Met kaarte en geografiese grense sal mens wel kan bepaal waar le
die Tankwa-Karoo. maar vir Adriaan Oosthuizen kry jy die streek
wanneer jy die langste grondpad tussen twee dorpe in Suid-Afrika
aanpak: die pad tussen Ceres en Calvinia. Saam met Adriaan se
foto’s vertel Leti Kleyn van haar besoek aan hierdie geliefde stuk
land en dit word aangevul deur Dawid Slinger se vertellings en
skrywes. ’n Fees vir die oog, lekkerleesboek en ’n inligtinggids
ineen oor die geliefde streek wat die Tankwa-Karoo heet.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!