Die Keerpunt is die ontroende verhaal van Dawie, n jong man wat die liefde en vertroeteling van sy ouers prysgee ter wille van sy selfbehoud en emosionele welstand. En van Rabia, n jong vrou wat haar eie persoonlikeheid uit ontkunde en weerloosheid inboet ter wille van haar respek vir ouergesag en haar
geloof in Allah.
Eweneens is dit die tragiese verhaal van pa's wat nie besef dat hulle hul kinders en, almal onder hulle hoofskap, van hulle vervreem nie, hetsy met goedbedoelde liefde of goedbedoelde onverbiddelikheid van ouers wat hul gesagsposisie teen kinders misbruik en hulle gevolglik met lewenslange emosionele letsels laat.
Die leser kry ook n blik op die vreedsame leefwyse van Moesliems in die Kaap.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!