0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (68)
  • R50 - R100 (482)
  • R100 - R250 (22,046)
  • R250 - R500 (24,696)
  • R500+ (9,425)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Fiction > Special features > Short stories

The Bachura Scandal (Paperback, New edition): Jaroslav Hasek The Bachura Scandal (Paperback, New edition)
Jaroslav Hasek
R250 Discovery Miles 2 500 Ships in 10 - 15 working days

Jaroslav Hasek was a humorist and satirist of rare order long before he wrote his celebrated novel, The Good Soldier Schweik. This selection of 32 pre-1914 stories of Prague life--most were translated into English for the first time in this collection--revels in the twisted logic of politics and bureaucracy in the Czech capital which was also an Austrian provincial city.

Freeman's: Love (Paperback): John Freeman Freeman's: Love (Paperback)
John Freeman
R351 R292 Discovery Miles 2 920 Save R59 (17%) Ships in 7 - 11 working days

In a time of contentiousness and flagrant abuse, it often feels as if our world is run on hate. Invective. Cruelty and sadism. But is it possible the greatest and most powerful force is love? In the newest issue of this acclaimed series, Freeman's Love asks this question, bringing together literary heavyweights like Tommy Orange, Anne Carson, Louise Erdrich, and Nobel Prize winner Olga Tokarczuk alongside emerging writers such as Gunnhild Oyehaug and Semezdin Mehmedinovic.Mehmedinovic contributes a breathtaking book-length essay on the aftermath of his wife's stroke, describing how the two reassembled their lives outside their home country of Bosnia. Richard Russo's charming and painful "Good People" introduces us to two sets of married professors who have been together for decades, and for whom love still exists, but between the wrong pair. Haruki Murakami tells the tale of a one-night stand that feels like a dying sun. Together, the pieces comprise a stunning exploration of the complexities of love, tracing it from its earliest stirrings, to the forbidden places where it emerges against reason, to loss so deep it changes the color of perception. In a time when we need it the most, this issue promises what only love can bring: a solace of complexity and warmth.

Ena Murray Keur 19 (Afrikaans, Paperback): Ena Murray Ena Murray Keur 19 (Afrikaans, Paperback)
Ena Murray
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Emile de Jongh, kroonprins van die modelplaas La Rhône, is ’n gesogte vangs onder die vroue in En die klippe sal uitroep. Miempie Rust, die distrik se nuwe verpleegsuster, is egter nie beïndruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid – veral vir die plaaswerkers.

Was Louis Mocke se erfporsie die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais in Verworpe silwer? Hoekom is sy broer, Darius, so bekommerd oor Santie se toekoms? Boonop daag Louis se vorige liefde op met ’n seuntjie aan die hand. Voor Santie al die legkaartstukkies inmekaar kan skuif, tref ’n ramp die Eloffsdallers.

Karien Saayman swig voor die getroude dr. Arnold Lutz se glimlag in Die uurglas loop leeg. ’n Huwelik met Hannes Eksteen word ’n reddingsboei uit die stormwaters van begeerte, tot hy in ’n ongeluk beland. Hannes se dokter, Christian Willems, ontwikkel ook gevoelens vir Karien. Dinge word verder gekompliseer wanneer Arnold ’n wewenaar word.

Hybrid Creatures - Stories (Paperback): Matthew Baker, Michael Griffith Hybrid Creatures - Stories (Paperback)
Matthew Baker, Michael Griffith
R410 R334 Discovery Miles 3 340 Save R76 (19%) Ships in 7 - 11 working days

Hybrid Creatures, Matthew Baker's sharp and innovative collection, follows four very different protagonists as they search for, and struggle with, connection: an amateur hacker attempts to track down his vanished mentor; a math prodigy, the child of divorced parents, struggles with being torn between his two families; a composer takes a spontaneous trip to Nashville while mourning his husband's death and gets trapped on a hotel rooftop with a hipster; and a wayward philosopher accepts a job working for an industrial farming corporation. Through-out, Baker explores the inner dialogue of failed, floundering, and successful bonds between strangers, among family and friends, and even within a person. Pairing the emotional pursuit of connection with multiple forms of communication, Baker weaves the languages of HTML, mathematics, mu-sical notations, and propositional logic into his storytelling in order to unveil nuances of experiences and emotions. This poignant formal invention articulates loneliness, grief, doubt, and comfort in ways that are inaccessible through traditional language alone. In both form and content, Baker captures the complexities of breaking and forming connections with other people, and the various lan-guages we use to navigate this inescapable human need, resulting in a moving exploration of interpersonal bonds.

