Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
Wegkruiper (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R250
Discovery Miles 2 500
You Save: R70
(22%)
|
|
Wegkruiper (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R320
Loot Price R250
Discovery Miles 2 500
You Save R70 (22%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Onheil op Onrus
Iemand speel ’n grusame speletjie op Onrus. ’n Oudonderwyseres word in
haar dansateljee vermoor en twee vroue word ontvoer en gemartel.
Kaptein Werner de Wege en adjudant Lisamore Talakase moet ’n legkaart
bou om die raaisel op te los, maar die belangrikste stukke speel
wegkruipertjie met hulle.
Sal die speurders die moordenaar betyds kan vastrek voor die volgende
slagoffer val? En wat het ’n afgetrede onderwyseres, ’n bekende dokter,
’n sukkelende eiendomsagent en ’n boer gemeen?
Wegkruiper, Christelle Wessels se vierde spanningsroman, wys in watter
nagmerrie ’n dorp ontaard wanneer die sondes van die verlede ’n
gemeenskap inhaal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.