0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (27)
  • R50 - R100 (41)
  • R100 - R250 (76)
  • R250 - R500 (44)
  • R500+ (66)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Regte

In Die Land Van Eenoor (Afrikaans, Paperback): Louise van Niekerk In Die Land Van Eenoor (Afrikaans, Paperback)
Louise van Niekerk
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days
Woordreise: Gr 11 - Handleiding en gids (Afrikaans, Paperback): A. Vermaak Woordreise: Gr 11 - Handleiding en gids (Afrikaans, Paperback)
A. Vermaak
R425 Discovery Miles 4 250 Ships in 4 - 6 working days
Ekonomiese En Bedryfswoordeboek - Engels - Afrikaans (Afrikaans, English, Hardcover): Ekonomiese En Bedryfswoordeboek - Engels - Afrikaans (Afrikaans, English, Hardcover)
R656 Discovery Miles 6 560 Ships in 4 - 6 working days

Die Ekonomiese en Bedryfswoordeboek bestryk die terrein van sowel die makro- en mikro-ekonomie as die bedryfslewe. Dit bevat die belangrikste en mees gebruikte terme van die bedryfsekonomie in al sy onderdele, soos bemarking, produksie, finansiering en kosteberekening, asook die belangrikste en mees gebruikte tegniese en vakterme uit die mielie- en veebedryf, goudmynbou, die bou- en staalbedryf, die tekstielbedryf en ander bedryfstakke uit die nywerheid. Die versekeringswese en die groot- en kleinhandel uit die dienstesektor word ook gedek. Daarby is 'n verskeidenheid terme uit verwante vakgebiede ingesluit, soos vakwoorde uit die wiskunde, die statistiek, die handelsreg en die rekenaarkunde.Bylaes met afkortings, sinoniemgroepe en 'n waardevolle gids tot die gebruik van Afrikaanse en Engelse terme verhoog die waarde van die woordeboek. Since the publication of the first edition of the Economics Dictionary in 1976 many developments have resulted in the observation that this work required thorough revision. Several of the Afrikaans terms showed little viability, many terms were missing from both the English and Afrikaans texts, strong growth in the economic literature and that of related sciences, together with developments in the business world, called for Afrikaans terms, while the publication of a number of Afrikaans texts offered a valuable source of new terminology. This major new dictionary is a thoroughly revised and greatly enlarged edition of the Economics Dictionary of 1976. With English as source language the number of headwords more than doubled - from 40 000 to nearly 100 000.

Koning Henry (Afrikaans, Paperback): Carina Diedericks-Hugo Koning Henry (Afrikaans, Paperback)
Carina Diedericks-Hugo
R134 Discovery Miles 1 340 Ships in 4 - 6 working days

Henry is ietwat aan die lywige kant, daarom dat van die ander ouens in Graad 9 hom spottenderwys Koning Henry noem. Hy voel vere vir rugby en krieket - tot sy pa se ewige misnoee. Maar rekenaars is 'n ander saak! Op daardie gebied stof hy al sy skoolmaats uit. Een van Henry se lekkerste tydverdrywe is om laatnag van die een chat room na die volgende te surf op die Internet, op soek na iemand by wie hy aanklank vind. Een aand glimlag die geluksgodin vir hom: nie alleen maak die geheimsinnige Wolf weer sy verskyning nie, maar daar is ook 'n nuwe ou wat Henry se taal praat.

My Lied Van Die Niet (Afrikaans, Paperback): Fransi Phillips My Lied Van Die Niet (Afrikaans, Paperback)
Fransi Phillips
R25 R16 Discovery Miles 160 Save R9 (36%) In Stock
Droomwa (Afrikaans, Paperback, Reissue): Barrie Hough Droomwa (Afrikaans, Paperback, Reissue)
Barrie Hough
R168 Discovery Miles 1 680 Ships in 4 - 6 working days

Vir Paul van Zyl is sy standerdvyfjaar 'n grootwordjaar. Hy leer dat mens die verlede nie kan terugroep nie. Dat dit wat verby is, onherroeplik en vir ewig verby is. Dat dit wat gedoen is, ewe onherroeplik gedaan is. Hy leer om afskeid te neem, en om verantwoordelikheid te neem vir wat hy gedoen het. Maar bowenal leer hy aanvaarding.

