|
|
Books > Language & Literature > Literature: texts > Drama texts, plays
Drie hopies grond van drie grafte en die drie mense aan wie die
grafte behoort: Vytjie, Basjan en Gulu. Elkeen moet vertel hoe hy
of sy aan sy dood gekom het. Trien is die sameroeper van hierdie
byeenkoms na die dood. Sy behartig die post mortem. Hoe het dit
gebeur dat haar man, haar huiswerker en plaaswerker dood is? In
hierdie drama deur Pieter Fourie moet Basjan, Vytjie en Gulu aan
Trien vertel en demonstreer wat gelei het tot hul dood. Dit word
duidelik dat Trien se pienk pilletjies haar blind gemaak het vir
die dinge wat rondom haar gebeur ...
|
You may like...
The Pituitary
Shlomo Melmed
Hardcover
R4,294
Discovery Miles 42 940
|