|
|
Books > Fiction > Special features > Short stories
Let me tell you about the very rich. They are different from you and me
. . .
In this glittering new selection of Fitzgerald’s short stories, we meet
Anson Hunter, ‘The Rich Boy’, whose opulent, haunting world paints a
vivid portrait of the American elite. ‘Absolution’ offers a poignant
glimpse into the soul of a young boy grappling with sin, whilst ‘May
Day’ captures the whirling hysteria at the dawn of the Jazz Age.
Die nuwe Afrikaanse prosaboek is ’n viering van verskeidenheid. Dit bied ’n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal met sowel klassieke verhale deur welbekende skrywers asook voorheen ongepubliseerde verhale deur nuwe stemme. Jan Rabie, wat in die laat-1950’s die kontoere van die literêre landskap verlê het met sy soms absurde, soms filosofiese, soms politieke “prosas”, dien as inspirasie.
Doc Immelman is alombekend vir sy avontuur- en jagverhale. Erns Grundling noem hom “Namibië se eie Hemingway”. Bloed op die duine en ander verhale is ’n keur uit sy kortverhale wat tussen 1955 en 1963 in Die Huisgenoot en Die Brandwag verskyn het. Die bundel sluit verder die novelle “Koms dans, Klaradyn” in, wat oorspronklik in ’n Seisoen vir Romanse (1966) verskyn het.
|
|