0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (27)
  • R50 - R100 (41)
  • R100 - R250 (76)
  • R250 - R500 (44)
  • R500+ (65)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Regte

Kry vir jou! (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Kry vir jou! (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R310 R291 Discovery Miles 2 910 Save R19 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Boorkewers - Gr 5 (Afrikaans, Paperback): Helen Brain Boorkewers - Gr 5 (Afrikaans, Paperback)
Helen Brain
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Die reeks poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende tekste wat ryklik geïllustreer is.

Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die leefwêreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.

Limericke Vir Die Lekkerte - Gr 5 (Afrikaans, Paperback): Philip de Vos Limericke Vir Die Lekkerte - Gr 5 (Afrikaans, Paperback)
Philip de Vos
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Die reeks poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende tekste wat ryklik geïllustreer is.

Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die leefwêreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.

Rimpelstories: Vir Vryheid!: Graad 5 (Afrikaans, Staple bound): J. Oosthuysen Rimpelstories: Vir Vryheid!: Graad 5 (Afrikaans, Staple bound)
J. Oosthuysen
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Die reeks poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende tekste wat ryklik geïllustreer is.

Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die leefwêreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.

Die Verlore Ystervarkpen - 'n Ndebeleverhaal (Afrikaans, Paperback): Janie Oosthuysen Die Verlore Ystervarkpen - 'n Ndebeleverhaal (Afrikaans, Paperback)
Janie Oosthuysen
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Die reeks poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende tekste wat ryklik geïllustreer is.

Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die leefwêreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.

Lyfsange (Afrikaans, Paperback): Marlise Joubert Lyfsange (Afrikaans, Paperback)
Marlise Joubert
R21 Discovery Miles 210 Ships in 6 - 10 working days
Rimpelstories: Ben, Babi en die geel helikopter (Vlak 8): Vlak 8: Graad 2 (Afrikaans, Staple bound): G. Weideman Rimpelstories: Ben, Babi en die geel helikopter (Vlak 8): Vlak 8: Graad 2 (Afrikaans, Staple bound)
G. Weideman
R118 Discovery Miles 1 180 Ships in 5 - 10 working days
Gedenkboek van M.J. de Jager (1872-1939) - Boerekryger, staatsartilleris en militer (Afrikaans, Hardcover): M.J. De Jager Gedenkboek van M.J. de Jager (1872-1939) - Boerekryger, staatsartilleris en militer (Afrikaans, Hardcover)
M.J. De Jager; Translated by A P Smit
R53 Discovery Miles 530 Ships in 6 - 10 working days

Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog in 1899 vertrek MJ de Jager as luitenant van die Staatsartillerie van die ZAR na die Natalse front. Hy onderskei homself tydens die veldslae by Modderspruit, Colenso, Ladysmith en Platrand. Na die slag van Donkerhoek op 11 Junie 1900 neem hy vir anderhalfjaar deel aan die guerillafase van die Anglo-Boereoorlog. Op 26 Januarie 1902 word hy in die distrik Ermelo gevange geneem en na St. Helena verban. Hy sit sy militêre loopbaan in die Transvaalse Polisie en die Unie-verdedigingsmag voort. Na die Suidwes-veldtog word hy hoof van die Unie-besettingsmag in die destydse Suidwes-Afrika en vestig hom op ’n plaas naby Windhoek. Hy word uiteindelik tot generaal bevorder, maar sy roemryke loopbaan word deur sy skielike dood in 1939 kortgeknip. De Jager se oorspronklike “Gedenkboek” het ook ’n veelbewoë geskiedenis en word nou vir die eerste keer gepubliseer nadat dit naelskraaps aan die aanslae van vuur en rysmiere ontkom het en daarná vir 60 jaar jaloers deur sy familie bewaar is.

Deliktereg (Afrikaans, Paperback, 7de Uitgawe): Deliktereg (Afrikaans, Paperback, 7de Uitgawe)
R1,076 Discovery Miles 10 760 Ships in 4 - 6 working days

Die sewende uitgawe van Deliktereg, wat gelyktydig met die Engelse weergawe hiervan verskyn, is in die geheel hersien en bygewerk in die lig van nuwe gesag en literatuur wat uit die aard van die saak soms 'n aanpassing van regsbeginsels of teoretiese standpunte meegebring het. In die besonder is aandag gegee aan die lewendige akademiese en regterlike debat wat sedert die vorige uitgawe oor die deliksbeginsels gevoer is, veral oor die verhouding tussen onreg­matigheid, nalatigheid en juridiese kousaliteit.

