Betereinder is ’n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika.
Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle 'n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens kan omgaan. Hy wys hoe armoede bekamp kan word.
Schalk beantwoord moeilike vrae en deel stories met humor en empatie wat die leser se hart sal aangryp en ook sal laat glo dat hulle 'n verskil kan maak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Tue, 14 Mar 2023 | Review
by: Marlé V.
Niks spreek harder en duideliker as iemand se lewens ervaringe nie. Hierdie boek is vir elkeen wat ‘n verskil WIL maak maar nie weet HOE nie.
Lees en doen. Jy sal verbaas wees hoe maklik dit is en hoe dit jou lewe verryk
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)