![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
A mark. That’s how it begins. The first sign you’ve been chosen. Sixteen-year-old John’s life changes when he discovers a sinister black symbol on his arm. Little does he know that thousands of children across the world woke up with similar marks, but went missing shortly thereafter. It’s like they disappeared from the face of the Earth. Where did they go? Unfortunately, John is about to find out.
Mike and Dumisane, along with other farmers in their area are struggling with poachers. There are too many orphaned animals and they are all becoming desperate. Mike goes to the baobab tree on the farm that his children claim is ‘special’. There is a hollow in the tree and he sits down and thinks about the land he loves and all the animals on it and how sad he is that he cannot protect them. The spirit of the dead animals surround Mike and beg him to look after their babies and protect them. They promise him their strengths and special attributes. A couple of nights later the poachers strike again, but this time Mike has all the ‘superpowers’ the animals have given him.
Blonde hare ... Helderblou oe ...'n Skitterwit glimlag ...Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ’n plan ... Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.
Lionel Afrika sou daardie oggend nooit kon raai dat hy en sy beste
vriend, Mitch, teen die aand op ’n ruimtereis sou gaan nie. Nog minder
het hy geweet dat hulle paaie baie ure later sou skei, en dat hy alleen
op ’n vreemde plek in die middel van die kosmos sou agterbly.
The stories, blogs and poetry in this anthology explores the stark divides that exist in our communities and our country, South Africa. Written by a range of writers – from published authors to talented school students – these powerful narratives give voice to those who are poor and discriminated against, and are threaded through with hope and resistance.
Violet is wild. She growls at the dog, draws on the walls, and slurps her cereal straight from the bowl. Violet's Gran takes her to the zoo for a relaxing trip but, after a mix-up, Violet spends the night with the monkeys and a monkey goes back with Gran. Worse still, Gran and Violet's parents don't even notice! Will there be chaos or will a lesson be learnt?
Pampoenpit word een oggend wakker met ’n spesiale liedjie in haar hart. ’n Op en wakker ritme wat binne haar borrel en bruis …
Die musiek is ongeduldig, Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel!
Peter, Pamela and Percy in the big spill is a children's story written in rhyme and aimed at 3 – 7 year olds. The title is based on the true story of the ship 'Treasure' which sank in June 2000 just North of Cape Town and caused an oil slick that harmed thousands of sea birds. People came from far and near to help rescue the penguins in an enormous clean-up operation. In order to buy time to clean the beaches and the sea, aproximately 16000 penguins were shipped from Cape Town to Port Elizabeth by truck to swim back to CT (with some luck, because no one knew for sure what they would do, but they were counting on their strong homing instinct). The whole of South Africa tracked the progress of these 3 rescued penguins, Peter, Pamela and Percy, who were equipped with tracking devices, as they swam home.
Lees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een
lekkerlees-liefdesomnibus!
Om na ’n nuwe dorp en ’n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar
vir die skaam Nea is dit nog moeiliker.
“Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!” roep ouma Mollie.
In July 2009, Manser set another world first when he became the first person to circumnavigate the world’s fourth largest island, Madagascar, by kayak - also alone and unaided. This colossal journey, which saw him paddle 5000km in eleven months, was, he said, considerably more demanding, both physically and mentally. Conquering extreme loneliness whilst enduring treacherous conditions like pounding seas, cyclones and an unrelenting sun which, combined with salt water, almost pickled him alive. During his circumnavigation he had many memorable close encounters with Madagascar’s marine life – humpback whales breaching metres away from his kayak, giant leatherback turtles gliding alongside him and even having his boat rammed by a shark. Riaan travelled around Madagascar during a period of extreme political turmoil & he landed up in prison 5 times, the last time being 3 nights on suspicion of carrying out mercenary activities. In April 2010, Manser’s efforts were rewarded with his second accolade, “Out There Adventurer of the Year 2009” and “Around Madagascar on my Kayak”, his book recounting his amazing feat, also received acclaim.