Vatmaar (Afrikaans, Paperback): A.H.M. Scholtz Vatmaar (Afrikaans, Paperback)
A.H.M. Scholtz
R325 R279 Discovery Miles 2 790 Save R46 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Vatmaar vertel die boeiende verhaal van 'n klein gemeenskappie buite Kimberley, van die draai van die eeu tot ongeveer 1930. Die leser word bekend gestel aan 'n magdom fassinerende karakters sowel as aan nuwe perspektiewe op bekende historiese gebeure. Die stories is vol kleur en opwinding, dit voed jou siel en laat jou soms uitbars van die lag, net om netnou weer trane in die oë te kry.

Die Videodief En Ander Kort Stories (Afrikaans, Paperback): Bertie Cloete Die Videodief En Ander Kort Stories (Afrikaans, Paperback)
Bertie Cloete
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days
Koshuis (Afrikaans, Paperback): Erns Grundling Koshuis (Afrikaans, Paperback)
Erns Grundling
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Laat jou terugvoer na die jare van inbly-naweke, studentepret, huis-toe-verlang en troospakkies beskuit onder die enkelbed.

Koshuis, saamgestel deur Erns Grundling van Elders-faam, bevat heerlike lekkerlees-vertellings, komies, verspot én roerend, oor die koshuislewe – op skool én universiteit, selfs oorsee – deur ’n verskeidenheid bydraers, insluitend reisskrywer Dana Snyman, geliefde Weg!-joernalis en -aanbieder Toast Coetzer, akteur en komediant Schalk Bezuidenhout, Huisgenoot-redakteur Yvonne Beyers, oudredakteur van Die Burger Bun Booyens, bekroonde romansiers Harry Kalmer en Kerneels Breytenbach, skrywers en joernaliste soos Celesté Fritze, Theunis Strydom, Leroux Schoeman, Marnus Hattingh en Pieter van Zyl, en vele meer.

Skink ’n koppie koffie, onthou weer die liedjie wat gespeel het toe jy by jou eerste huisdans gesoen is, en laat die jare terugrol!

The Snow Sleeper (Paperback): Marlene Van Niekerk The Snow Sleeper (Paperback)
Marlene Van Niekerk
R285 R245 Discovery Miles 2 450 Save R40 (14%) Ships in 7 - 11 working days

How do stories begin, and why? What are the conditions for writing fiction? Need, compulsion, a listener, opportunity, rhetoric …

In The Snow Sleeper, the art and meaning of storytelling is illuminated in four magically interwoven tales of friendship. In each, a narrator’s narrow vision is gradually broadened and transformed into piercing self-knowledge.

“The Swan Whisperer”: A creative writing lecturer receives a series of bizarre missives from an eccentric student, which bring into question her most dearly held literary convictions.

“The Percussionist”: At his best friend’s funeral, a clockmaker delivers a eulogy that, in recalling the writer’s voyeuristic obsessions, explores the nature of love and friendship.

“The Snow Sleeper”: A fieldworker interviewing the homeless is confronted with her own grief by a most articulate and charismatic vagrant.

“The Friend”: The confidante of a famous photographer acknowledges her role in his decline. A story that resonates with the interplay of the artistic and political in South Africa today.

These characters, all alter egos, are linked each to the other in strange, recurring loops, drawing the reader into the depths of a beautiful snowstorm.     

