Dis die onstuimige tagtigerjare.
Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ʼn Kombi.
Hulle leef ʼn nomadiese bestaan en bly net vir ʼn kort ruk in een dorp
voor hulle na ʼn volgende beweeg.
Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek.
Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat
hulle arm is. Dat hulle nie in ʼn regte huis bly nie. Dat hulle ma
anders lyk en dink. Dat daar nie ʼn pa saam met hulle is nie.
Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees …
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!