Rimpelstories: Die Seuntjie wat 'n ster geword het: Graad 5 (Afrikaans, Staple bound): E. Botha Rimpelstories: Die Seuntjie wat 'n ster geword het: Graad 5 (Afrikaans, Staple bound)
E. Botha
R96 Discovery Miles 960 Ships in 4 - 6 working days
Ruggespraak (Afrikaans, Paperback): Joan Hambidge Ruggespraak (Afrikaans, Paperback)
Joan Hambidge
R52 Discovery Miles 520 Ships in 4 - 6 working days
Rimpelstories: 'n Trollie vol tjips: Graad 4 (Afrikaans, Paperback): M. Maartens Rimpelstories: 'n Trollie vol tjips: Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
M. Maartens
R118 Discovery Miles 1 180 Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Die reeks poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende tekste wat ryklik geïllustreer is.

Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die leefwêreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.

Beginnersgids Vir Regstudente  (Afrikaans, Paperback, 4th ed): Duard Kleyn, Frans Viljoen Beginnersgids Vir Regstudente (Afrikaans, Paperback, 4th ed)
Duard Kleyn, Frans Viljoen
R650 Discovery Miles 6 500 Ships in 4 - 6 working days

Beginnersgids Vir Regstudente is bedoel vir studente wat vir die eerste keer met die reg te doen kry.

Dit bied ’n breë, gebruikersvriendelike oorsig van die reg in eenvoudige taal, toegelig met voorbeelde en diagramme. Die klem val op praktiese vaardighede wat nodig is om regte te studeer, om die bronne van die reg te hanteer en om regsnavorsing te doen. ’n Kritiese benadering tot die reg word by studente aangekweek.

Hierdie uitgawe word vergesel van ’n CD-ROM wat bykomstige studiemateriaal en leiding aan studente verskaf.

Dollars Eventualis - Ware Verhale Rondom 'n Regspraktyk (Afrikaans, Paperback): Nico Van Rensburg Dollars Eventualis - Ware Verhale Rondom 'n Regspraktyk (Afrikaans, Paperback)
Nico Van Rensburg
R267 Discovery Miles 2 670 Ships in 4 - 6 working days

AFRIKAANS – ware lewensketse van gebeure met gewone mense wat noodgedwonge in die regswêreld van prokureurs en howe beland. Treffend vertel deur ‘n ervare en ingeligte prokureur.
DIE REG EN WETTE – is op almal se lippe, veral ná die hofsaak van Oscar Pretorius en die Konstitusionele Hofuitspraak oor Nkandla.
RAAK HUMOR – ironiese en humoristiese, dog skreeusnaakse insidente van gebeure met gewone en soms stukkende mense.
Die SKRYWER – ’n ervare prokureur wat betrokke is by nasionale Grondreg- wetgewings. Sy loopbaan word gekenmerk deur sy passie vir die behoeftiges en mense in nood.
WARE STORIES – in en om die Hof, wat die volle spektrum van die reg dek – mense se eerlike foute en ander se oneerlike sette om die Hof te probeer bewimpel.
BELEEF – agter die kostelike stories die skerp denke van ’n mentor wat die leser saamneem en kritieke regsbegrippe leer begryp.

Dollars Eventualis is lekkerlees-stories vir mense van alle soorte, van 18-81 jaar:

  • Kostelike leesstof vir dié wat die wet ken.
  • Kragtige leesstof vir dié wat in die wet belangstel.
  • Kosbare leesstof vir dié wat die wet nodig het.
Die Groot Anders-Maak (Afrikaans, Paperback): Jan Rabie Die Groot Anders-Maak (Afrikaans, Paperback)
Jan Rabie
R191 Discovery Miles 1 910 Ships in 4 - 6 working days

