0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (27)
  • R50 - R100 (20)
  • R100 - R250 (67)
  • R250 - R500 (51)
  • R500+ (50)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Regte

Ek stamel ek sterwe (Afrikaans, Paperback): Eben Venter Ek stamel ek sterwe (Afrikaans, Paperback)
Eben Venter 1
R276 Discovery Miles 2 760 Ships in 2 - 4 working days

Konstant Wasserman se pad loop dood. Sy mense met hul verstarde lewens en hul aansprake dryf hom tot raserny, dryf hom die land uit: Australie toe. In Sydney leer hy kook in 'n restaurant en vind hy vrye geeste wat hom verstaan. Die liefde, in 'n smeulende gedaante, terg sy sinne. Hy is vry. Tot die vreemde blou merke op sy bene begin uitslaan en hy begin siek word. Die toetse is positief, en hy moet klaarmaak, vrede maak. In 'n beheerste proses van heroise afmetings konfronteer Konstant, en le hy af - elke vriendskap en verwantskap, sy sinnelike liefde vir die lewe, en in 'n geinspireerde deurgang, uiteindelik die lewe self.

Afrikaans-is-lekker-verhale : Gr 10 - 12 - Tweede addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Afrikaans-is-lekker-verhale : Gr 10 - 12 - Tweede addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R355 Discovery Miles 3 550 Ships in 2 - 4 working days
Die Ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom (Afrikaans, Paperback, 1st Ed., 4th printing): Marita van der Vyver Die Ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom (Afrikaans, Paperback, 1st Ed., 4th printing)
Marita van der Vyver
R232 Discovery Miles 2 320 Ships in 2 - 4 working days
Valreep / Stirrup-Cup (Afrikaans, Hardcover): Elisabeth Eybers Valreep / Stirrup-Cup (Afrikaans, Hardcover)
Elisabeth Eybers
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 2 - 4 working days
Reenboog: Gr 10 - 12: Werkboek (Afrikaans, Paperback): J.P. Smuts, Ria Smuts Reenboog: Gr 10 - 12: Werkboek (Afrikaans, Paperback)
J.P. Smuts, Ria Smuts
R438 Discovery Miles 4 380 Ships in 2 - 4 working days
In Die Land Van Eenoor (Afrikaans, Paperback): Louise van Niekerk In Die Land Van Eenoor (Afrikaans, Paperback)
Louise van Niekerk
R129 Discovery Miles 1 290 Ships in 2 - 4 working days
Man Van Keriot (Afrikaans, Paperback): Gerhard J. Beukes Man Van Keriot (Afrikaans, Paperback)
Gerhard J. Beukes
R86 Discovery Miles 860 Ships in 2 - 4 working days
Ontwikkeling Van Die Afrikaanse Toneel (Afrikaans, Paperback): L.W.B. Binge Ontwikkeling Van Die Afrikaanse Toneel (Afrikaans, Paperback)
L.W.B. Binge
R147 Discovery Miles 1 470 Ships in 2 - 4 working days
Oog En Spel (Afrikaans, Paperback): Rena Pretorius Oog En Spel (Afrikaans, Paperback)
Rena Pretorius
R43 Discovery Miles 430 Ships in 2 - 4 working days
Hebreeuse Spraakkuns (Afrikaans, Paperback): B. Gemser Hebreeuse Spraakkuns (Afrikaans, Paperback)
B. Gemser
R135 Discovery Miles 1 350 Ships in 2 - 4 working days
Vampiere in Londen (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Vampiere in Londen (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R150 Discovery Miles 1 500 Ships in 2 - 4 working days
Woordreise: Gr 11 - Handleiding en gids (Afrikaans, Paperback): A. Vermaak Woordreise: Gr 11 - Handleiding en gids (Afrikaans, Paperback)
A. Vermaak
R494 Discovery Miles 4 940 Ships in 2 - 4 working days
Twee Blyspele (Afrikaans, Paperback): H.A. Fagan Twee Blyspele (Afrikaans, Paperback)
H.A. Fagan
R94 Discovery Miles 940 Ships in 2 - 4 working days
Spreuke, Wyshede En Woordspelings (Afrikaans, Paperback): Johan Combrink Spreuke, Wyshede En Woordspelings (Afrikaans, Paperback)
Johan Combrink
R72 Discovery Miles 720 Ships in 2 - 4 working days
Primere Tegnologie - Gr 1 - 7: Hulpbronmateriaal (Afrikaans, Paperback): K.J. Ter-Morshuizen Primere Tegnologie - Gr 1 - 7: Hulpbronmateriaal (Afrikaans, Paperback)
K.J. Ter-Morshuizen
R671 Discovery Miles 6 710 Ships in 2 - 4 working days

Is your child distressed by a learning disability? Is he or she struggling at school, and experiencing failure despite his or her best efforts? Teachers, parents, and anyone involved in the life of a learning-disabled child will find this handbook offers hope to those without professional support, and additional support for those with it. Written in clear, simple language, here is real support for helping children learn how to learn. Find out about what you can do to help and gain practical advice in living with a learning-disabled child. Simple, effective activities will improve the child's reading and spelling skills.

