As uitgesproke kommenatator wat voor en na 1994 met die regering
gebots het, een van die Dakar-gangers wat al in die 1980s die ANC
gaan ontmoet het en wereldkenner van die Afrikaners, is Giliomee
ten nouste betrokke by ons land se geskiedenis – en hoe ons dit
verstaan. Hier verweef hy sy eie lewensverhaal met die van die land
en die mense wat hom fassineer in leesbare, narratiewe vorm, vol
staaltjies en onvertelde verhale.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!