0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (27)
  • R50 - R100 (40)
  • R100 - R250 (77)
  • R250 - R500 (44)
  • R500+ (65)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Regte

Die Vlieende Ovambo En Ander Verhale Van Ou Suidwes (Afrikaans, Paperback): E.T. Meyer Die Vlieende Ovambo En Ander Verhale Van Ou Suidwes (Afrikaans, Paperback)
E.T. Meyer
R209 Discovery Miles 2 090 Ships in 6 - 10 working days

E.T. Meyer matrikuleer in Windhoek, gaan studeer in Suid-Afrika en gee daarna by verskeie skole in die destydse Suidwes onderwys. In sy drie bundels kortverhale, Die vlieende Ovambo, Waar’s my Tande en Tussen krokodille en Kavangovroue herroep hy die ligte kant en verrassende situasies wat hy destyds in hierdie ruwe omstandighede teegekom het.

Hoe die nuwe kredietwet jou beinvloed/How the new credit law affects you (Afrikaans, English, Paperback): P Jordaan Hoe die nuwe kredietwet jou beinvloed/How the new credit law affects you (Afrikaans, English, Paperback)
P Jordaan
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days
Boerderybestuur - Finansiele Beplanning, Ontleding En Beheer (Afrikaans, Paperback): M.J. van Reenen, A. de K. Marais Boerderybestuur - Finansiele Beplanning, Ontleding En Beheer (Afrikaans, Paperback)
M.J. van Reenen, A. de K. Marais
R733 Discovery Miles 7 330 Ships in 5 - 10 working days

Die moderne boer staan deesdae voor probleme soos koste wat astronomies eskaleer, produkpryse wat val en stygende rentekoerse op grondpryse. Die faktore noodsaak boere om hul sake- en bestuursvernuf uit te brei ten einde te verseker dat die plaas ekonomies bestuur word. Hierdie boek bevat die grondbeginsels van finansiele bestuur, ontleding en beheer.

Van Jagter Tot Wildliefhebber (Afrikaans, Paperback): P.J. Schoeman Van Jagter Tot Wildliefhebber (Afrikaans, Paperback)
P.J. Schoeman
R63 Discovery Miles 630 Ships in 6 - 10 working days

Jag is ’n avontuur wat jou wegvoer van vier mure na die oop ruimtes van groot Afrika en jou laat kennis maak met ontbering en volharding, met lekker spog en lekker eet. En die oog, die kamera en die sakboekie vervang nie in een dag die jagroer nie. P.J. Schoeman se naam was vir geslagte Afrikaanslesers sinoniem met verhale waarin natuurkennis en natuurgevoeligheid saampraat. Vir diegene wat as jong lesers met Schoeman kennis gemaak het, sal die lees van hierdie hersiene heruitgawe ’n nostalgiese ervaring wees – ’n erfenis om aan vandag se jong lesers oor te dra.

Op St. Helena Vol Van Hartepyn - Die Oorlogskuns Van Erich Mayer (Afrikaans, Hardcover): Celestine Pretorius Op St. Helena Vol Van Hartepyn - Die Oorlogskuns Van Erich Mayer (Afrikaans, Hardcover)
Celestine Pretorius
R250 Discovery Miles 2 500 Ships in 6 - 10 working days
Die Plaag (Afrikaans, Paperback): David van Reybrouck Die Plaag (Afrikaans, Paperback)
David van Reybrouck
R63 Discovery Miles 630 Ships in 6 - 10 working days

Die plaag is tegelykertyd reisverhaal, avontuurverhaal, speurverhaal, natuurkundige artikel, letterkundige studie en historiese ondersoek. Die skrywer – 'n Belgiese joernalis – reis na Suid-Afrika op soek na die "dowwe spoor" van Eugene Marais, en word uiteindelik met veel meer as dooie historiese gegewens beloon. Die Nederlandse uitgawe van Die Plaag het die Debuutprijs vir 2002 verower en was op die kortlys van die Gouden Uil-literatuurprys vir 2002. Die vertaling van Van Reybrouck se Nederlandse teks in Afrikaans deur die bekende digter en omroeper doktor Daniel Hugo is ’n onmisbare toevoeging tot Afrikaanse lesers se kennis van die merkwaardige Eugene Marais se lewe. Hiermee word kultuurgoedere wat deur ’n Vlaming nagespoor en opgeteken is as ’t ware huis toe gebring.

