Sy’s ʼn boeremeisie, hy ʼn Jood. ʼn Boerejood, ja, maar nogtans ʼn Jood. Vir hulle liefde is
daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie.
Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo
hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd ʼn
plan. Altyd.
Hy, met sy lag, sy terg, die sagtheid in sy oë. Die paadjie wat aan hulle toebedeel is,
is ongelyk. Soos die middelmannetjie in die drif. Hulle weet van mekaar vermy,
van voorgee sodat niemand iets vermoed nie. Van wag. En van liefhê … Totdat
Elizabeth gedwing word om ʼn doodsbelofte te maak. En sy weet, sy wéét, hierdie
keer is dit verby, nie eers Izak sal nou meer raad hê nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Super happy! Fast and efficient delivery!
Fri, 5 Aug 2022 | Review
by: fogartysbookshop
Very impressed with service from Loot! Thanks Team****
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)