|
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
Toe Barbara se ouers sterf, moet sy haar graad in beeldende kunste
staak en uit haar skilder ye ’n bestaan maak.
Plaaseienaar Ryno de Villiers ontferm hom oor haar en laat haar toe om
in ’n vervalle kothuis op sy plaas te bly.
Ryno is ’n bekende sanger wat oral in die land optree. Hy en Barbara is
aangetrokke tot mekaar, maar albei het bagasie en boonop hulle is t
eenoorgesteldes.
Die liefde het vele skakerings. Sal hulle bymekaar kan aanpas?
Anja is ’n verpleegsuster met ondervinding van terapiehonde. Toe sy
weens ’n bedrogspul sonder heenkome of geld op ’n kusdorp beland, bied
oom Er nst haar tydelike werk aan. Sy seun Stiaan glo egter sy het
bymotiewe.
Anja sien oom Ernst se troeteldiere tree vreemd op en besef iets is
verkeerd. Sy oorreed die oom om vir mediese toetse te gaan, wat tot ’n
vroeë kanker diagnose lei.
Maar kan oom Ernst se positiewe benadering tot sy toestand Stiaan en
Anja se houding teenoor mekaar en die lewe verander?
Ná ’n nag van passie het Jacqueline en Boshoff hul harte op mekaar
verloor, maar haar noodgedwonge leuens oor haar verlede het hulle
uitmekaar gedwing.
Dan besoek Jacqueline ’n gewilde wynplaas om ’n artikel na te vors, net
om uit te vind Boshoff is mede-eienaar. Boshoff maak asof hy haar nie
ken nie en dan hoor sy dat hy boonop verloof is. Jacqueline moet veg
teen haar eie gevoelens en Boshoff se giftige verloofde.
Gaan Jacqueline en Boshoff mekaar weer vind?
Claire Odendaal moet geld verdien vir haar verdere grade om sielkundige
te word. Sy word ’n au pair vir die moeilike stiefdogter van wewenaar
Adrian Lawrence, eienaar van ’n landgoed en ’n tegnomaatskappy.
Claire en Adrian is aangetrokke tot mekaar, maar sy is ambisieus en hy
wil nie weer trou nie. Daarby is Adrian se rokjagterbroer Wayne agter
Claire aan en daar is kriminele aktiwiteite in die Lawrencefamilie.
Kan Claire Adrian vertrou? En wil sy in so ’n opset inp as?
Ná haar man se dood kruip Issa Joubert weg in haar groentetuin op die
erf langsaan. Hier kan sy haar tyd neem om te genees van die onreg en
seer.
Tot ’n ontwikkelaar besluit hy wil ook die erf hê. Richter Human is
Issa heeltyd een stappie vooruit, maak haar deurmekaar en erken sy trek
hom aan.
Hy druk al die regte knoppies, maar kan sy hom vertrou? Is hy te goed
om waar te wees, of kan hulle saam geluk vind?
Toe Chrisjan Grey op Nicolene verlief raak, tel sy lewe as rykmanskind
teen hom. Nicolene se broer glo nie Chrisjan sal die mas opkom as die
plaas sou ondergaan nie. Chrisjan verbreek noodgedwonge kontak met
Nicolene, maar kan haar nie vergeet nie.
Nicolene daag met ’n ander kêrel by haar broer se troue op, oortuig dat
sy net afleiding vir Chrisjan was. Vol jaloesie besluit Chrisjan om
homself te bewys deur self sukses te behaal.
Sal hy Nicolene kan terugwen voor dit te laat is?
Maks Ntaka has a target on his back.
After years of loyal work for Arms-Tech Industries, Maks has found
proof of serious corruption in his department. Tender fraud, illegal
kickbacks, inflated contracts, the same old story. Maks wants to do
something about it, turn whistleblower. What else can a good man do?
But who can he tell if he can’t trust anyone? The people in charge seem
complicit, while the rest turn a blind eye. Soon suspicions cloud the
office, and all the knives are out for whoever turns on them first. As
Maks pre-pares his disclosures, he discovers that his longtime mentor
has implicated him in the illegalities. Not only is he being set up by
his company, but some foreign nationals with deep pockets are also on
his trail looking for their cut. For Maks, the walls are closing in,
and danger waits at every turn.
Meanwhile, his own private indiscretions are coming to light, and soon
his life starts collapsing around him.
In this compelling and harrowing account of a whistleblower, Onke
Mazibuko creates a nail-biting, paranoid thriller about a good man
pushed to the limit. Drawing from all too real instances of corruption
and collapse, this book shows what such a system does to those who
still listen to their conscience.
