Die slawe aan die Kaap het as draers en skeppers van kultuur, ten spyte van onderdrukking, ’n groot invloed uitgeoefen op die ontwikkeling van die samelewing aan die suidpunt van Afrika en veral van ’n inheemse, kreoolse kultuur.
In hierdie boek word die slawe se rol in die ontstaan van dié eiesoortige kultuur vir die eerste keer verken.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Die Kaapse slawe
Sat, 3 Sep 2022 | Review
by: Frederick B.
Wat 'n pragtige boek !! Sy voorkoms en inhoud is uitstaande. Belangrik, die boek is in hardeband. Koop beslis.
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)