Christine le Roux Keur 6 (Afrikaans, Paperback): Christine Le Roux Christine le Roux Keur 6 (Afrikaans, Paperback)
Christine Le Roux
R265 R199 Discovery Miles 1 990 Save R66 (25%) Ships in 7 - 11 working days

Skynglans van geluk is die verhaal van Elise, ’n jong Suid­Afrikaanse skrywer wat al ’n geruime tyd in Amerika bly en dan inwillig om in ’n regisseursvriend se nuwe film te speel. Sy is egter onthuts toe sy ontdek dat die manlike hoofrol vertolk sal word deur ’n bekende filmster vir wie sy nie veel ooghare het nie.

In ’n Vonk van liefde moet ’n swanger vrou ’n nuwe lewe aanpak ná haar man se dood. Sy kry ’n betrekking as bestuurder van ’n gastehuis in die Karoo waar die eienaar van die plaas hom onverwags ook ontferm oor haar persoonlike welsyn, veral ná die koms van die baba.

’n Nuwe begin gaan oor ’n jong vrou wat ná ’n ernstige motorongeluk aan geheueverlies ly. Sy herken selfs nie haar man met wie sy al vyf jaar getroud is nie. En sy ontdek tot haar ontsteltenis dat die mens wat sy blykbaar die laaste paar jaar was, nie juis ’n aantreklike persoon was nie. Wil haar man haar regtig terughê?

Die perfekte leesstof vir ’n luilekker middag op die strand of in die bed voor slaaptyd.

The Caine Prize for African writing 2016 - The daily assortment of astonishing things and other stories (Paperback): The Caine Prize for African writing 2016 - The daily assortment of astonishing things and other stories (Paperback)
R220 R182 Discovery Miles 1 820 Save R38 (17%) Ships in 5 - 10 working days

Now entering its seventeenth year, the Caine Prize for African Writing is Africa’s leading literary prize, and is awarded to a short story by an African writer published in English, whether residing in Africa or elsewhere. This collection brings together the five 2016 shortlisted stories, along with stories written at the Caine Prize Writers’ Workshop, which took place in April 2016. Short Listed Stories: Memories We Lost by Lidudumalingani Mqombothi (South Africa), The Lifebloom Gift by Abdul Adan (Somalia/Kenya), What it Means When a Man Falls from the Sky by Lesley Nneka Arimah (Nigeria), Genesis by Tope Folarin (Nigeria), At your Requiem by Bongani Kona (Zimbabwe). The leading African literary award is also known as the African Booker, as it is named after the Booker Prize founder, Michael Caine. The collection of 18 short-stories will be released in time for the announcement of the award in July 2016 in London. The two African winners of the Nobel Prize for Literature, Wole Soyinka and John Coetzee are patrons of The Caine Prize.

Ultrasatyn 3 (Afrikaans, Paperback): Lucille du Toit, Elsa Winckler Ultrasatyn 3 (Afrikaans, Paperback)
Lucille du Toit, Elsa Winckler
R255 R219 Discovery Miles 2 190 Save R36 (14%) Ships in 7 - 11 working days

In Syne vir altyd moet Gideon en Bianca mekaar weer in die oë kyk ná hul kaskenades tydens Tess en Jan-Daniel se verlowingspartytjie. Nie een van die twee soek ’n langtermynverhouding nie, maar dit maak wel sin om die tydjie in die Bosveld ten volle te benut. Dis immers net ’n week en niemand sal tog só vinnig gevoelens ontwikkel nie . . .

In Die drieweek-reëling weet Ella en Quinn nie hulle het ses maande gelede na ’n groot misverstand amper mekaar se harte gebreek nie. Nou kan die twee nie hul oë en beslis nie hul hande van mekaar afhou nie. Ella oorweeg dit om ’n werksaanbod in Londen te aanvaar. Maar by Quinn het haar hande, haar lyf, haar mond ’n wil van hulle eie. Sal sy binne drie weke kan besluit of sy eerder op Stellenbosch moet bly?