What is a good man to do when your own company made the bullet with
your name on it?
Lester Walbrugh is from Grabouw in the Western Cape. His acclaimed short stories have been published in, among others, Short.Sharp.Stories’s Die Laughing, Short Story Day Africa’s anthologies, New Contrast and most recently, Hair: Weaving and Unpicking Stories of Identity. He has lived in the UK and Japan and is currently back in his hometown, working on his first novel.
Let It Fall Where It Will is Lester Walbrugh’s debut collection of stories. Set in the Cape and Japan, the stories showcase the stunning versatility of the author. Ranging from witty to poignant, they capture a fascinating diversity of voices and fearlessly explore contemporary topics of identity and sexuality as well as South Africa’s deeply troubled past. A few employ magic realism to great effect.
The book’s epigraph and title were inspired by Adam Small’s poem, ‘Die Here het gaskommel’.
Ou geraamtes en nuwe gevare. Mevrou Smit moet haar eie reëls neerlê om
te oorleef ...
’n Vloed spoel ’n dekades oue geraamte op die oewer van die rivier oop
en Aronspoort is weer vasgevang in ’n blyspel van intriges. Mevrou Smit
wil die raaisel oplos voor sy weer paaie kruis met daardie lastige
Kaapse speurder.
Intussen kry Hester die ystervark ’n maat en mevrou Smit se smeulende
verhouding met dokter Tomas vat vlam. Maar dit is moeilik om op
hartsake te konsentreer terwyl ’n moordenaar koelbloedig die verlede
probeer toesmeer.
Skuil daar meer agter oom Apie se dood? Wat weet tannie Annatjie en
haar heldersiende niggie Hanna? Was die vars sterfte op die dorp
werklik ’n ongeluk? En kan die verhouding tussen mevrou Smit en dokter
Tomas tot iets lei wat haar uiteindelik op Aronspoort sal anker?
An undocumented immigrant returns home after facing the indignities of the American dream working as a washer of the dead – only to be met with a tragedy. A child struggles to come to terms with the fate of their beloved one-eyed chicken Otuanya, who is treated as a family pet but is destined for the cooking pot. A family lives in fear of the dreaded Shadow Fever that haunts their town, keeping them trapped indoors after sunset lest they risk falling into an eternal sleep.
From realistic explorations of family life, parenthood and infidelity, to gritty noir and fantastical horror, the stories collected here are a testament to the endless imagination and possibilities of African literature. These witty, provocative and compulsively readable stories grapple with feminism, patriarchy, class and exploitation and showcase these writers as astute observers of life. This anthology is a generous feast of diverse, delectable narratives that offers something for everyone.
Midnight in the Morgue also features three remarkable South African literary talents: Sibongile Fisher, Morabo Morojele, and Nadia Davids. Davids has the distinction of being the first South African to win the Caine Prize since Lidudumalingani Mqombothi in 2016. Her story, Bridling, about a conflicted early-career actress performing in a subversive theatrical production was hailed as ‘a triumph of language, storytelling and risk-taking‘ by Chika Unigwe, Chair of Judges.
1001 nagte, 1001 wonders, 1001 gevare.
Wanneer Herman Swart se tweelingsuster Herma onverwags sterf, val ’n deel van hom weg. Hy raak toenemend eensaam en onttrek in ’n wêreld van ou films. Hy sien haar in sy eie spieëlbeeld en hoor haar op ongeleë tye. ’n Bykomende traumatiese ervaring versplinter sy wêreld finaal en Herman verval in ’n diep koma. Hy bevind homself binne-in ’n avontuur, ’n nagmerrie, ’n wêreld waarin droom, fantasie, film, vervolgverhale, musiek en die gotiese ineenvleg. In hierdie vreemde, magiese realisme beweeg hy tussen plekke, ontmoet verskeie karakters en word weggelok deur die prinses, ’n meisie wat baie aan Herma herinner.
François Bloemhof het al plaaslik en wêreldwyd vir talle literêre eerstes gesorg, maar met hierdie unieke lees-luister-en-kyk-ervaring oortref hy homself. Die duisend en eerste nag het geen geduld met ou, veilige storiegrense nie.
Azania receives a call to notify her of her estranged father’s death.
This call prompts her to go to Knysna to seek answers about his life
and the circumstances surrounding his death. Detective Welter is
investigating the seemingly straightforward suicide case of former
politician Joseph ‘Lefty’ Mafu quickly turns into a complicated web of
conspiracies.
