0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (5)
  • R100 - R250 (28)
  • R250 - R500 (60)
  • R500+ (9)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Kook en Geniet

Onthoukos - Ouma Se Treffers Vir Vandag Se Kombuis (Afrikaans, Paperback): Tiaan Langenegger Onthoukos - Ouma Se Treffers Vir Vandag Se Kombuis (Afrikaans, Paperback)
Tiaan Langenegger
R360 R337 Discovery Miles 3 370 Save R23 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Vir sjef Tiaan Langenegger was dit sedert sy kinderjare ’n droom om sy eie kookboek te hê. Vandat hy op dertienjarige ouderdom Jamie Oliver se eerste kookboek, The Naked Chef, gesien het, het hy geweet dit is wat hy ook wil doen – hy wil met kos werk en ’n “seleb” wees – dis nou voordat hy besef het wat laasgenoemde regtig behels!

Na aanleiding van Tiaan se kookprogramme Tiaan onthou, Tiaan kook en Tiaan proe op kykNET en Showmax het hy baie navrae van kykers gekry oor waar hulle die resepte kan kry, en só is die idee vir sy eie kookboek gebore.

Dit is geïnspireer deur sy ma en ouma se kos, en dis baie anders as wat hy jare gelede gedink het dit sou wees: Dit is meer “back to basics”. Hy deel ook resepte wat hy deur die jare geleer maak het waar hy in verskillende bekende restaurante gewerk het, waaronder Le Quartier Français op Franschhoek en Overture op Stellenbosch.

Karlien Kan Nie Kook Nie! - Só Maklik, Enigeen Kan Dit Maak! (Afrikaans, Paperback): Karlien van Jaarsveld, Izelle Hoffman Karlien Kan Nie Kook Nie! - Só Maklik, Enigeen Kan Dit Maak! (Afrikaans, Paperback)
Karlien van Jaarsveld, Izelle Hoffman
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Resepte só maklik, enigeen kan dit maak! Karlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: “Wat eet ons vanaand?”

Toe kom leefstylsjef Izelle Hoffman met 50 resepte vorendag wat só maklik, lekker en vinnig is dat selfs Karlien dit kan maak!

Die gevolg is ’n heerlike resepteboek propvol wengeregte wat jy met min moeite en eenvoudige bestanddele in ’n japtrap kan maak.

Karlien kan nie kook nie sluit alles in van familiekos en trooskos tot romantiese etes vir twee en lekkernye vir die kroos.

Of jy nou vinnig iets ná werk aan mekaar wil slaan of die Sondag grênd wil onthaal, dié boek gaan elke keer tot jou redding kom. Beïndruk jou gesin en jou gaste met hartlike huiskos wat na baie moeite lyk, maar geen moeite is nie!

Super Indiese Resepte 2023 vir Beginners - Heerlike resepte uit die tradisie (Afrikaans, Paperback): Werner Motaung Super Indiese Resepte 2023 vir Beginners - Heerlike resepte uit die tradisie (Afrikaans, Paperback)
Werner Motaung
R996 R846 Discovery Miles 8 460 Save R150 (15%) Ships in 18 - 22 working days

Met behulp van die ryk tradisies van Indië, neem hierdie gids jou smaak iewers waar hulle waarskynlik nog nooit tevore was nie.

Jy sal die streekskombuise van Indië wat selde geproe word met baie gesonde resepte verken.

Leer om die kuns van Indiese kookkuns te bemeester met maklik om heerlike maaltye voor te berei. Die fyn gekruide disse is net reg, voedsaam en kan vinnig voorberei word.

Sommige sou dink speserye is net iets wat die smaak van 'n maaltyd verander. Nadat u Indiese speserye en Indiese kookkuns leer ken het, sou 'n mens egter ten volle bewus wees van hul groot voordele vir beide die verhemelte en ons gesondheid.

Sommige van die voordele van kook met borrie en ander Indiese speserye sluit in:

  • Diabetes beheer
  • Laer risiko van hartsiektes
  • Kankervoorkoming
  • En baie meer!