'n Biologieklas En Ander Kort Stories (Afrikaans, Paperback): Bertie Cloete 'n Biologieklas En Ander Kort Stories (Afrikaans, Paperback)
Bertie Cloete
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Stories word daagliks van een person na ‘n ander oorgedra. Dit is ‘n natuurlike deel van mense se sosiale omgang met mekaar.

“Stories word aan kinders vertel om lewenslesse oor te dra, en vriende vertel vir mekaar stories om mekaar te vermaak, of om inligting oor te dra. Die vertelling van verhale is dus ‘n belangrike deel van menslike interaksie. “Vertel stories waar dit nodig is. Dit voed die mens se siel. Ons het partykeer elkeen net ‘n goeie storie nodig.

Together (Paperback): Julius Chingono, John Eppel Together (Paperback)
Julius Chingono, John Eppel
R145 R120 Discovery Miles 1 200 Save R25 (17%) Ships in 5 - 10 working days

The two Zimbabwean writers featured in this collection of stories and poems could not be more different. John Eppel is an English literature teacher in Bulawayo; Julius Chingono, from Norton, near Harare, was a rockblaster in mines for many years. Eppel is a deliberate stylist, while Chingono is a deliberate antistylist. The western literary tradition is pervasive in Eppel's writing; Chingono is his own tradition. In another sense, however, they could not be more similar. Both share an aversion for those in power who exploit it to the detriment of all but their cronies and themselves; both feel a deep compassion for the poor and the marginalized of Zimbabwe. And they are both very funny.

The Witness for the Prosecution - And Other Stories (Paperback, TV tie-in edition): Agatha Christie The Witness for the Prosecution - And Other Stories (Paperback, TV tie-in edition)
Agatha Christie 1
R212 R184 Discovery Miles 1 840 Save R28 (13%) Ships in 10 - 15 working days

Agatha Christie's classic short story collection, published to tie-in with a new BBC TV adaptation of the book's most enduring and shocking thriller, The Witness for the Prosecution. 1920s London. A murder, brutal and bloodthirsty, has stained the plush carpets of a handsome London townhouse. The victim is the glamorous and enormously rich Emily French. All the evidence points to Leonard Vole, a young chancer to whom the heiress left her vast fortune and who ruthlessly took her life. At least, this is the story that Emily's dedicated housekeeper Janet Mackenzie stands by in court. Leonard however, is adamant that his partner, the enigmatic chorus girl Romaine, can prove his innocence.

The Voice of the Turtle - An Anthology of Cuban Stories (Paperback): Peter Bush The Voice of the Turtle - An Anthology of Cuban Stories (Paperback)
Peter Bush
R312 Discovery Miles 3 120 Ships in 10 - 15 working days

This anthology brings together stories dating from the 1930s to the present day, giving a fascinating insight into the rich variety of Cuban culture.

The Assassination of Margaret Thatcher (Paperback): Hilary Mantel The Assassination of Margaret Thatcher (Paperback)
Hilary Mantel 1
R242 R189 Discovery Miles 1 890 Save R53 (22%) Ships in 10 - 15 working days

A brilliant - and rather transgressive - collection of short stories from the double Man Booker Prize-winning author of Wolf Hall, Bring Up the Bodies and The Mirror & the Light. Including a new story 'The School of English'. Hilary Mantel is one of Britain's most accomplished and acclaimed writers. In these ten bracingly subversive tales, all her gifts of characterisation and observation are fully engaged, summoning forth the horrors so often concealed behind everyday facades. Childhood cruelty is played out behind the bushes in 'Comma'; nurses clash in 'Harley Street' over something more than professional differences; and in the title story, staying in for the plumber turns into an ambiguous and potentially deadly waiting game. Whether set in a claustrophobic Saudi Arabian flat or on a precarious mountain road in Greece, these stories share an insight into the darkest recesses of the spirit. Displaying all of Mantel's unmistakable style and wit, they reveal a great writer at the peak of her powers.