But the truth is as elusive as whoever is behind it all. If only the
dead could talk...
Elaine vlug weg van haar verloofde, Alex sonder enige verduideliking.
Haar geheim bly haar eie want as Alex ooit moet uitvind sal dit sy lewe
ruïneer, of so glo sy. Sy het geen ander keuse as om met Ben van
Staden, die rykmanseun van Bloemfontein, te trou nie.
Die jare wat volg is verwonde jare gevul met vrees en verwyt. Elaine
verloor haar geloof in ‘n liefdevolle God en dit is net wyn wat haar
help om soms te vergeet. Maar haar liefde vir Alex bly ’n brandende
vuur in haar binneste wat nie geblus kan word nie.
Skielik, ná sewe jaar, staan Alex weer voor haar en sy besef dat God
tog alles ten goede kan laat meewerk vir die wat Hom liefhet. Maar, sal
Alex haar ooit kan vergewe vir die onreg wat sy aan hom gedoen het?
Nicci de Wee is weer op die spoor van ’n nuwe booswig … en hierdie keer
is dit persoonlik. Een van haar eie spanlede, Stella, word vermis. Het
sy bloot op die ingewing van die oomblik weggegaan omdat sy ’n
blaaskans van alles en almal nodig gehad het, of is sy ontvoer? Nicci
kan nie die gevoel afskud dat Stella die nuutste slagoffer van die
diaboliese krimineel is wat talentvolle jong vroue in openbare plekke
teiken en hulle oënskynlik in die niet laat verdwyn nie.
Niemand weet wie hierdie ontvoerder is of wat hy aan die vermiste vroue
doen nie. Hy is ’n spook, ’n onsigbare en ontasbare skim. En hulle kan
nie uitpluis hoekom die klokke so onheilspellend lui, of wat die
betekenis is van die klein silwer klokkies wat die skurk op die
misdaadtonele los nie.
Te midde van die sirkelende ondersoek word Nicci ook oorrompel. Sy
herwin haar bewussyn in ’n afgryslike nagmerrie van haar eie ... Vir
Blackie en Henk word dit ’n verbete wedloop teen tyd. Hulle moet Nicci
vind voor dit te laat is, ás dit nie alreeds is nie ... Is die duiwel
wat hulle jag die een wat haar geneem het, of is daar iemand selfs meer
sinister agter alles?
Iemand wat hulle dalk oorgeslaan het in hulle berekeninge?
Wyngaard het geen probleem daarmee om die karakters in haar boeke af te
maai nie. Wat die bloedstollende vraag na vore bring ... Kan hierdie
dalk Nicci de Wee se finale speursaak wees?
Dit is 1950 en Pasgatyd in Oudtshoorn. Leah Abrams, ’n jong
entoesiastiese navorser in antieke tale, kuier by haar Joodse rabbi pa
en sy tweede vrou, Daniela. Hulle is albei navorsers oor, onder andere,
die geskiedenis van Israel. Maar daar heers konflik in die huis want
Leah wil gesels oor die Messias wie sy leer ken het in haar studies, en
haar Joodse gesin is nie ontvanklik daarvoor nie.
Diverse kultuur- en geloofsgroepe en na-oorlogse politieke kwessies
skep ook probleme vir die Abrams-gesin en hul tuisdorp. ’n
Sluipmoordaanval krap wonde en geheime in die dorp en Leah se gesin oop
en die plaaslike polisie se vooroordele help nie die ondersoek na die
skuldige aan nie …
Leah is oorweldig deur seer en onsekerheid. Maar sy begin stadig maar
seker by mense wie sy nooit sou verwag het leer dat vergifnis,
verhoudings en liefde die dinge is wat mense bymekaar bring, ongeag van
hulle stand of kultuur. Sy besef ook met die hulp van ander dat God nie
tussen die blaaie van ’n boek leef nie, maar in jou hart. Dalk het die
Here nog heeltyd ’n ander plan gehad vir die mense in Die huis op die
hoek.
Isabella voel nie soos die tradisionele beeldskone heldin wat jy op ’n
silwerskerm gaan raaksien nie, want sy is ietwat sag om die kante en
haar hare het ’n onbuigbare wil van hul eie. Sy besluit die tyd het
aangebreek vir opwinding en avontuur, want sy wil nie meer stry teen
die knaende begeerte in haar om skaamteloos aan die ontvangkant van ’n
man se hartstogtelike liefde te wees nie.