Die groot anders-maak (1964) is die tweede deel van Jan Rabie se reeks prosawerke oor die vroee geskiedenis aan die suidpunt van Afrika, wat onder die algemene titel Bolandia verskyn het. Die eerste deel was Eiland voor Afrika (1964), die derde deel Waar jy sterwe (1966) en die vierde Ark (1977). Toe die eerste wit trekboere die berge tussen die Boland en die Karoo oorgesteek het op soek na nuwe weiding vir hul steeds aangroeiende veetroppe, was dit die begin van die einde vir die onafhanklike leefwyse van die Khoi-Khoi wat so lank die heersers oor die uitgestrekte vlaktes was. Aan die hand van die lotgevalle van die Hottentotvrou Keas, wat die witmense se lewenswyse leer ken en aanvaar het, maar dan probeer om na haar volk terug te gaan en ontdek dat hulle reeds tot ondergang gedoem is, teken Jan Rabie in Die groot anders-maak die sedelike en fisieke verval van 'n trotse ras en eiesoortige lewensvorm wat nie kon staande bly teen die invloede wat van die nuwe, Europese, intrekkers uitgegaan het nie. "Rabie se [Bolandia]-tetralogie [is] een van die deurtastendste verkennings van die Afrikaner se herkoms en identiteit en - veral wat Die groot anders-maak en Waar jy sterwe betref - 'n waardige bydrae tot die "roots"-verkenning in die hedendaagse literatuur"- JC Kannemeyer. "Die hele verwikkeldheid van ons vroee geskiedenis kristalliseer hier. …" - Anna van Zyl, Kriterium. This novel was published in 1964 as part of a series of novels depicting the early history of Southern Africa, and was regarded as Rabie's best novel. When the first white farmers crossed the mountains from the Boland into the Karoo it was the beginning of the end for the Khoikhoi people who had lived in these parts for so long. This is the poignant story of the decline of a once proud race.

Kontraktereg in Suid Afrika (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Kontraktereg in Suid Afrika (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R399 Discovery Miles 3 990 Ships in 4 - 6 working days
Wetsuitleg - 'n Inleiding vir studente (Afrikaans, Paperback, 5th): C.J. Botha Wetsuitleg - 'n Inleiding vir studente (Afrikaans, Paperback, 5th)
C.J. Botha
R550 Discovery Miles 5 500 Ships in 4 - 6 working days
Deliktereg (Afrikaans, Paperback, 6de Uitgawe): Deliktereg (Afrikaans, Paperback, 6de Uitgawe)
R851 Discovery Miles 8 510 Ships in 4 - 6 working days
Personereg (Afrikaans, Paperback, Fifth): Trynie Boezaart Personereg (Afrikaans, Paperback, Fifth)
Trynie Boezaart
R346 Discovery Miles 3 460 Ships in 4 - 6 working days

The 5th edition of Law Of Persons addresses inter alia the revolutionary changes brought about by the Children’s Act 38 of 2005.

Law Of Persons seeks to make this dynamic area of the law accessible to students, including first-year students and can also be used for research and reference purposes by anyone who is interested in this field.

Beginsels Van Die Bewysreg  (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition): P.J. Schwikkard, S.E. Van Der Merwe Beginsels Van Die Bewysreg (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition)
P.J. Schwikkard, S.E. Van Der Merwe 1
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days

The new edition of this best selling work strikes a balance between the theory of the law of evidence and its practical application in a constitutional setting.

Special attention is given to constitutional issues, the impact of these sections on the Anglo-South African law of evidence, and the extent to which some of them may be subject to constitutional challenges.

A discussion of the provisions of the Electronic Communications and Transactions Act 25 of 2002 relating to the law of evidence and the consequences of the repeal of s 66 of the Internal Security Act 74 of 1982 are included.

Franse briewe - Pos uit provence (Afrikaans, Paperback): Marita van der Vyver Franse briewe - Pos uit provence (Afrikaans, Paperback)
Marita van der Vyver
R72 Discovery Miles 720 Ships in 4 - 6 working days

Tuimel jou hart nog nadat Marita van der Vyver jou met haar boek Die hart van ons huis aan haar lewe in Provence bekend gestel het? Hou dan asem op, want met Franse briewe nooi sy lesers nog 'n keer oor haar drumpel. Wat het verander in die Provenkaalse kliphuis met sy persblou hortjies, pienk rose, laventel voor die kombuisvenster en die enorme ou plataanboom langs die hek? Wat het dieselfde gebly? Ja, Marita, haar Franse man, Alain, en die vier kinders woon steeds in Kerkstraat – Rue de l'eglise – van 'n Middeleeuse dorpie. Dis ook somer in Provence – en soos elke somer word al die poskaartprentjies oornag lewend. Lappe laventel so pers dat dit lyk asof derduisende botteltjies kristalviolet per ongeluk uit 'n vragvliegtuig geval het. Goudgeel sonneblomme net waar jy kyk, asof jy pens en pootjies binne-in 'n Van Gogh-skildery beland het. Maar help! Terselfdertyd het 'n bende misdadigers op Marita se Provenkaalse dorpie toegesak! Haar motor word nie net gesteel nie, maar onherstelbaar verniel. En moleste met motors is maar een van die, noem dit maar "interessante", aspekte van haar idilliese bestaan. Daar is ook nog huismoleste, kultuurskokke, ouderdom en ander meer tipies Franse vliee in die salf soos skoolgaan in Frankryk.