Daar is bekende en klassieke Indiese resepte soos dals, kerries en piekels, saam met minder bekendes wat vars, seisoenale bestanddele gebruik.
Die Swanepoel Oumas se Resepte - 1921 - 1970: Resepte van Susara en Susanna Swanepoel (Afrikaans, Paperback): Susara Jacomina... Die Swanepoel Oumas se Resepte - 1921 - 1970: Resepte van Susara en Susanna Swanepoel (Afrikaans, Paperback)
Susara Jacomina Swanepoel, Susanna Magdalena Swanepoel, Marinus Swanepoel
R358 Discovery Miles 3 580 Ships in 18 - 22 working days

Die versamelde resepte van Susara en Susanna Swanepoel. Die boek deel ook familie- en ander foto's van die twee oumas en gee 'n kykie van hulle leefwêreld. Ouma Sarie (Susara Jacomina Isubella Bothma gebore 31 Desember 1896 te Vlakkraal in die distrik Prins Albert) was getroud met oupa Daan Swanepoel (Daniel Jan Hendrik gebore 3 Februarie 1898 te Weltevrede in die distrik Prins Albert ) Hulle het op die plaas Vredehof, ook in die distrik Prins Albert, ’n bestaansboerdery gehad. Liggaam en siel is aanmekaar gehou met skape, vrugte en groente. Die plaas het nooit elektrisiteit gehad in ouma Sarie leeftyd nie, die swart houtstoof is daaglike gebruik. By uitsondering is daar van 'n parafien stofie gebruik gemaak wat net 'n enkele brandkop het.

Ouma Sannie (Susanna Magdalena Barnard gebore 17 Julie 1928 te Outeniqua in die distrik George) het getrou met ouma Sarie en oupa Daan se jongste seun Fanie (Stephanus Jacobus Swanepoel gebore 21 Oktober 1929 te Weltevrede). Hulle het mekaar in George ontmoet waar hulle by dieselfde losieshuis in Merrimanstraat loseer het. Oupa Fanie het gewerk as ’n vakleerling om ’n motorwerktuigkundige te word. Ouma Sannie het in ’n skoen fabriek gewerk.

Nie een van die twee oumas was eintlik bekend vir hulle kook- of bak vernuf nie. Die resepte is meestal versamel as deel van hulle pogings om ’n lekkerny en ’n bederfie te maak. Resepte is meesal vir koek, kleinkoekies, tert en konfyt.

Maklike Sous Vide Resepte 2023 vir beginners - Heerlike resepte om jou vriende te verras (Afrikaans, Paperback): Lesley Van Der... Maklike Sous Vide Resepte 2023 vir beginners - Heerlike resepte om jou vriende te verras (Afrikaans, Paperback)
Lesley Van Der Berg
R1,002 R851 Discovery Miles 8 510 Save R151 (15%) Ships in 18 - 22 working days
Geure (Afrikaans, Paperback): Lientjie Wessels Geure (Afrikaans, Paperback)
Lientjie Wessels
R525 Discovery Miles 5 250 Ships in 2 - 4 working days

Onthou jy nog die geur van kaneel op pampoenkoekies in Ouma se kombuis?
Onthou jy nog die geur van chillies in Mexiko se straatmarkte?
Onthou jy nog die geur van heuning op warm plaatkoekies by die huis?
Onthou jy nog die geur van rose in die tuin op 'n soel somersaand?

In Geure kyk Lientjie Wessels voormalige Kokkedoor-deelnemer na dertien geure en geurkombinasies wat haar na aan die hart lê - van daardie eerste onthougeure soos kaneel en vars suurlemoene, die invloed van ander lande se cuisine met olyfwe, sesamsaad en tahini tot waar jy stilstaan om letterlike die blomme te ruik. 'n Nostalgiese én vernuwende kookboek.

Met 'n BA in beeldende kunste, werk Lientjie in verskeie dekorwinkels en as dekorredakteur in publikasies soos Sarie en Elle Decoration en lewer sy oor bydraes vir Pasella. Stukke van haar persoonlike meubelreeks pronk onder andere in die Konsistusionele Hof. Sy maak suksesvolle restaurante oop in Pretoria en Cullilnan, en neem deel aan Kokkedoor seisoen drie. Sy spits haarself tans toe op skilderwerk en spyseniering.

Platteland: Seisoenskos (Afrikaans, Paperback): Weg/Go! Tydskrif Platteland: Seisoenskos (Afrikaans, Paperback)
Weg/Go! Tydskrif
R388 Discovery Miles 3 880 Ships in 2 - 4 working days

In Seisoenskos word jy genooi om heeljaar volgens die seisoen te eet. Verlekker jou in die lekkertes van elke seisoen:

waatlemoenen druiwe in die somer; grenadellas en vye in herfs; sitrusvrugte in die winter en avokados, kappertjies en spruite in die lente. Elke seisoen maak voorsiening vir voorgeregte, brood en happies, hoofgeregte en nageregte en gebak. Met nuttige wenke soos hoe om jou eie groen knoffel te groei. Vir alle kosliefhebbers.