Sy vlug uit die stad om van haar oorbeskermende ouers weg te kom en
asem te skep in die oop ruimtes waar niemand vir haar voorskryf wat om
te doen nie. Isabella soek ’n man wat haar voete onder haar gaan
uitslaan en sy is vasbeslote om hom te kry. Iemand wat haar gaan liefhê
vir wie sy in al haar volrondheid is. Tydens haar soektog ontmoet sy ’n
hele paar mans wat nou nie almal eintlik as goeie mans met suiwer
intensies beskou kan word nie. En wie is die geheimsinnige man wat oral
onverwags opduik en pal op haar spoor bly?
Maar toe gebeur die ondenkbare tydens ’n gesinskrisis wat opduik. Al
die geraamtes wat uit die kas begin tuimel dwing Isabella om tot
stilstand te kom en die waarheid in die oë te staar. Sommige antwoorde
kan ’n vrou net op haar knieë by die Here kry. Hulle sê die waarheid
maak vry en die liefde bedek ’n menigte van sondes. Miskien sal die
kronkelpaaie van Isabella se lewe haar ook na liefde en vryheid lei
sodat selfs ’n verlore woestynblom soos sy kan blom.
What is the cost of giving a gift? What is the cost of receiving one?
At eleven years old, Julian Flint prefers to remain invisible, safe inside the architecture of adults provided by his mother, his uncle and his aunt.But when his mother, Emma, a celebrated sculptor, takes them all on a family holiday to a hotel by the sea, he meets the captivating and irreverent Clare and everything he thought he knew begins to shift – setting off a chain of events that will determine each of their fates.
From the author of The Dream House and The White Room comes Craig Higginson’s most gripping and nuanced novel to date. Moving from the lush beaches of uMhlanga Rocks to the stark midwinter wastes of Johannesburg and the rich and strange coral reefs of Mauritius, this masterfully plotted novel explores the fault lines between loyalty and betrayal, innocence and accountability, blindness and perception, entrapment and flight.
The Book of Gifts dives into the deepest and most hazardous reaches of human consciousness in order to catch the brightest fish.
It hasn’t been a great week for struggling actor Arnold Prinsloo. His
career has hit rock bottom, he’s about to be evicted from his cottage
in Melville, and worst of all, Zelda, the love of his life, has finally
run out of patience and left him.
But when Arnold is accused of murdering insurance billionaire JP
Mulder, his problems are only just starting.
Now, Arnold must tackle the greatest and most dangerous acting role of
his life: pretending to be a hard-boiled East Rand detective in a race
against time to clear his name, win back Zelda, and finally take off
these way-too-tight polyester pants.
The curtain is rising …
Money. Money. Money. Tons of it. In US dollars. And it’s all being funnelled into a government tender snagged by family-owned Amalfi Civils. Which would be great for business if CEO Angela wasn’t fighting with her CFO brother Rej.
Where Angela sees corruption, Rej sees cabinet ministers, politicians, officials eager to lend a hand. For a fee. It’s a big pot so he’s happy to oblige. And if needs be he’ll take out his sister to keep the lucre.
There are other players in this game. The CIA for one. The State Security Agency for another. And a black op using lawyer and spy Vicki Kahn as a honeytrap to ensnare Rej’s middleman – the very same middleman that her lover, PI Fish Pescado, is investigating.
With these stakes, it’s only time before the killing starts.
Claire Westley was nog altyd verlief op burggraaf Charles Bryton, maar
hy het nooit in haar belanggestel nie. Toe haar pa onverwags geld en ’n
titel erf, vra die burggraaf uit die bloute om haar hand.
Tot hul families se skok weier Claire.
Om ’n skandaal te vermy reël haar ouers vir Claire passaat op die Swart
Pêrel om vir haar vriendin Prinses Mary te gaan kuier.
Is Luca Bovien, die aantreklike kaptein van die Swart Pêrel, dalk die
een wat haar hart gaan verower?
Irma het ’n bakkievrag probleme. Daar is haar eks-verloofde, ’n
sukkelende trekker en ’n koei wat dringend mediese hulp benodig.
Boonop is Michael, die veearts wat tydelik in Mariental kom waarneem en
in die woonstel op hulle plot kom bly, die allerlaaste man wat sy weer
wil sien!
Sy probeer uit Michael se pad bly, maar hul paaie bly kruis. Sal sy sy
sjarme kan weerstaan?
Ná haar lewe uitmekaar val, vlug Kate Ierland toe. Op die vliegtuig,
vang Flynn, ’n aantreklike rooikop Ier wat Afrikaans praat, haar onkant
met sy sjarme. In Ierland loop Kate weer in Flynn vas, maar toe sy
uitvind hy is die dorp se pier ewaaier sluit haar hart af.
