|
|
Books > Language & Literature > Language teaching & learning (other than ELT)
No other description available.
Norme vir Afrikaans (nou reeds in 'n sesde uitgawe) het sedert 1989
bewys gelewer dat dit 'n besonder effektiewe bron is vir gebruik in
taalkundeklaskamers van tersiere instellings en selfs in skole. Die
boek is aan die een kant 'n praktiese naslaanbron wat as basis vir
eie taalontwikkeling kan dien. Aan ander kant word in die aanpak
probeer om taalteorie en taalpraktyk te versoen. Dat die outeur
hierin geslaag het, is bewys deur die gereelde bywerk van die boek
en die wye gebruik daarvan. In die besonder fokus die boek op die
verskeidenheid "norme" wat 'n mens in gedagte moet hou by die
praktiese gebruik van Afrikaans, onder meer die beginsels
onderliggend aan hierdie norme, en dan ook die identifisering van
belangrike en nuttige bronne van taaladvies oor problematiese
taalsake. Die doel van die boek is nie om streng "normatief" te
probeer voorskryf nie, maar eerder om leiding te gee in die
hantering van praktiese taalkwessies met as vertrekpunt gefundeerde
taalteoretiese kennis oor die Afrikaanse taalkunde. Die boek is nou
al deeglik gevestig as 'n omvattende en uiters bruikbare hulpmiddel
vir sowel student as dosent en is die vrug van die outeur se
jarelange ondervinding as taaldosent en navorser. Daar word ook
rekening gehou met die geleidelike herstandaardisering van
Afrikaans, vandaar die nuwe subtitel "Moderne Standaardafrikaans",
wat 'n aanduiding is dat Afrikaans in die proses is om te
moderniseer vir 'n nuwe geslag gebruikers. Die riglyne van die
elfde uitgawe van die Afrikaanse Woordelys en Spelreels (AWS)
(2017) is volledig in hierdie uitgawe verreken.
Exam board: AQA Level: GCSE Subject: French First teaching:
September 2016 First exams: Summer 2017 Maximise your students'
potential and build the skills needed to succeed with this
exam-focused workbook, packed with practice questions for every
section of the AQA A-Level French exams. - Encourage rolling
revision throughout the two years by developing your students'
skills in class and at home - Test each skill with exam-style
activities for every section of the exam papers, with all the audio
and answers accessible online - Build your students' confidence in
vocab and grammar with focused lists, explanations and activities -
Target the top grades with sample answers and tips to boost exam
performance
|
|