Soettand (Afrikaans, Paperback): Koelsoem Kamalie, Flori Schrikker Soettand (Afrikaans, Paperback)
Koelsoem Kamalie, Flori Schrikker 2
R208 Discovery Miles 2 080 Ships in 2 - 4 working days

Koelsoem en Flori, Suid-Afrika se gunsteling-tannies van Bonteheuwel, is terug met hul tweede boek, Soettand. In die boek deel hulle poedings en soetgebak wat dekades lank al familiegunstelinge is, soos Ouma Rachel se doekpoeding, onderstebo-tert, Mamma Rose se potpoeding, Maleise koesisters, bobaas-bollas, Yuwin se waatlemoenysies, gemmerpoeding, broodpoeding met ’n verskil, Hertzoggies en die berugte Tweegevrietjies. Die eerlike en onopgesmukte kos uit die hartjie van Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker se kombuise in Bonteheuwel op die Kaaspe Vlakte het Suid-Afrikaners geheel en al betower. Die twee afgetrede tannies se onfeilbare resepte, perfek beproef na jare se ondervinding, het daarvoor gesorg dat Kook saam Kaaps, hul eerste boek, topverkoperstatus bereik het, met amper 10 000 eksemplare wat binne ses maande verkoop is. Koelsoem en Flori het ook hul eie kookreeks van 13 episodes op televisie losgeslaan. Flori en Koelsoem se kosse word elke Woensdagaand om 18:00 op VIA (kanaal 147) uitgesaai.

Een Pot, Pan, Bakplaat (Afrikaans, Paperback): Mari-Louis Guy, Callie Maritz Een Pot, Pan, Bakplaat (Afrikaans, Paperback)
Mari-Louis Guy, Callie Maritz
R360 Discovery Miles 3 600 Ships in 2 - 4 working days

Callie en Mari-Louis maak jou lewe makliker met maaltye in een pot, braai- of oondpan – spaar elektrisieteit en arbeid met boonop die minimum skottelgoed.

Heerlike en moeite-vrye resepte vir bees-, hoender- of varkvleis, asook wors, spekvleis en ham, frikkadelle en selfs vleislose geregte. Elk met ’n stysel en groente om ’n volledige maaltyd te maak.

n Lewe met kos (Afrikaans, Paperback): Cass Abrahams, Marike Bekker n Lewe met kos (Afrikaans, Paperback)
Cass Abrahams, Marike Bekker
R250 Discovery Miles 2 500 Ships in 2 - 4 working days

Cass Abrahams, die beminde en gerespekteerde Kaapse sjef en entrepreneur, wat Kaaps-Maleise kos in alle huishoudings gewild gemaak het, vertel haar lewensverhaal met eerlikheid en humor aan Marike Bekker. Tussendeur deel sy ook haar staatmaker-resepte met ons.

Elke stadium van haar vol lewe kleurvol is verweef in die geure, kleure, teksture van die kos wat sy maak – onlosmaaklik deel van haar lewenspad en raak saamgevat deur Marike.

My Lewe met Kos is ’n versameling fassinerende stories oor haar soms ongewone kinderdae wat deurvleg word met ’n versameling van Cass se beste resepte – bewyse dat kos inderdaad die vermoë het om herinneringe op te roep.

Ouma se Tuis Kombuis - Tradisionele Boere Resepte (Afrikaans, Paperback): Willem D Van Deventer Ouma se Tuis Kombuis - Tradisionele Boere Resepte (Afrikaans, Paperback)
Willem D Van Deventer; Johanna Van Deventer 1
R500 Discovery Miles 5 000 Ships in 18 - 22 working days
Partytjiekolwyntjies vir seuntjies (Afrikaans, Paperback): Marlene Marais Partytjiekolwyntjies vir seuntjies (Afrikaans, Paperback)
Marlene Marais
R95 Discovery Miles 950 Ships in 2 - 4 working days
Smullekker Sop (Afrikaans, Staple bound): Hendri Warricker Smullekker Sop (Afrikaans, Staple bound)
Hendri Warricker
R72 Discovery Miles 720 Ships in 2 - 4 working days

Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks lekker & vinnig is net die antwoord... Smaaklike resepte met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.

