’n Onskuldige man word in sy motorhuis met ’n jaggeweer doodgeskiet. ’n
Jong vrou se lyk hang aan ’n boomtak diep in die Magaliesberg.
Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale
Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is ’n moordenaar wat slu
speletjies speel.
Intussen is adjudant-offisier Anele Vilakazi op die spoor van ’n
boogskutter aan die Wildekus.
Sal kaptein Strauss en adjudant Vilakazi die skuldiges kan stuit, voor
daar nog slagoffers geteiken word?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!