Vyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie
jagwapens vermoor.
Kaptein Alek Strauss, lid van die Fiskale se Spesiale Ondersoekeenheid,
het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die
Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk
lewer geen leidrade op nie, en met elke grumoord word die moordenaar
slinkser.
’n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ’n skrywer wat die
bloederige donker onder ’n blink oppervlak blootlę.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!