Woordweer (Afrikaans, Paperback): Phil du Plessis Woordweer (Afrikaans, Paperback)
Phil du Plessis
R177 Discovery Miles 1 770 Ships in 6 - 10 working days
Tussen Duine Gebore (Afrikaans, Paperback): Julian De Wette Tussen Duine Gebore (Afrikaans, Paperback)
Julian De Wette
R21 Discovery Miles 210 Ships in 6 - 10 working days
Kringe in 'n bos (Afrikaans, Paperback): Dalene Matthee Kringe in 'n bos (Afrikaans, Paperback)
Dalene Matthee 1
R305 R272 Discovery Miles 2 720 Save R33 (11%) Ships in 5 - 10 working days
Rating/Eiendomsbelasting (English, Afrikaans, Paperback): Rating/Eiendomsbelasting (English, Afrikaans, Paperback)
R254 Discovery Miles 2 540 Ships in 4 - 8 working days
Naelstring (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Naelstring (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R63 Discovery Miles 630 Ships in 6 - 10 working days

Naelstring belig die problematiek van transformasie in ’n nuwe Suid-Afrika en die soms fanatieke eise van swart bemagtiging. Die drama sentreer rondom ’n moeder wat weier om haar pasgebore baba se naelstring te knip. Die baba is egter nie bereid om die absurde situasie gelate te aanvaar nie en neem sy gehoor op ’n reis van swart komedie en deernisvolle maar pynlike interaksie. Pieter Fourie, dramaturg en dramaveteraan, is waarskynlik die enigste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat diep spore as toneelspeler, regisseur, artistieke direkteur en skrywer getrap het. Met Naelstring deurbreek die bekroonde dramaturg Pieter Fourie opnuut die grense van sy oeuvre.

Alkant Oliphant - 'n Inleiding Tot Die Literatuurwetenskap (Afrikaans, English, Paperback, Re-issue): C van der Merwe, H.... Alkant Oliphant - 'n Inleiding Tot Die Literatuurwetenskap (Afrikaans, English, Paperback, Re-issue)
C van der Merwe, H. Viljoen
R728 Discovery Miles 7 280 Ships in 5 - 10 working days

Watter idee sal blindes van 'n olifant he? Miskien dink hulle dis 'n muur, 'n pilaar of 'n slang. Dit is di? analogie wat uitgebuit word in hierdie eerste Afrikaanse inleidende handboek tot die literatuurwetenskap. Die letterkunde is immers ook 'n omvattende verskynsel en die algemene literatuurwetenskap 'n veelsydige dissipline. Die letterkunde word dus vanuit verskillende teoretiese hoeke beskou. Moderne teoretiese sienings (bv. New Criticism, Nuwe Historisme en Postkolonialisme) word verduidelik deur 'n klassieke teks, Jan Rabie se Droogte, deurlopend m.b.v. hierdie teoriee te belig. Gerigte vrae oor ander Suid-Afrikaanse kortverhale help verder om hierdie nuwer teoriee vir plaaslike lesers bruikbaar te maak. Daarna word basiese vrae oor die literatuurwetenskap behandel. Die boek is 'n onontbeerlike hulpmiddel vir elke ernstige letterkundestudent en 'n moet vir elke onderwyser en dosent wat op hoogte wil bly met ontwikkelinge in die literatuurstudie.

Stillerlewe (Afrikaans, Paperback): Pirow Bekker Stillerlewe (Afrikaans, Paperback)
Pirow Bekker
R21 Discovery Miles 210 Ships in 6 - 10 working days
Koggelmanderman (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Koggelmanderman (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R21 Discovery Miles 210 Ships in 6 - 10 working days
Casebook on the Law of Delict / Vonnisbundel oor die Deliktereg (English, Afrikaans, Paperback, 5th Edition): J. Neethling,... Casebook on the Law of Delict / Vonnisbundel oor die Deliktereg (English, Afrikaans, Paperback, 5th Edition)
J. Neethling, J.M. Potgieter, T.J. Scott
R1,566 R1,333 Discovery Miles 13 330 Save R233 (15%) Ships in 4 - 8 working days
Vaardighedewerkboeke vir regstudente (Afrikaans, Paperback, 5th edition): Anton Kok, Anneliza Nienaber, Frans Viljoen Vaardighedewerkboeke vir regstudente (Afrikaans, Paperback, 5th edition)
Anton Kok, Anneliza Nienaber, Frans Viljoen
R670 Discovery Miles 6 700 Ships in 4 - 6 working days

Written as a companion to Kleyn & Viljoen's Beginner's Guide for Law Students, this exciting new work takes students through the range of skills they will require throughout their studies and in practice. The material is presented in the same easy-to-use, fun and accessible manner that was used so successfully in the Beginner's Guide. Throughout, the authors use clear, simple language while never compromising on standards and accuracy. This book is available in English and Afrikaans versions.

In Doodsgevaar - Die Ervarings Van Kapt. J.J. Naude Tydens Die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 (Afrikaans, Hardcover): G.D.... In Doodsgevaar - Die Ervarings Van Kapt. J.J. Naude Tydens Die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 (Afrikaans, Hardcover)
G.D. Scholtz
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 6 - 10 working days

Min verhale uit die Anglo-Boereoorlog het lesers só aangegryp as die avonture van die Boere-James Bond, kaptein Koos Naudé(1876-1956).

Onvergeetlik is avonture soos dié waarin hy 'n Engelse uniform vrylik in die besette Pretoria rondbeweeg, die Engelse offisiere se spogperde steel, tien keer gedurende die oorlog die stad in die geheim as spioen besoek en 'n groep vroue organiseer om die spioenasie van die ontbinde Geheime Diens voort te sit. Sy avonture, wat in 1904 vir die eerste keer onder die titel In doodsgevaar gepubliseer is, is in 1940 deur G.D. Scholtz verwerk en heritgegee.

