0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (27)
  • R50 - R100 (41)
  • R100 - R250 (76)
  • R250 - R500 (44)
  • R500+ (65)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Regte

Donkermaan (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink Donkermaan (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink
R315 Discovery Miles 3 150 Ships in 4 - 6 working days

Ruben Olivier se lewe is besig om uitmekaar te val. Sy vrou is dood. Die biblioteek wat die passie van sy lewe was, het hom 'n pakket aangebied om plek te maak vir 'n jong swart opvolger. Een van sy seuns het klaar die land verlaat en die tweede staan op vertrek. Sy beste vriend is sinneloos vermoor. Sy hede word deur drie figure oorheers. Daar is sy huishoudster, Magrieta, wat hom nie toelaat om te vergeet van die werklike wereld rondom sy soliede ou huis in Nuweland nie. Daar is Antje van Bengale, 'n jong slawemeisie wat drie eeue gelede tereggestel is en nou nog in die huis bly spook. En dan is daar Tessa, wat een nag uit die reen opdaag op soek na blyplek en soos 'n donker maan die landskap van sy lewe belig met die teenstrydige onthullinge uit haar verlede en die uitdaging van haar troebel seksualiteit.

Hierdie lewe (Afrikaans, Paperback): Karel Schoeman Hierdie lewe (Afrikaans, Paperback)
Karel Schoeman 3
R523 Discovery Miles 5 230 Ships in 18 - 22 working days
Basiese Begrippe - Metodologie Van Die Geesteswetenskappe (Afrikaans, Paperback): J. Mouton, H C Marais Basiese Begrippe - Metodologie Van Die Geesteswetenskappe (Afrikaans, Paperback)
J. Mouton, H C Marais
R204 Discovery Miles 2 040 Ships in 4 - 6 working days

Sedert die verskyning van hierdie titel in 1985 het dilt een van die toonaangewende metodologiehandboeke in Suid-Afrikaanse tersiere onderwys geword. Dit verskaf 'n inleiding tot die fundamentele begrippe in geesteswetenskaplike navorsing en vul ander boe

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Die swaardvegter
Gerrie Radloff Paperback R100 R93 Discovery Miles 930
The Law of Evidence: Cases and Statutes…
S.S. Terblanche, B.C. Naude Paperback R1,060 R928 Discovery Miles 9 280
Op Griekse Lier
W. J Henderson Paperback R63 Discovery Miles 630
Inleiding Tot Die Onderwysreg
I.J. Oosthuizen, J.P. Rossouw, … Paperback R456 Discovery Miles 4 560
Stillerlewe
Pirow Bekker Paperback R21 Discovery Miles 210
Strafprosesreg Handboek
Paperback R1,220 R1,056 Discovery Miles 10 560
Criminal Procedure Casebook…
G. Kemp, S.S. Terblanche, … Paperback R1,003 R883 Discovery Miles 8 830
Proefwedstryd Vir Wikus
Kobus Maree Paperback R330 R295 Discovery Miles 2 950
My Lied Van Die Niet
Fransi Phillips Paperback R21 Discovery Miles 210
The Afrikaans Handbook and Study Guide…
Beryl Lutrin Paperback R370 R229 Discovery Miles 2 290

 

Partners