|
Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
|
Buy Now
Eleksie op Erdvark (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R210
Discovery Miles 2 100
You Save: R80
(28%)
|
|
|
Eleksie op Erdvark (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R290
Loot Price R210
Discovery Miles 2 100
You Save R80 (28%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Soois Swart bedryf sy sukkelende koerantjie op die dorpie Erdvark in
die Knersvlakte waar die afwesigheid van moderne tegnologie groot
uitdagings aan hom stel. Met die naderende munisipale eleksie
vermenigvuldig sy kopsorge.
Vir die eerste keer in ’n dekade word die regerende BA Minus deur twee
ander partye teengestaan. Burgemeester Duimpie du Plooy dreig om sy
kompos-onderneming se advertensies uit die koerant te onttrek indien hy
ontevrede is met wat Soois skryf.
Soois moet ’n koorddans uitvoer tussen goeie joernalistiek en
beriggewing wat nie aanstoot gee nie. Geensins ’n maklike taak nie,
gegewe die talle strydpunte – die brandenste een die afwesigheid van
spoeltoilette op die dorp. Die BA Minus is vurige kampvegters vir die
behoud van kleinhuisies en die opposisie driftige voorstanders vir
vernuwing.
Wanneer ’n horingadder in ’n kleinhuisie sy tande in ’n kwesbare deel
van ’n inwoner slaan, klap die eerste eleksieskoot amptelik. Van daar
af gaan dit doller as kopaf.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R365
Discovery Miles 3 650
Southern Man
Greg Iles
Paperback
R440
R393
Discovery Miles 3 930
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
The Passenger
Cormac McCarthy
Paperback
R123
Discovery Miles 1 230
New Times
Rehana Rossouw
Paperback
(1)
R280
R259
Discovery Miles 2 590
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.