|
|
Books > Mind, Body & Spirit > Mind, body, spirit: thought & practice
Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe
dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan
mens help om met nuwe oë na die wêreld te kyk.
Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het
hoe om beter interpersoonlike verhoudings te hê, 'n positiewe bydrae
tot die wêreld te maak, hul woede en stres beter te bestuur en die
wonderskone in elke oomblik - ook die moeilikes - raak te sien. Dit kan
ook jou storie wees.
|
|