In Julie 2009 het Manser ‘n volgende wêreldrekord gestel toe hy die eerste persoon was wat die wêreld se vierde grootste eiland, Madagaskar, per kajak omseil het - ook alleen en sonder hulp. Hierdie kolossale reis van 5000 km, wat hom elf maande geneem het, was volgens hom aansienlik meer veeleisend, beide fisies en geestelik. Hy moes uiterste eensaamheid oorwin terwyl hy verraderlike toestande verduur het, soos donderende golwe, siklone en ‘n skroeiende son wat, gekombineer met soutwater, hom amper lewendig gepekel het. Tydens sy omseiling het hy baie onvergeetlike noue ontmoetings met Madagaskar se seelewe gehad – boggelrugwalvisse wat meters van sy kajak af deur die oppervlak gebreek het, reuse-leerskilpaaie wat langs hom geswem het, en sy boot wat deur ‘n haai gestamp is. Riaan het in ‘n tydperk van uiterste politieke onrus in Madagaskar rondgereis en hy het 5 keer in die tronk beland, die laaste keer drie nagte op vermoede dat hy huursoldaataktiwiteite uitgevoer het. In April 2010 is Manser se pogings beloon met sy tweede toekenning, “Out There Adventurer of the Year 2009â€. “Around Madagascar on my Kayakâ€, die boek waarin hy van sy wonderlike prestasie vertel, het ook lof ontvang.
Pumpkin Pie wakes up one morning with a very special song in her heart. A moving, grooving beat that bubbles up inside her …
The music was impatient, Soon Pumpkin takes to the streets to share her special song with everyone!
Matt háát haar. Kiana, die koningin. Sy pa se nuwe vrou wat stil-stil hulle lewens kom oorneem het tydens die Covid-inperkings, net nadat sy ma oorlede is. Hy mis sy regte ma. Hy mis Saterdagoggende se plaatkoekies bak saam met sy pa. Hy mis sy eksmeisie. Hy mis hoe alles was voor Kiana. En toe, een dag in die Julievakansie, word als erger. Eers kom waai Kiana sy slegte rapporte rond. Toe vat sy Matt se TV weg. Toe sy reke-naar, en uiteindelik ook sy selfoon. Genoeg is genoeg. Kiana bied hom ’n ultimatum: óf hy aanvaar haar gesag, óf hy loop uit die huis uit. Matt kies opsie twee … en dit word een lang dag in Julie wat alles kan verander.
Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na ’n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood; die gedruis van mense, ánder mense as dieselfde dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk...
This is a true story of Eric the Baboon. Eric is the alpha male of the Slangkop troop on the Cape Peninsula. He is a living legend. Eric frequently raids homes and shops. His favorite food is carrot cake, which he nicks on a fairly regular basis from the local coffee shop, fresh out of the oven. One day he was injured, rescued and taken to the local vet. While Eric's wounds were healing he was was pining and refusing to eat. Everyone thought this was the end of the road for Eric. Find out what happened...The story is written in rhyme and aimed at 3 - 7 year olds. It is a children's picture book beautifully illustrated with images of Cape Town and it's wonderful flora and fauna.
Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees
Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Sy ouer broer breek swemrekords en meisies se harte. Sy kleinboetie is op nege reeds ’n uitgeslape entrepreneur met briljante geldmaakplanne. En Marnus-die-middelmannetjie voel partykeer asof hy onsigbaar is. Maar toe ’n meisie genaamd Leila een oggend aan Marnus-hulle se deur kom klop en vra hy moet ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. In die proses ontmoet hulle ’n kleurryke versameling karakters. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word … ’n Humoristiese, aangrypende grootwordverhaal vol onvergeetlike karakters.
Dit is aaklig om op amper sewentien so baie dinge nie te weet nie. Nie te weet of jou ma dalk reg is en jy net ’n pil moet drink om die donkerte tekeer nie, nie te weet of jou broer se ambisie hom die kluts gaan laat kwyt raak nie. Om nie eers te praat oor die feit dat jy glád nie te weet wat jy met die res van jou vreeslike gemiddelde lewe wil doen nie. En die een persoon wat alles sou verstaan het, is vir altyd weg. Gelukkig bring die nuwe jaar ’n paar veranderinge wat Helena so ’n bietjie ligter laat voel. Haar viool begin weer sing, en sy besluit om self antwoorde te begin soek. Ongelukkig is ’n antwoord egter nie altyd goeie nuus nie ... Hoe kón sy Luca met die duifgrys oë se gesels, sy hand om hare, so heeltemal verkeerd verstaan het? Kan een dom-onnosele besluit se gevolge regtig so ver uitkring dat dit iemand se toekoms sal vernietig? Ergste nog, wat presies moet sy met al hierdie antwoorde doen? Helena begin dink dat om nie te weet nie, dalk tóg beter is. Skielik klink weghardloop na ’n goeie plan … maar is dit?
Hallo Liefsteling!
Die topverkoper “My first African Adventure” is nou ook beskikbaar in
Afrikaans!