Meeulanders (Afrikaans, Paperback): Esta Steyn Meeulanders (Afrikaans, Paperback)
Esta Steyn
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 4 - 6 working days

Ryna van Rensburg vlug weg van haar verlede na Meeuland, 'n eiland aan die Weskus. Daar is dit Attie Langhans wat haar weer soos 'n vrou laat voel – al lyk hy op die oog af maar stuurs. En gou blyk dit dat die eiland se lief en leed nie los staan van die dorpslewe op die vasteland nie. Waar ontrou en menslikheid, geldgierigheid en goedheid deureengevleg is in 'n vertelling van twee gemeenskappe, wit en bruin. Twee verhale wat uiteindelik hand aan hand loop.

Kompendium Van Arbeidsreg (Afrikaans, Paperback, 5th ed): S.R. van Jaarsveld, S. van Eck Kompendium Van Arbeidsreg (Afrikaans, Paperback, 5th ed)
S.R. van Jaarsveld, S. van Eck
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days
Die Masker Van Yoruba (Afrikaans, Paperback): Marie Reyneke Die Masker Van Yoruba (Afrikaans, Paperback)
Marie Reyneke 1
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days

“Ek sweer by jou Yoruba, dat jy eendag weer 'n waardige plek in ons huis sal he!” So belowe Theuns Meyer die houtmasker – wat volgens stamtradisie net deur welvarende mense besit mag word – toe hy dit na sy pa se vonnis uit hul bankrotboedel red. Maar op Sandbaai waar hulle tydelik in hul oom se vakansiehuisie intrek, en sy ma probeer om met naaldwerk kop bo water te hou, word die moontlikheid al meer onwaarskynlik. Theuns was kaptein van hul skool se onderwaterhokkiespan en 'n ervare duiker. Nou kan hy hoogstens gaan duik om van sy woede en frustrasie ontslae te raak. Totdat hy vir Ras Payne op die strand raakloop – 'n perlemoenstroper met etiek – soos hy homself beskryf. Ras trek hom geleidelik in by sy bedrywighede totdat Theuns besef dat die see se skulpgoud die enigste weg uit hul gemors is. Theuns en Ras vind op 'n vreemde manier by mekaar aanklank in hierdie wereld van agterdog en leuens. En elke keer dat hy sy deel in Yoruba se hol houtgesig bere, weet hy dat daar nie omdraai is nie.

Brekfis Met Vier (Afrikaans, Paperback): Daniel Hugo, Peter Snyders, Etienne Van Heerden, Andre le Roux du Toit Brekfis Met Vier (Afrikaans, Paperback)
Daniel Hugo, Peter Snyders, Etienne Van Heerden, Andre le Roux du Toit
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Inleiding Tot Die Onderwysreg
I.J. Oosthuizen, J.P. Rossouw, … Paperback R456 Discovery Miles 4 560
Punt Van Die Wolriem
Johan Coetzer Paperback R21 Discovery Miles 210
Punt Van Die Swaard
L.J. Botma Paperback R271 Discovery Miles 2 710
Criminal Procedure Casebook…
G. Kemp, S.S. Terblanche, … Paperback R1,003 R883 Discovery Miles 8 830
Bloedbande
Jeanette Stals Paperback R320 R300 Discovery Miles 3 000
Die swaardvegter
Gerrie Radloff Paperback R100 R93 Discovery Miles 930
Geagte Skrywer - Briewe Aan 'n…
Engela Linde van Rooyen Paperback  (1)
R21 Discovery Miles 210
My Lied Van Die Niet
Fransi Phillips Paperback R21 Discovery Miles 210
Strafprosesreg Handboek
Paperback R1,220 R1,056 Discovery Miles 10 560
Woordweer
Phil du Plessis Paperback R177 Discovery Miles 1 770

 

Partners