|
Books > Children's & Educational > Fiction > School stories
|
Buy Now
Lea en die Boelies (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R145
Discovery Miles 1 450
You Save: R35
(19%)
|
|
|
Lea en die Boelies (Afrikaans, Paperback)
Series: Lea, 2
(sign in to rate)
List price R180
Loot Price R145
Discovery Miles 1 450
You Save R35 (19%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Lea wil nie meer skool toe gaan nie want dit is deesdae nie vir haar
lekker nie. Daar is ’n kwaai tweeling, Miems en Elsie, wat lelike dinge
vir haar sê by die skool en die meisies vat haar kos wanneer dit pouse
is. Op ’n dag verloor Miems haar gunstelingpop se haarlint en voel baie
hartseer daaroor. Maar Lea maak ’n slim plan om vir Miems te help en sy
en die tweeling word vriende!
Lea en die boelies bespreek die sensitiewe tema van boeliegedrag, veral
by skole, en is gebaseer op die skrywer se baie jare van ondervinding
in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.
Lea en die boelies is gebaseer op die suksesvolle Ben-reeks deur Zuléka
Smit met soortgelyke temas wat by dogtertjies aanklank sal vind. Dit is
die tweede boek in die gewilde Lea-reeks. Johann Strauss se bekoorlike
illustrasies versier die bladsye
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.