’n Motorongeluk verander alles. Flynn, die enigste mens wat sy in die
vreemde land ken, help Kate om weer op haar voete te kom.
Maar sal sy ooit weer heeltemal heel wees?
Oudrecce André Lombard vlug na ’n Ortodokse kerk in die Oekraïne om sy
grensoorlogwonde te gaan lek, maar sy nuutgevonde vrede hou nie lank
nie ...
Daar is landswyd onrus en die regering dreig om vryheid van geloof in
te perk. Op ’n dag klop die plaaslike mafia aan die kerk se deur op
soek na betaling in ruil vir “beskerming”. Wanneer priester Arkadi
weier om afgepers te word, plaas hy sy lewe op die spel.
Intussen is die skone Olja uitgelewer aan ongure karakters op Kiëf se
koue, ongenaakbare strate. Wanneer André tydens ’n aanval tot Olja se
redding kom, bevind hy hom nie net midde-in ’n liefdesdriehoek nie,
maar ook verstrengel in ’n oorlog tussen die kerk en die
misdaadsindikaat.
Donker vuur, Pieter Stoffberg se vierde roman, neem die leser op ’n
ysingwekkende tuimeltrein na ’n tyd van misdadigers en heiliges,
antieke boekrolle en vreesaanjaende, moderne wapens.
Retha Malan sien dokter Isak Vermeulen die eerste keer toe hy ontstoke
uit haar dosent se spreekkamer storm en haar amper onderstebo loop. Hy
hoor lat er dat sy hom ’n brombeer noem!
Soos hulle mekaar leer ken, besef hulle hulle is geesgenote en Isak
begin selfs praat van trou. Dan sien Isak vir Retha in ’n vurige
omhelsing met ’n ander man. Hy konfronteer haar en sy sien sy gebrek
aan vertroue onvergeeflik.
Sal liefde en vergifnis dié struikelblokke kan oorwin?
“Hy voel hoe haar klein hande soekend onder sy hemp probeer inkruip. Hy
staan net ’n aks van haar af terug en trek sy hemp met een beweging oor
sy kop voor hy haar weer tot styf teen hom aantrek en hy weer haar mond
opsoek. Haar knieë knak liggies en hy trek haar stywer teen hom om haar
te steun. So deur die soen du hy haar terug na die groot bed toe. Haar
oë rek groot toe hy haar optel en op die bed neer sit. “Ek sal niks
doen wat jou ongemaklik maak nie. Ek belowe. As my hande te verdwaal,
vat dit weg. As jy
ongemaklik voel en wil stop, sê my. Ek is in jou hande.”
Sy knik haar kop en vat inisiatief om sy kop nader te trek vir ’n soen.
Bliksem, hierdie vrou weet nie wat sy aan hom doen nie! Haar hande is
oral op sy bors en arms en hy stut homself so dat sy die toegang het na
wat sy verlang. Hy probeer seker maak sy is gewoond aan hom voor hy sy
eie verkenningstog begin waarna hy so smag. Hy sis deur sy tande toe sy
liggies met haar naels oor sy rugspiere trek en eis weer haar mond op.
Sy hand skuif onder haar toppie in en hy sprei sy hand gretig oor haar
plat maag en heupe.
Sy kreun toe hy die soen verbreek om sy kop in haar nek te druk en haar
sagte vel daar te soen en proe. Stadig, sonder om haar te laat skrik,
vou hy sy hand oor haar bors. Die materiaal is van kant en haar bors
pas perfek in sy hand. Hy beweeg oor na haar ander bors en dit is haar
beur t om deur haar tande te sis.”.
Liham Vermaak, ’n suksesvolle entrepreneur, se streng reëls en koue
houding keer dat ’n vrou deel word van sy lewe. Tot Landrie in sy lewe
instap.
Landrie wil die wêreld gaan sien en nie gering geskat word as ’n
ernstige besigheidsvrou nie. Al maak Liham dit hoe moeilik, gaan sy
haar nie laat afgeskrik nie. Maar haar behoef te om hom te leer liefkry
word groter as haar droom om die sakewêreld te verower.
Gaan hulle ’n plek in mekaar se harte kan vind?
|
You may like...
Blood Trail
Tony Park
Paperback
R310
R266
Discovery Miles 2 660
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R328
Discovery Miles 3 280
Polsslag
Marie Lotz
Paperback
(1)
R355
R305
Discovery Miles 3 050
|