Elkeen van ons het ‘n rugbystorie. In Stryd van die reuse vertel
Michael Green ‘n klompie rugbystories op sy eiesoortige manier. Hy
vertel van snaakse goed wat met hom gebeur het as rugbyskrywer, soos
die keer toe hy net moes keer toe ‘n fotograaf ‘n “kannibaal-foto” wou
neem. In die boek is daar onderhoude met bekende en vergete rugbyhelde,
soos Temba Ludwaba wat op sy dag as die “swart Frik du Preez” beskryf
is. Daar is ‘n roerende vertelling van die oud-Springbok kaptein Hannes
Marais oor ‘n spanmaat wat twee keer sy glasoog op die rugbyveld
verloor het. Dis maar net ‘n paar hoogtepunte uit die lekkerleesboek
wat rugbyliefhebbers nie sal kan neersit as hulle di teers begin lees
het nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!