0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (27)
  • R50 - R100 (41)
  • R100 - R250 (76)
  • R250 - R500 (44)
  • R500+ (66)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Regte

Bewysreg (Afrikaans, Paperback, 4de Uitgawe): C.W.H. Schmidt, H. Rademeyer Bewysreg (Afrikaans, Paperback, 4de Uitgawe)
C.W.H. Schmidt, H. Rademeyer
R929 Discovery Miles 9 290 Ships in 4 - 6 working days
Ek stamel ek sterwe (Afrikaans, Paperback): Eben Venter Ek stamel ek sterwe (Afrikaans, Paperback)
Eben Venter 1
R246 Discovery Miles 2 460 Ships in 4 - 6 working days

Konstant Wasserman se pad loop dood. Sy mense met hul verstarde lewens en hul aansprake dryf hom tot raserny, dryf hom die land uit: Australie toe. In Sydney leer hy kook in 'n restaurant en vind hy vrye geeste wat hom verstaan. Die liefde, in 'n smeulende gedaante, terg sy sinne. Hy is vry. Tot die vreemde blou merke op sy bene begin uitslaan en hy begin siek word. Die toetse is positief, en hy moet klaarmaak, vrede maak. In 'n beheerste proses van heroise afmetings konfronteer Konstant, en le hy af - elke vriendskap en verwantskap, sy sinnelike liefde vir die lewe, en in 'n geinspireerde deurgang, uiteindelik die lewe self.

Seisoene (Afrikaans, Paperback): Engela Van Rooyen Seisoene (Afrikaans, Paperback)
Engela Van Rooyen
R178 Discovery Miles 1 780 Ships in 4 - 6 working days

Die skrywer herskep die alledaagshede wat elke huisvrou en ma sal herken: hoe vind jy balans tussen die verpligtinge van man en kinders en die eise wat daar aan 'n predikantsvrou gestel word? Veral as jy boonop 'n drang het om skrywer te word. Maar dan kry die vertelling 'n meevoerende krag wanneer ernstige krisisse opduik: Haar man kry 'n senuwee-ineenstorting. Meer nog: Haar skoondogter oorleef 'n ernstige motorongeluk, maar doen permanente fisiese en psigiese letsels op. En sy, die skrywer, is midde-in haar mees ambisieuse skryfprojek ooit. Hier bereik haar eg-menselike verhaal 'n besondere diepte- en hoogtepunt: 'n dieptepunt van smart, maar ook 'n hoogtepunt van kreatiwiteit.

Sit Oom Paul (Afrikaans, Paperback): Johann De Waal Sit Oom Paul (Afrikaans, Paperback)
Johann De Waal
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days

Herman Human loop hom vas in die skynheiligheid van die volwasse wereld. Skielik lyk hul dorp vir hom anders. Kerk en skool probeer die jong boompies buig en Herman raak al hoe meer hardekwas. Hy kyk ook met nuwe oe na vroue: Met Ashia ontdek Herman sy eie seksualiteit. En dan is daar Sandra wat saam met hom in die wiskundeklas is en ook belangstelling toon. Ek dink aan Ashia, ek dink aan Sandra. Waar ek in my lewe gesmag het na een vrou sit ek nou met twee, en ek is, vind ek tot my verbasing uit, vasbeslote om albei te bearbei. Hierdie besef skok my die hele Vrydag uit my wentelbaan uit. Die een baken wat Herman het, is sy pa. En dit is op die dag wanneer Herman teenoor Ds. Weltevreden te staan kom, dat sy pa se voorbeeld hom help om te kies wat reg is en nie bloot korrek is nie. Dit is dan dat hy weet dat 'n mens met jou gewete moet kies, al verklaar jy jouself voelvry in die proses.

