0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > General cookery

Buy Now

My Stasie Straat Kombuis (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R270
Discovery Miles 2 700
You Save: R110 (29%)
My Stasie Straat Kombuis (Afrikaans, Paperback): Mynhardt Joubert

My Stasie Straat Kombuis (Afrikaans, Paperback)

Mynhardt Joubert

 (sign in to rate)
List price R380 Loot Price R270 Discovery Miles 2 700 You Save R110 (29%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Sjef Mynhardt Joubert kook al die afgelope vyf jaar in sy Stasie Straat Kombuis in die Paarl in die Wes-Kaap waar hy etes vir betalende gaste aanbied, as gasheer vir mediabekendstellings optree, en sy huis as ’n kreatiewe ruimte en fotografiese ateljee gebruik.

Die boek, My Stasie Straat Kombuis, is ’n weerspieŽling van sy kombuis en die etes wat hy daar aanbied. Mynhardt geur alles wat hy doen met geesdrif, lewenslus en sy liefde vir kos wat gespruit het uit sy lewenservaringe, van sy kinderjare op ’n plaas in die Oos-Vrystaat tot sy reise in die buiteland en oor Suid-Afrika heen.

Sluit by hom aan in die gulhartige en warm omgewing van sy Stasie Straat Kombuis en skep jou eie kulinÍre lekkernye, berei met joie de vivre en armsvol liefde.

General

Imprint: Struik Lifestyle
Release date: February 2022
Authors: Mynhardt Joubert
Dimensions: 250 x 205 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-4859-0083-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery > General
Books > Food & Drink > General cookery > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Kook en Geniet
Books > Local Author Showcase > Food & Drink
LSN: 1-4859-0083-2
Barcode: 9781485900832

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners