|
Books > Fiction > Genre fiction > Historical fiction
|
Buy Now
Doodsroeper (Afrikaans, Paperback)
Price: R273
Discovery Miles 2 730
|
|
|
Doodsroeper (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R273
Discovery Miles 2 730
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
Februarie, 1861. ’n Groepie trekboere maak naby die Gamagara-rivier
in die Kalahari staning. Nie ver daarvandaan nie, le Stilbos – ’n
misterieuse bos sonder voels, maar ook die skuilplek van die
Doodsroeper, ’n onaardse wese wat uitroep voordat iemand sterf.
Kort voor lank word die geskende lyk van een van die boere in die
bos gevind. Dit is ongetwyfeld moord en Soois Bruwer, ’n verloopte
wetsman, word versoek om ondersoek in te stel. Hoe dieper hy delf,
hoe ingewikkelder word die saak en hoe meer besef hy dat hy eintlik
maar bitter min van die mense om hom weet. Op hul hulp kan hy ook
nie juis reken nie. Daar is nou wel oom Albert Siener met sy
vreemde visioene, maar daarvan verstaan Soois g’n snars nie. Dan is
daar Nella Uys, ’n onkonvensionele, geheimsinnige vrou wat baie
weet, maar min se. En klein Krisjan Harmse wat die oplossing vir
die raaisel ken, verraai niks. Net toe Soois dink hy is op die
regte spoor, roep die Doodsroeper weer en sit hy met ’n tweede lyk
op hande. Nou moet hy alles inspan om die moordenaar vas te trek,
maar ’n hele klompie verrassings wag nog op hom ...
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Storm Tide
Wilbur Smith, Tom Harper
Hardcover
R553
R495
Discovery Miles 4 950
The New Kingdom
Wilbur Smith, Mark Chadbourn
Hardcover
(2)
R548
R490
Discovery Miles 4 900
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R361
Discovery Miles 3 610
Crossfire
Wilbur Smith, David Churchill
Hardcover
R399
R362
Discovery Miles 3 620
The Familiar
Leigh Bardugo
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
Vengeance
Wilbur Smith, Tom Harper
Hardcover
R399
R319
Discovery Miles 3 190
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.