Werkboek Vir Handelsreg (Afrikaans, Hardcover, 2nd Revised edition): H.J. van As, M.A. Fouche Werkboek Vir Handelsreg (Afrikaans, Hardcover, 2nd Revised edition)
H.J. van As, M.A. Fouche
R84 Discovery Miles 840 Ships in 4 - 6 working days
Disse flippen stukkende wereld die, my ou: Leesboek (Afrikaans, Paperback): Hans Du Plessis Disse flippen stukkende wereld die, my ou: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
Hans Du Plessis
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 5 - 10 working days
Werkboek Vir Personereg (Afrikaans, Paperback): Pienaar, Davel Werkboek Vir Personereg (Afrikaans, Paperback)
Pienaar, Davel
R84 Discovery Miles 840 Ships in 4 - 6 working days
Die Edelvalk Van Donkerkruin (Afrikaans, Paperback): H.S. van Blerk Die Edelvalk Van Donkerkruin (Afrikaans, Paperback)
H.S. van Blerk
R78 Discovery Miles 780 Ships in 4 - 6 working days
Stamstories: Fase 1+: Pak van 6 leesboeke (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Stamstories: Fase 1+: Pak van 6 leesboeke (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R334 Discovery Miles 3 340 Ships in 6 - 10 working days
Inleiding tot die sakereg (Afrikaans, Paperback, 7th ed): A.J. Van Der Walt, G.J. Pienaar Inleiding tot die sakereg (Afrikaans, Paperback, 7th ed)
A.J. Van Der Walt, G.J. Pienaar
R850 Discovery Miles 8 500 Ships in 4 - 6 working days

Die doel van hierdie boek is om `n eerste inleiding tot die sakereg vir `n elementere kursus oor hierdie onderwerp te verskaf. Inleiding tot die Sakereg is spesifiek vir studente in so `n eerste kursus geskryf, en daarom is die inhoud beperk tot wat die outeurs as essensieel vir hierdie studente beskou. Vir dieselfde rede is voetnote nie gebruik nie; in `n inleidende kursus behoort die klem op die verstaan van basiese konsepte en beginsels te val eerder as op verdere bronne en materiaal. Daar is egter wel uitvoerig van voorbeelde uit die regspraak gebruik gemaak. Inleiding tot die Sakereg poog om die sakereg in die nuwe konstitusionele konteks uiteen te sit, en daarom is enkele hoofstukke oor die konstitusionele beskerming van eiendom en grondhervorming ingesluit. Hierdie nuwe uitgawe word ook as deel van Juta se Property Law Library gepubliseer omdat die doel, van daardie reeks is om die wisselwerking tussen die gemenereg, die grondwet en regshervorming in `n konstitusionele stelsel te illustreer. Synde `n inleiding is die boek anders as die ander volumes in die reeks in die sin dat dit spesifiek op studente gerig is.

Vroue Na Aan My Hart (Afrikaans, Paperback): Hannes van Wyk Vroue Na Aan My Hart (Afrikaans, Paperback)
Hannes van Wyk
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days

In Vroue Na Aan My Hart val die kollig op vroue en vrouwees. Skink ’n koppie tee en skuif reg vir ’n hartsgeselsie met ’n vriendin.

Daar’s so baie om van te kies: Carike Keuzenkamp, Elize Cawood, Anna Neethling-Pohl, Michélle van Breda, Emsie Schoeman, Mariëtta Kruger, Ingrid Jones en selfs Evita. Kry ook ’n blik op die vroue na aan Hannes: sy ma, oumas, vriendinne.

Humoristiese vertellings – soms selfs lekker stout – sorg vir lekker lees en weer-lees.