Valreep / Stirrup-Cup (Afrikaans, Hardcover): Elisabeth Eybers Valreep / Stirrup-Cup (Afrikaans, Hardcover)
Elisabeth Eybers
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days
Die A Tot Z Van Klassieke Musiek (Afrikaans, Hardcover): Koos Human Die A Tot Z Van Klassieke Musiek (Afrikaans, Hardcover)
Koos Human
R362 Discovery Miles 3 620 Ships in 4 - 6 working days

'n Gids tot die wereld se klassieke musiekrepertoire in Afrikaans is nou bygewerk en uitgebrei om ook 'n lys van aanbevole musiekwerke wat in enige basiese versameling tuishoort, en wat almal in die teks bespreek word, te verskaf. Met toeganklike, helder besprekings van meer as 700 musiekwerke en die verhale van die bekendste operas en balette word die wereld van klassiek musiek op besondere wyse aan die musiekliefhebber bekend gestel. Die Latynse tekste vir die belangrikste liturgiese musiekwerke, soos die Mis en die Requiem, word volledig verskaf, tesame met 'n reel-vir-reel vertaling in Afrikaans.

Die Ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom (Afrikaans, Paperback, 1st Ed., 4th printing): Marita van der Vyver Die Ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom (Afrikaans, Paperback, 1st Ed., 4th printing)
Marita van der Vyver
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 4 - 6 working days
Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia (Afrikaans, Hardcover): Dawid van Lill Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia (Afrikaans, Hardcover)
Dawid van Lill
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

Ons almal weet wat die groot vyf is, maar wat is die groot ses? Of die groot twaalf? Wat is die langste gebou in die Suidelike halfrond, en waar is dit gelee? Wie was die eerste Suid Afrikaner wat Mount Everest geklim het, en wanneer en waar was die eerste rugby wedstryd in Suid-Afrika gespeel? Die antwoorde op hierdie vrae, en op nog baie meer kan gevind word in Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia. Kategoriee soos natuur, sport, politiek en vermaak sluit sulke diverse onderwerpe in soos Suid-Afrikaanse lighuise, ons politieke leiers, verlede en hede, die byname van rugby spelers en wereldbekende musikante wat in Suid-Afrika gebore is. Die titel vertel die leser meer oor die biologiese diversiteit van Suid-Afrika, die land se rykdom in goud, berge en bewaringsgebiede, tolpaaie en stede en sodoende beklemtoon dit die rykdom en verskydenheid in hierdie wonderlike land.

Iewers Langs Die Pad (Afrikaans, Paperback): G.J. Beukes Iewers Langs Die Pad (Afrikaans, Paperback)
G.J. Beukes
R63 Discovery Miles 630 Ships in 4 - 6 working days
Digterstemme: 'n Keur Uir Die Afrikaanse Poesie (Afrikaans, Paperback): Jan Kromhout Digterstemme: 'n Keur Uir Die Afrikaanse Poesie (Afrikaans, Paperback)
Jan Kromhout
R57 Discovery Miles 570 Ships in 4 - 6 working days
Twee Sente Vir 'n Perel (Afrikaans, Paperback): Gerhard J. Beukes Twee Sente Vir 'n Perel (Afrikaans, Paperback)
Gerhard J. Beukes
R84 Discovery Miles 840 Ships in 4 - 6 working days
Man Van Keriot (Afrikaans, Paperback): Gerhard J. Beukes Man Van Keriot (Afrikaans, Paperback)
Gerhard J. Beukes
R73 Discovery Miles 730 Ships in 4 - 6 working days
Twee Blyspele (Afrikaans, Paperback): H.A. Fagan Twee Blyspele (Afrikaans, Paperback)
H.A. Fagan
R73 Discovery Miles 730 Ships in 4 - 6 working days
Ontwikkeling Van Die Afrikaanse Toneel (Afrikaans, Paperback): L.W.B. Binge Ontwikkeling Van Die Afrikaanse Toneel (Afrikaans, Paperback)
L.W.B. Binge
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days
Dierestories (Afrikaans, Paperback): G.R. von Wielligh Dierestories (Afrikaans, Paperback)
G.R. von Wielligh
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days
Word 'n Wiskundewenner (Afrikaans, Paperback): Kobus Maree Word 'n Wiskundewenner (Afrikaans, Paperback)
Kobus Maree
R68 Discovery Miles 680 Ships in 4 - 6 working days
Vampiere in Londen (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Vampiere in Londen (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R129 Discovery Miles 1 290 Ships in 4 - 6 working days
E-topia (Afrikaans, Paperback): Anne-Marie Conradie E-topia (Afrikaans, Paperback)
Anne-Marie Conradie
R131 Discovery Miles 1 310 Ships in 4 - 6 working days
Slym (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Slym (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days