Suurlemoen! is 'n boek propvol humor en tiener-intriges. Dit is 'n lekker ontspanningsoek wat mens met die ligte trant bekoor waarmee dit geskryf is. Die inhoud is bekend, maar wat die boek 'n onvergeetlike leeservaring maak is die nuwe manier waarmee dit aangebied word. Die verskillende mediums wat deur Jaco Jacobs gebruik word in hierdie boek is 'n welkome verandering van die gewone tienerverhaal. Die visuele elemente komplimenteer die teks op elke moontlike geleentheid. Die einde word slegs deur die verskillende mediums bewerkstellig en alhoewel dit moontlik vir sommige lesers nie bevredigend genoeg sal wees nie, is dit steeds 'n innoverende manier om die boek te eindig. In hierdie geval is dit werklik so: "A picture is worth a thousand words." Die verhaal begin met 'n humoristiese insident met lipstiffie en Mozart. Dit lei tot die ontstaan van die vier hoofkarakters, Tiaan, Zane, Bongani en Liezl, se band. Zane, soos Tiaan hom beskryf, is die moeilikheidmagneet wat baie vinnig verlief raak. Hy is spontaan en gee glad nie om as al die aandag op hom is nie. Bongani aan die ander kant is 'n karakter wat glad nie nonsens vat nie en die rigting aangee vir die band net soos sy die pas aangee op die tromme. Liezl is die slim en mooi meisie met die goue stem wat Tiaan en Zane se voete onder hulle uitslaan. Tiaan is weer effens skaam met 'n romantiese streep en 'n passie vir foto's en Post-It-Plakkers. Tiaan het ook 'n meer kreatiewe kant as Zane en vind dit moeiliker om oor sy emosies te praat. Dit alles saam is 'n resep vir moeilikheid en liefde. Tiaan is die interne verteller en fokalisator. Dit maak dit moontlik om al die foto's en plakkers te gebruik aangesien die skrywer hierdie metode gebruik om Tiaan se gedagtes bekend te maak. Dit bevorder ook identifikasie tussen die tienerleser en die karakter van Tiaan. Tiaan is die gemiddelde ou met die mal vriend wat al die aandag kry. Hy en sy beste vriend wil soos alle tieners 'n band begin en dieselfde meisie hê. Die situasies in die boek is iets waarmee tieners werklik te doen kry en daarom kan hulle met hierdie karakter op 'n persoonlike vlak identifiseer. Tiaan word uitgebeeld op verskeie maniere sonder om dit oordrewe of selfbehep te laat lyk. Die skoolruimte wat in die boek gebruik word is nog 'n element waarmee die tiener kan identifiseer. Die skool-politiek wat na vore kom in die karakters soos Frik Venter, Cecile en Linette, maak die ruimte geloofwaardig en interessant. Randkarakters soos hierdie gee ook 'n dieper kykie in die skool-dinamiek en soeke na aanvaarding en populariteit uit wat tieners daagliks ervaar. Saam met die ruimte en karakters speel die taal en veral humor 'n groot rol in die verhaal. Die taal is op die tienervlak. Engelse woorde word wel gebruik, maar soos die gemiddelde tiener dit sou gebruik, dit is egter funksioneel sonder dat dit wemel van slang woorde wat geen gewig dra nie. Die humor word op so 'n manier geïnkorporeer in die verhaal dat dit op die kritiese oomblikke gebeur wat nie net spanning verlig nie, maar ook die boek 'n ligter toon gee. Wat die humor nog meer genotvol maak is dat dit reg deur die hele boek loop en nie net losstaande insidente is nie. Mens verwag met hierdie karakters dat iets skreeusnaaks gaan gebeur, en dit gebeur weer en weer. Dit klink dalk nie realisties om 'n skool se radiostasie gyselaar te hou nie maar alles is moontlik op hoërskool. Tipiese gebeure soos die rumoer kompetisie en die liefdesdriehoek is meer tradisioneel en dus ook vanselfsprekend geloofwaardige gebeure waarmee die tiener kan identifiseer. Wat hierdie normale gebeure kleur gee is hoe die karakters die situasies hanteer. Suurlemoen! is 'n lekker boek vir die tiener en selfs vir volwassenes wat wonder wat in die tienerwêreld aangaan of vir die leser wat 'n boek net wil geniet.
Lily Linvelt se enigste missie is om ’n oeroue blommetjie in Ierland,
in die Burren, te vind. Sy moet ’n elikser maak om haar ma te red wat
deur ’n bloedsuiervlermuis in die einste Burren gebyt is. |
![]() ![]() You may like...
|