Slym (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Slym (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R182 Discovery Miles 1 820 Ships in 2 - 4 working days

Daar gebeur nooit iets opwindends met wurms nie. Hulle kruip maar meestal op die grond rond op soek na iets om te eet. Of hulle seil teen 'n boomstam op om aan vars blare te kou. En die ander een sal antwoord: “Niks, en jy?” “Niks.” En dit is ook so. Niks gebeur ooit met wurms nie. Maar daar is altyd 'n uitsondering.

Geslagsopvoeding (Afrikaans, Paperback): Linda van Rooyen, Nina Louw Geslagsopvoeding (Afrikaans, Paperback)
Linda van Rooyen, Nina Louw
R63 Discovery Miles 630 Ships in 2 - 4 working days
Droom Afrika: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback): Droom Afrika: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)
R144 Discovery Miles 1 440 Ships in 2 - 4 working days
Roep Die Maan (Afrikaans, Paperback): Ann Walton Roep Die Maan (Afrikaans, Paperback)
Ann Walton
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 2 - 4 working days
Ons Soek Sterte (Afrikaans, Paperback): Ann Walton Ons Soek Sterte (Afrikaans, Paperback)
Ann Walton
R127 Discovery Miles 1 270 Ships in 2 - 4 working days
Stiltetydbybel Vir Vroue (Afrikaans, Paperback): M. Maartens Stiltetydbybel Vir Vroue (Afrikaans, Paperback)
M. Maartens
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 2 - 4 working days
'n Skrywer by sonsopkoms - Hennie Aucamp (Afrikaans, Paperback): Lucas Malan 'n Skrywer by sonsopkoms - Hennie Aucamp (Afrikaans, Paperback)
Lucas Malan
R278 Discovery Miles 2 780 Ships in 2 - 4 working days

Om hom te huldig op 'n leeftyd wat aldus nog altyd in die teken van die oggend staan, bring Lina Spies en Lucas Malan hier 'n sestiental essays, gedigte en geleentheidstukke oor die man en sy werk byeen. Die bydraers is vriende en kollegas wat Aucamp ken en vereer as die skepper van ‘n veelkantige en immer vernuwende oeuvre, maar ook as 'n gewer by uitnemendheid.

Vaselinetjie (Afrikaans, Paperback): Anoeschka Von Meck Vaselinetjie (Afrikaans, Paperback)
Anoeschka Von Meck
R250 Discovery Miles 2 500 Ships in 2 - 4 working days

Sy is Helena Bosman van 'n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng – die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly. Dis 'n vreemde, harde, gevaarlike wereld van skomgatkinders, kwaai huistannies en 'n hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie. Maar, soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart.

Alles-in-Een Geintegreerde Leerprogramme Lewensvaardigheid: My Werkboek - Lewenswaardigheid: Graad 2 (Afrikaans, Paperback):... Alles-in-Een Geintegreerde Leerprogramme Lewensvaardigheid: My Werkboek - Lewenswaardigheid: Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
Best Books Panel
R49 Discovery Miles 490 Ships in 2 - 4 working days
Alles-in-Een Geintegreerde Leerprogramme Syfervaardigheid: My Werkboek - Syfervaardigheid: Graad 2 (Afrikaans, Paperback): Best... Alles-in-Een Geintegreerde Leerprogramme Syfervaardigheid: My Werkboek - Syfervaardigheid: Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
Best Books Panel
R49 Discovery Miles 490 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Characterisation of Turbulent Duct Flows…
Bayode Owolabi Hardcover R1,408 Discovery Miles 14 080
Computational Fluid Dynamics - An…
John F. Wendt Hardcover R2,694 Discovery Miles 26 940
Liutex and Its Applications in…
Chaoqun Liu, Hongyi Xu, … Paperback R2,657 Discovery Miles 26 570
Engineering Applications of…
Ku Zilati Ku Shaari, Mokhtar Awang Hardcover R3,528 R3,268 Discovery Miles 32 680
Compressor Performance - Aerodynamics…
Theodore Gresh Paperback R3,042 Discovery Miles 30 420
Microfluidics - Modeling, Mechanics and…
Bastian E. Rapp Paperback R6,385 Discovery Miles 63 850
Fluids Under Pressure
Tomas Bodnar, Giovanni P. Galdi, … Hardcover R3,908 Discovery Miles 39 080
Longwave Instabilities and Patterns in…
Sergey Shklyaev, Alexander Nepomnyashchy Hardcover R4,232 Discovery Miles 42 320
Mathematical and Numerical Foundations…
Tomas Chacon Rebollo, Roger Lewandowski Hardcover R4,104 Discovery Miles 41 040
Instabilities of Flows: With and Without…
Tapan Sengupta, Thierry Poinsot Hardcover R4,077 Discovery Miles 40 770

 

Partners