Leeftyd later: Herinneringe aan Angola (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R102
Discovery Miles 1 020
Other Buying Options
Seller Price
R376
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
'n Leeftyd later: Herinneringe aan Angola (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R102
Discovery Miles 1 020
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Marthie Voigt (nooi Prinsloo) is in 1931 in Suidwes-Afrika gebore;
die vierde van ses kinders. Wat volg is 地 groot avontuur. Marthie
word groot in die wye en ongetemde vlaktes van Angola. Die
Prinsloo-gesin trek baie rond agter goeie weiding en gesonder
toestande aan. Die lewe in ongerepte Angola het ook sy gevare en
Marthie beleef groot hartseer toe haar sussie op 19 sterf aan
malaria. Nadat Marthie trou met Carl-Wilhelm Voigt en hulle hul
gevestig het op haar skoonouers se koffieplaas, begin die onheil in
Angola roer. Ongelukkig breek daar oorlog uit en die Voigts moet
hulle plaas net so los. Hulle speel 地 groot rol daarin om
vlugtelinge uit Angola te versorg. Marthie Voigt het haar
ongelooflike herinneringe aan hierdie historiese en persoonlike
gebeurtenisse neergeskryf sodat wanneer 地 mens dit lees, dit
glashelder voor jou geestesoog afspeel. 地 Wonderlike lewensverhaal
uit die pen van 地 sterk, intelligente vrou.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.