Cooking for One Made Easy - From Nanny Bean's Kitchen (Afrikaans, English, Paperback): Brenda Ricker Cooking for One Made Easy - From Nanny Bean's Kitchen (Afrikaans, English, Paperback)
Brenda Ricker
R523 Discovery Miles 5 230 Ships in 18 - 22 working days
Okkasies (Afrikaans, Paperback): Francois Ferreira Okkasies (Afrikaans, Paperback)
Francois Ferreira
R275 Discovery Miles 2 750 Ships in 2 - 4 working days

Okkasies moedig jou aan om van elke maaltyd ’n spesiale geleentheid te maak, al is dit ontbyt, middag- of aandete. Eerder as ontbyt op die gallop eet, middagete agter jou lessenaar of in die motor afsluk. Behalwe al die liplekker resepte verskaf die boek ook algemene inligting soos spyskaartbeplanning, tafelvoorbereiding, uitnodigings, plasing van gaste, spyskaartterme en kos- en wynkombinasies om te help om van elke maaltyd iets spesiaals te maak. Ontbyt sluit interessante geregte in soos mini-patat-en-preifrittatas, 'n amasi-en-kruiebrood wat perfek bak asook Croque Madame (Franse roosterbrood). Met hoofstukke oor slaai, kaas, vleis, nagereg en eenskottelgeregte is die boek maklik om te gebruik. Daar is ook 'n hoofstuk vir baie spesiale geleenthede met voorbeelde van spyskaarte. Die titel eindig met vriende se gunstelinge - waarvan Alan Coxon se kaaskoek sekerlik die voortreflike is. 'n Moet vir smulpape en elkeen wat daarvan hou om die lewe te vier.

Halfaampieskraal Vier Fees (Afrikaans, Paperback): Maia du Plessis, Simon Scarboro Halfaampieskraal Vier Fees (Afrikaans, Paperback)
Maia du Plessis, Simon Scarboro
R235 Discovery Miles 2 350 Ships in 2 - 4 working days

Kos en geselligheid op 'n bekende plaas in die Overberg - 'n fees vir die oog en 'n inspirasie om self heerlik fees te vier. Halfaampieskraal, op die stowwerige Overbergpad deur die graanlande van die Suidwes-Kaap, is 'n tweehonderd-en-vyftig jaar oue plaas waarop vandag nog geboer word. Die jonger generasie het die ou skuur en stalle omskep in gastekamers en die Kubaans-geinspireerde Club Havana geskep. Wanneer daar 'n rooi ster op die plaas se naambord is, weet die bure daar word feesgevier. Halfaampieskraal vier fees nooi jou uit om aan te sit by 'n lang plaastafel vir 'n fees met kos, dekor en stories oor die plaaslewe en partytjies.

Die Honger Reisiger - Reisverhale Met Resepte (Afrikaans, Paperback): Marie Heese Die Honger Reisiger - Reisverhale Met Resepte (Afrikaans, Paperback)
Marie Heese
R249 Discovery Miles 2 490 Ships in 2 - 4 working days

Die honger reisiger is sowel 'n lekkerlees reisbundel as 'n reseptebundel sonder saaits. Marie Heese weet hoe om 'n storie te vertel sodat jy dit nie kan neersit nie. Die titel is propvol staaltjies en amusante waarnemings oor die reise wat sy en haar sielsgenoot-man, Chris, na eksotiese lande soos Turkye, Eritrea, Ethiopie, Frankryk, Egipte en Rusland onderneem het.

Bak Sonder Moeite - 101 Resepte (Afrikaans, Hardcover): Hilary Biller, Jenny Kay, Elinor Storkey Bak Sonder Moeite - 101 Resepte (Afrikaans, Hardcover)
Hilary Biller, Jenny Kay, Elinor Storkey
R250 Discovery Miles 2 500 Ships in 5 - 7 working days

Bak Sonder Moeite -- 101 Resepte is 'n versameling wat driedubbel getoets is en jou nie ure lank in die kombuis sal besig hou nie. Al die resepte is maklik om te volg en het 'n baie kort baktyd. Met alles van heerlike Lemmetjie-en-papawersaadmuffins en Kersfees-bisciotti, tot Gemmerbrood en 'n Rissie-en-sjokoladekoek, hoort hierdie titel in die kombuis van elkeen wat van tuisgebak hou. Hierdie hersiene en opgedateerde uitgawe van Bak Sonder Moeite -- 101 Resepte sluit 'n heerlike Rooi Fluweelkoek in, sowel as eenvoudige Kolwyntjies, 'n smullekker Klapperbrood en 'n nuwe hoofstuk met brode. Bak Sonder Moeite -- 101 Resepte bevat volkleurfoto's van al die gebak daarin en is saamgestel deur drie uiters ervare kosredakteurs wat weet hoe om bakwerk maklik te maak. Hul eietydse resepte sal voorwaar in almal se smaak voorsien.