Dié boek het intussen een van die klassieke verhale van die Anglo-Boereoorlog geword.

Nature Conservation/Natuurbewaring (English, Afrikaans, Paperback): Nature Conservation/Natuurbewaring (English, Afrikaans, Paperback)
R216 Discovery Miles 2 160 Ships in 4 - 6 working days
Elke Duim 'n Koning (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Elke Duim 'n Koning (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R63 Discovery Miles 630 Ships in 6 - 10 working days

Die toneelstuk ontgin nie net Andre Huguenet se lewe as mens en akteur tot met sy tragiese einde nie maar ook die ironiese spel tussen toneel en werklikheid. Ondanks die hoe eise wat hierdie tweekuns aan ’n dramaturg stel, bevestig Fourie opnuut sy vermoe om boeiende, menslike toneel te skep wat toeganklik is vir die gespesialiseerde sowel as die minder ingewyde teaterganger.

Vergissing (Afrikaans, Paperback): P.J. Bosman Vergissing (Afrikaans, Paperback)
P.J. Bosman
R21 Discovery Miles 210 Ships in 6 - 10 working days
Elke oggend van die wereld (Afrikaans, Paperback): Pascal Quignard Elke oggend van die wereld (Afrikaans, Paperback)
Pascal Quignard; Translated by Johann Rossouw
R21 Discovery Miles 210 Ships in 6 - 10 working days
Eugene Marais and the Darwin syndrome/Die dowwe spoor van Eugene Marais (English, Afrikaans, Hardcover): Leon Rousseau Eugene Marais and the Darwin syndrome/Die dowwe spoor van Eugene Marais (English, Afrikaans, Hardcover)
Leon Rousseau
R63 Discovery Miles 630 Ships in 6 - 10 working days

In this publication, two separate texts that should be read alongside the authoritative Marais biography, Die groot verlange, is made available in a single volume. Eugene Marais and the Darwin Syndrome explores the role that the father-son relationship possibly could have played in Marais’s inability to complete his magnum opus. Die dowwe spoor van Eugene Marais, an informal source book, includes facts and names that were concealed or suppressed in the biography. In hierdie publikasie word twee afsonderlike tekste wat naas die gesaghebbende Marais-biografie, Die groot verlange, gelees moet word, in een volume uitgegee. Eugene Marais and the Darwin Syndrome ondersoek die rol wat die pa-seun-verhouding moontlik kon gespeel het in Marais se onvermoe om sy magnum opus te voltooi. Die dowwe spoor van Eugene Marais, ’n informele bronneboek by Marais se lewensverhaal, bevat feite en name wat in die lewensverhaal verswyg of verdoesel is.

Afstande (Afrikaans, Hardcover): Lucas Malan Afstande (Afrikaans, Hardcover)
Lucas Malan
R21 Discovery Miles 210 Ships in 6 - 10 working days
Krismis van Map Jacobs (Afrikaans, Paperback): Adam Small Krismis van Map Jacobs (Afrikaans, Paperback)
Adam Small
R315 R281 Discovery Miles 2 810 Save R34 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Na sewe jaar word 'n gevreesde bendeleier 'Map' Jacobs op parool vrygelaat en op almal se lippe ontstaan die vraag: het 'Map' verander, of is hy steeds die ou 'Map'? Die drama speel af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die Vlaktes en belig ook die invloed wat sosiale en maatskaplike euwels op die gemeenskap het. Dit gee ons 'n blik op die leefwyse van die ontworteldes, hul lief en leed en sommige se desperate hunkering na 'n beter bestaan.

Afneem van doeltreffende getuieverklarings (Afrikaans, Paperback): Afneem van doeltreffende getuieverklarings (Afrikaans, Paperback)
R357 Discovery Miles 3 570 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Lulu's Clothes
Camilla Reid Hardcover  (1)
R239 R220 Discovery Miles 2 200
Geometric Level Set Methods in Imaging…
Stanley Osher, Nikos Paragios Hardcover R2,760 Discovery Miles 27 600
Well-Being - Happiness in a Worthwhile…
Neera K Badhwar Hardcover R2,438 Discovery Miles 24 380
Handbook of Metaheuristics
Michel Gendreau, Jean-Yves Potvin Hardcover R4,998 Discovery Miles 49 980
The Optimistic Life - Or, in the…
Orison Swett Marden Hardcover R885 Discovery Miles 8 850
Expensive Poverty - Why Aid Fails And…
Greg Mills Paperback R360 R326 Discovery Miles 3 260
Type 2 Diabetes
Kazuko Masuo Hardcover R4,140 Discovery Miles 41 400
The Record - Mind, Matter, and What…
Marianne Neill Hardcover R2,058 Discovery Miles 20 580
Chest Pain - A man, a stent and a camper…
Michael Harding Paperback R438 Discovery Miles 4 380
Trials Without Truth - Why Our System of…
William T Pizzi Hardcover R2,865 Discovery Miles 28 650

 

Partners