Daar gebeur nooit iets opwindends met wurms nie. Hulle kruip maar meestal op die grond rond op soek na iets om te eet. Of hulle seil teen 'n boomstam op om aan vars blare te kou. En die ander een sal antwoord: “Niks, en jy?” “Niks.” En dit is ook so. Niks gebeur ooit met wurms nie. Maar daar is altyd 'n uitsondering.

Primere Tegnologie - Gr 1 - 7: Hulpbronmateriaal (Afrikaans, Paperback): K.J. Ter-Morshuizen Primere Tegnologie - Gr 1 - 7: Hulpbronmateriaal (Afrikaans, Paperback)
K.J. Ter-Morshuizen
R576 Discovery Miles 5 760 Ships in 4 - 6 working days

Is your child distressed by a learning disability? Is he or she struggling at school, and experiencing failure despite his or her best efforts? Teachers, parents, and anyone involved in the life of a learning-disabled child will find this handbook offers hope to those without professional support, and additional support for those with it. Written in clear, simple language, here is real support for helping children learn how to learn. Find out about what you can do to help and gain practical advice in living with a learning-disabled child. Simple, effective activities will improve the child's reading and spelling skills.

Verliefdheid Het My Beet! (Afrikaans, Paperback): M. Janson Verliefdheid Het My Beet! (Afrikaans, Paperback)
M. Janson
R47 Discovery Miles 470 Ships in 4 - 6 working days
Roep Die Maan (Afrikaans, Paperback): Ann Walton Roep Die Maan (Afrikaans, Paperback)
Ann Walton
R84 Discovery Miles 840 Ships in 4 - 6 working days
Die Reptielkamer (Afrikaans, Paperback): Lemony Snicket Die Reptielkamer (Afrikaans, Paperback)
Lemony Snicket; Translated by Leon Rousseau
R82 Discovery Miles 820 Ships in 4 - 6 working days
Griekse Gode En Godinne Uit Die Mitilogie (Afrikaans, Paperback): Pat Posner Griekse Gode En Godinne Uit Die Mitilogie (Afrikaans, Paperback)
Pat Posner; Illustrated by Olwyn Whelan
R126 Discovery Miles 1 260 Ships in 4 - 6 working days
Geslagsopvoeding (Afrikaans, Paperback): Linda van Rooyen, Nina Louw Geslagsopvoeding (Afrikaans, Paperback)
Linda van Rooyen, Nina Louw
R53 Discovery Miles 530 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
In A Free State - A Music
P.R. Anderson Paperback R200 R185 Discovery Miles 1 850
Skin Rafts
Kelwyn Sole Paperback R180 R167 Discovery Miles 1 670
Applied Mechanics, Behavior of…
Taoufik Boukharouba, Guy Pluvinage, … Hardcover R5,297 Discovery Miles 52 970
Cable-Driven Parallel Robots…
Marc Gouttefarde, Tobias Bruckmann, … Hardcover R6,590 Discovery Miles 65 900
Brief Op Veertig Duisend Voet - Gedigte
Tom Dreyer Paperback R240 R179 Discovery Miles 1 790
D/Driver 20V Housing Compl. (1/3/45…
Life - Poems To Help Navigate Life's…
Donna Ashworth Hardcover R250 R227 Discovery Miles 2 270
Tap HSS 10X1.5 & Drill 8.5mm 2pc Set
Robust Control of Linear Descriptor…
Yu Feng, Mohamed Yagoubi Hardcover R3,678 Discovery Miles 36 780
Unbreakable Bonds: Poems and a Play for…
John S Langley Hardcover R467 Discovery Miles 4 670

 

Partners