Toegepaste Reg Vir Polisiebeamptes (Afrikaans, Paperback, 3de Uitgawe): C.D. Joubert Toegepaste Reg Vir Polisiebeamptes (Afrikaans, Paperback, 3de Uitgawe)
C.D. Joubert
R546 Discovery Miles 5 460 Ships in 4 - 6 working days

This publication addresses the legal aspects specifically relevant to police officials.

It states, interprets and applies the most general legal principles in the fields of criminal law and criminal procedure (mainly the pre-trial process), and some basic principles of the law of evidence. There is a constant emphasis on the influence of human rights on these fields of law, and especially on policing powers.

Academics, practitioners, justice and police officials collaborated in producing a book that is not only theoretically sound, but also of great practical value.

Personereg in Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): A. Skelton, H. Kruger Personereg in Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
A. Skelton, H. Kruger
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

Personereg in Suid-Afrika bied 'n ryke bron van vakkundigheid, asook 'n lewendige en toeganklike inleiding tot die beginsels van die personereg. Deur die gemeenregtelike, statutere en grondwetlike komponente van die personereg saam te snoer, dek hierdie werk op deeglike en leersame wyse die allernuutste stof wat noodsaaklik is vir 'n voorgraadse LLB-kursus in die personereg, met inbegrip van sleutelontwikkelinge wat teweeggebring is deur: Die Children's act (Kinderwet) 38 van 2005 ; Die Child justice act (Wet op kindergeregtigheid) 75 van 2008. Personereg in Suid-Afrika is 'n ryke, pedagogies gegronde leerboek. Die teks is daarop toegespits om die ontwikkeling van noodsaaklike begripsmatige en akademiese vaardighede in die hand te werk, soos kritiese denke, besinning, logika en analise - vaardighede waaroor 'n mens moet beskik ten einde onafhanklik en oordeelkundig met regsbeginsels om te gaan.

Werkboek Vir Personereg (Afrikaans, Paperback): Pienaar, Davel Werkboek Vir Personereg (Afrikaans, Paperback)
Pienaar, Davel
R84 Discovery Miles 840 Ships in 4 - 6 working days
In Die Oog Van Stilte (Afrikaans, Paperback): Willie Kuhn In Die Oog Van Stilte (Afrikaans, Paperback)
Willie Kuhn
R102 Discovery Miles 1 020 Ships in 4 - 6 working days

Veertig gedigte van 'n nuwe stem in die poesie. Die wye verskeidenheid onderwerpe dek sake waarin die gewone mens belangstel erotiek, dood, die natuur, religie - wat dit 'n besonder toeganklike bundel maak. Bekende figure, gebeure, instellings en plekke word op verrassend nuwe wyse beskou: Johannes Kerkorrel, Madiba, die Waarheidskommissie, die Wederkoms, Namakwaland en verengelste Afrikaans.

Afrikaans-is-lekker-verhale : Gr 10 - 12 - Tweede addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Afrikaans-is-lekker-verhale : Gr 10 - 12 - Tweede addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R305 Discovery Miles 3 050 Ships in 4 - 6 working days
Alles-in-Een Geintegreerde Leerprogramme Syfervaardigheid: My Werkboek - Syfervaardigheid: Graad 2 (Afrikaans, Paperback): Best... Alles-in-Een Geintegreerde Leerprogramme Syfervaardigheid: My Werkboek - Syfervaardigheid: Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
Best Books Panel
R42 Discovery Miles 420 Ships in 4 - 6 working days
My Voete Loop Na Wellington ... (Afrikaans, Paperback): Riana Scheepers My Voete Loop Na Wellington ... (Afrikaans, Paperback)
Riana Scheepers 1
R97 Discovery Miles 970 Ships in 4 - 6 working days

In hierdie bundel opwindende sketse neem die veelbekroonde skrywer haar lesers op reis: na Pelgrimsrus; die vergete dorpie Eselbank in die Sederberge; Paternoster aan die Weskus en Namibie. Sy reis ook verder: na die Skotse Hooglande, Buenos Aires met sy polsende tango, klein Griekse dorpies wat wit en blou en pragtig is. Die reise is te voet, per trein, per vliegtuig en selfs per besemstok! Scheepers het die vermoe om met die intimiteit van haar gewaarwordinge en die sensualiteit van haar belewenisse die leser deel te maak van reise na onbereikbare, ver plekke. Die bundel is ’n keur uit sketse wat in Beeld, Die Volksblad, De Kat en Rooi Rose verskyn het.

