0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > War fiction

Buy Now

Tenk (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R229
Discovery Miles 2 290
You Save: R91 (28%)

Tenk (Afrikaans, Paperback)

Pieter Stoffberg

 (sign in to rate)
List price R320 Loot Price R229 Discovery Miles 2 290 You Save R91 (28%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.

1987. ’n Konvooi vegvoertuie is op pad na Angola om oorlog te maak. Vir die eerste keer is Suid-Afrikaanse tenks deel van die opmars om die Rooi Gevaar te stuit.

Kommandant Leon Marais dra nie net die las as bevelvoerder nie, maar bots ook met sy direkte hoof. Tenkbemanningslid Abrie Ahlers worstel met sy eie probleme. Sal hy sy belofte kan nakom om betyds terug te wees die om met sy sewentienjarige swanger meisie te trou? Sal hy enigsins terugkom? En hoekom lieg hy oor die dood van sy pa?

Die insypelaar, majoor Cassie van der Merwe, moet in gevaarlike omstandighede te voet op die vyand spioeneer, en Pietie de Villiers, die jong dokter sonder enige weermagopleiding, word getaak om ’n mediese pos in ’n vyandelike gebied te beman.

Sersant Pierre Wessels praat ’n beangste dienspligte moed in en dra ’n gewonde 32-makker na veiligheid onder swaar bombardement. Motorwerktuigkundige Lappies Labuschagne moet al sy vernuf as soldaat inspan om met ’n mankolieke Ratel ’n gedugte Russiese tenk aan te vat.

Dit is van die grootste veldslae met Suid-Afrikaanse tenks in Angola. Daar is soldate wat sterf en vermink word. Ander breek onder die spanning. Almal keer terug met wonde in hul gemoed.

General

Imprint: Penguin Books
Country of origin: South Africa
Release date: 16 May 2022
Authors: Pieter Stoffberg
Dimensions: 234 x 156 x 22mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-4859-0488-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Historical fiction
Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Fiction > Genre fiction > War fiction > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Fiction > New Fiction Releases
Books > Fiction > Shipping In 24hrs
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
Books > Promotion > Pre-Orders
LSN: 1-4859-0488-9
Barcode: 9781485904885

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners