|
|
Books > Language & Literature > Language teaching & learning (other than ELT) > Specific skills
Stylboek: Riglyne vir paslik skryf is die eerste volwaardige
stylhandboek in Afrikaans wat uitsluitlik op klassieke
stylbeginsels fokus. Die title is geskik vir almal wat
stylvaardighede in skriftelike tekste wil verbeter. Werklike
voorbeeldmateriaal uit 'n verskeidenheid tekstipes word gebruik om
praktiese riglyne te gee oor gepaste taalgebruik. Die titel fokus
nie op reg of verkeerd volgens die taalsisteem nie, maar eerder op
die verskeidenheid taalgebruiksmoontlikhede waarvan sommige meer
gepas is as ander, afhangende van die situasie en konteks waarin
die teks moet funksioneer.
Follow the journey of Benny Bumble Bee and his friend Betty Bumble
Bee in their adventures. Two stories in one colourful book.
No other description available.
No other description available.
|
|