Dot Prinsloo SE Onthouboek - 'n Kontreijoernaal (Afrikaans, Hardcover): Dot Prinsloo Dot Prinsloo SE Onthouboek - 'n Kontreijoernaal (Afrikaans, Hardcover)
Dot Prinsloo
R183 Discovery Miles 1 830 Ships in 4 - 6 working days
Dana Se Jaar Duisend (Afrikaans, Paperback, Re-issue): George Weideman Dana Se Jaar Duisend (Afrikaans, Paperback, Re-issue)
George Weideman
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days
By Die Leplek Van Die Leeus (Afrikaans, English, Paperback, Reissue): Louise Prinsloo By Die Leplek Van Die Leeus (Afrikaans, English, Paperback, Reissue)
Louise Prinsloo
R52 Discovery Miles 520 Ships in 4 - 6 working days
Rimpelstories: Wakker Rakker Rympies 2 (Vlak 10): Vlak 10: Graad 3 (Afrikaans, Staple bound): E. Botha Rimpelstories: Wakker Rakker Rympies 2 (Vlak 10): Vlak 10: Graad 3 (Afrikaans, Staple bound)
E. Botha
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief.

Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle.

Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Die Geel Kafee (Afrikaans, Paperback): Koos Kombuis Die Geel Kafee (Afrikaans, Paperback)
Koos Kombuis
R52 Discovery Miles 520 Ships in 4 - 6 working days

Die geel kafee het oorspronklik in die 1980's onder Koos Kombuis se skrywersnaam Andre Letoit verskyn. Met die publikasie van hierdie gedigte was die Nuwe Suid-Afrika nog net 'n pypdroom. Toe hy vir die eerste keer “weer hierdie ou poems... deurlees,” skryf Kombuis in sy voorwoord by die tweede druk, het twee dinge hom opgeval: hoe hy al hoe nader aan sy loopbaan as liriekskrywer beweeg het en hoe Eurosentries die digbundel was. “Maar," voeg hy by: “... dalk, wie weet, dien dit as inspirasie vir jong digters en skrywers vandag.”

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Geagte Skrywer - Briewe Aan 'n…
Engela Linde van Rooyen Paperback  (1)
R21 Discovery Miles 210
Inleiding Tot Die Onderwysreg
I.J. Oosthuizen, J.P. Rossouw, … Paperback R456 Discovery Miles 4 560
Pretoria en die Anglo-Boereoorlog - 'n…
P.J. Greyling Paperback R141 Discovery Miles 1 410
Liber Amicorum - Tydskrif vir die…
E.C. Schlemmer, P. H. O'Brien Paperback R663 R611 Discovery Miles 6 110
Legal Terminology / Regsterminologie…
Paperback R1,253 R1,083 Discovery Miles 10 830
Vergissing
P.J. Bosman Paperback R21 Discovery Miles 210
Criminal Law Casebook…
C.R. Snyman Paperback  (2)
R803 R723 Discovery Miles 7 230
Studentehandleiding Vir Siviele…
Paperback R879 R831 Discovery Miles 8 310
The Law of Evidence: Cases and Statutes…
S.S. Terblanche, B.C. Naude Paperback R1,060 R928 Discovery Miles 9 280
Boerderybestuur - Finansiele Beplanning…
M.J. van Reenen, A. de K. Marais Paperback R756 Discovery Miles 7 560

 

Partners