Bitterboela En Soetgousblom (Afrikaans, Paperback): Pieter Strauss Bitterboela En Soetgousblom (Afrikaans, Paperback)
Pieter Strauss
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 2 - 4 working days

Die opvolg van die gewilde Tussen Kokerboom En Kaiingklip. Dis nog lekker verhale uit die Boesmanland, vertel in die outentieke Boemanlandse taal wat so plesierig in mens se ore kom lê, en wat die leser daardie wêreld byna kan laat ruik en proe.

Dis heerlike verhale oor gewone mense se pogings om ‘n bestaan te maak in hierdie ongenaakbare deel van die wêreld, met humor en deernis. Dis snaaks, soms droewig, grootlieg, selfs spookstories – en so word iets van die outentieke karakter van die mense en kontrei vertel soos net Pieter Strauss kan.

Bitterboela En Soetgousblom is beslis ‘n waardige toevoeging tot die Afrikaanse kontreiverhaalskat.

Eet Goed Leef Goed Met Hoe Vesel (Afrikaans, Paperback): Susanna Holt Eet Goed Leef Goed Met Hoe Vesel (Afrikaans, Paperback)
Susanna Holt
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 2 - 4 working days
Wynlande Van Die Wereld/Wine Countries of the World (English, Afrikaans, Paperback): Charl Theron Wynlande Van Die Wereld/Wine Countries of the World (English, Afrikaans, Paperback)
Charl Theron
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 2 - 4 working days
Kook Uit Die Hart - Resepte Vir Elke Luim (Afrikaans, Paperback): Alida Ryder Kook Uit Die Hart - Resepte Vir Elke Luim (Afrikaans, Paperback)
Alida Ryder
R250 R158 Discovery Miles 1 580 Save R92 (37%) Ships in 5 - 7 working days

Hier is resepte spesiaal geskep om by jou luim te pas - kos wat jou sal opkikker wanneer jy bedruk voel, wat jou vierings ekstra plesierig sal maak, 'n romantiese geleentheid sal laat uitblom tot iets fantasties, oomblikke van kalmte en rus sal verdiep, en selfs vir daardie dae voorsien wanneer jy te lui voel om te kook maar steeds jouself en jou gesin moet voer.

Put inspirasie uit Alida Ryder se entoesiasme, haar vars idees en haar maklike resepte, en kook mondwaterkos, wat jou bui ook al is.

Alida Ryder se eerste boek, Heerlik & Maklik, is in 2012 deur Penguin Suid-Afrika uitgegee. By haar bekwaamheid in die kombuis, is sy ook nog voedselstilis, fotograaf en bekroonde blog-skrywer, en die moeder van 'n tweeling.

Cordon Boer-Kosboek (Afrikaans, Paperback): Lochner De Kock Cordon Boer-Kosboek (Afrikaans, Paperback)
Lochner De Kock
R100 Discovery Miles 1 000 Ships in 2 - 4 working days
Stapkos sonder sukkel (Afrikaans, Hardcover): Miemie Theron Stapkos sonder sukkel (Afrikaans, Hardcover)
Miemie Theron
R46 Discovery Miles 460 Ships in 2 - 4 working days
Happies Vir Elke Geleentheid (Afrikaans, Book): M.R. Shulman Happies Vir Elke Geleentheid (Afrikaans, Book)
M.R. Shulman
R85 Discovery Miles 850 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Asphalt Meadows
Death Cab For Cutie CD R416 Discovery Miles 4 160
The European Union Encyclopedia and…
Europa Publications Hardcover R10,761 Discovery Miles 107 610
Scottish Fiddlers Rally Live
Scottish Fiddle Orchestra CD R331 Discovery Miles 3 310
War
Bob Woodward Hardcover R791 R606 Discovery Miles 6 060
Laboratory Methods in Enzymology…
Jon Lorsch Hardcover R4,282 Discovery Miles 42 820
Lust For Life
Lana Del Rey CD  (2)
R245 Discovery Miles 2 450
The Power Of Geography - Ten Maps That…
Tim Marshall Paperback R277 Discovery Miles 2 770
Cilka's Journey
Heather Morris Paperback R251 Discovery Miles 2 510
Gold Rush Kid
George Ezra CD R219 Discovery Miles 2 190
Now That's What I Call A Party 2019
Various Artists CD R172 R120 Discovery Miles 1 200

 

Partners