"Die teenwoordigheid van die Chinese in Steynshoop het die dorp
die afgelope paar jaar ingrypend verander.
Benna Potgieter, wonderkind in sy prille jeug, is sedert sy pa se
dood ’n haarkapper in sy ma se salon. Sy lewe neem ’n drastiese wending
wanneer die skilder Fonny, sy groot verlore liefde, onverwags na die
dorp terugkeer.
Snaaks, droewig, wrang en oneerbiedig – ’n opwindende nuwe roman
in ware Winterbach-trant."
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!