Melodie Omnibus 3 (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan Melodie Omnibus 3 (Afrikaans, Paperback)
Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Wanneer die jong professor Kira Trollip se buurvrou, Monique Bauman, vermoor word, keer haar hele lewe onderstebo in Tot die dood ons skei. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Skielik is almal wantrouig en selfs Kira begin wonder of Reinhard onskuldig is.

Ebbie Basson se hart is gebreek toe haar jare lange verhouding verbrokkel in Altyd die verkeerde man. Toe sy gestuur word om die bemarking van ’n nuwe gholflandgoed aan die Weskus te behartig voel sy teen haar sin aangetrokke tot die ontwikkelaar. Liam Murray het egter nie ’n wonderlike reputasie nie.

Die liedjieskrywer Emma Steyn moet na ’n teleurstelling weer haar voete vind in Melktert en kaviaar. Sy aanvaar haar vriende se uitnodiging na Xander Vermeulen se wildplaas. Xander is die eienaar van ’n musiekmaatskappy en hy besef gou hoe talentvol Emma is. Maar hy is ’n moeilike man en sy is nooit seker wat hy regtig van haar dink nie.

The McBain Brief - Stories (Paperback): Ed McBain The McBain Brief - Stories (Paperback)
Ed McBain
R324 R306 Discovery Miles 3 060 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Louisa du Toit Omnibus 12 (Afrikaans, Paperback): Louisa du Toit Louisa du Toit Omnibus 12 (Afrikaans, Paperback)
Louisa du Toit
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days

In Ploeg die wolke moet Brenda Rabie onverwags na Johannesburg gaan om haar pas geskeide suster te ondersteun. Daar begewe Brenda haar op ’n pad van persoonlike intrige wat sy nie vooraf kon voorsien nie.

Ansje Korber word eensklaps haar gewese skoonsuster, Joan, se vertroueling in Sirkelbaan. Hoe gemaak wanneer ’n man en vrou elkeen op hul beurt gebroke op Ansje se drumpel staan? Boonop wonder sy of die teenwoordigheid van Joan se nuwe swaer nie juis die probleem is nie.

In Die stille roep maak die leser op boeiende wyse kennis met die lief en leed van die Defórs-gesin. Regina Defórs moet as weduwee die fort hou. Haar drie kinders – wat elk met hul eie liefdeslewe worstel – is egter gekant teen die man by wie sy veel steun vind.

Schalkie van Wyk Keur 15 (Afrikaans, Paperback): Schalkie van Wyk Schalkie van Wyk Keur 15 (Afrikaans, Paperback)
Schalkie van Wyk
R255 R219 Discovery Miles 2 190 Save R36 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Om joune te wees: Kayla maak abrup kennis met Briand en sy fiets, en sy ontdek dat hy, nes haar ouers op hul beesplaas, in Brasilië werk en eintlik net by die bure kuier. Kayla se hart werk dadelik oortyd, maar sal Briand se oog nie eerder val op haar sexy blonde vriendin Sunette nie? Dan is dit die een drama ná die ander: Kayla se tante weier dat Briand sy voete in haar huis sit en die bure huisves ’n immer-repeterende band. Kayla begin weens al die oorverdowende geraas glo iemand wil haar en haar tantes uit die huis verdryf. Het Briand dalk iets daarmee te doen?

Maryna se liefdeslied: Maryna moet noodgedwonge Christiaan se hulp tydens ’n reënstorm aanvaar. Maryna ken haarself nie so nie, maar sy’s dadelik bakvissie oor dié mooie, sjarmante man. Bitter onwillig vat sy weer die pad – maar niemand anders nie as Christiaan vind sy in Durban. Hulle moet egter eers ’n onaangename taak uitsorteer en dit blyk dat die uitdaging ’n verhouding tussen hulle twee in die kiem kan smoor.

Christine le Roux Keur 4 (Afrikaans, Paperback): Christine Le Roux Christine le Roux Keur 4 (Afrikaans, Paperback)
Christine Le Roux
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days

In hierdie keur bewys Christine le Roux opnuut dat jy nie ’n vasbeslote vrou moet onderskat nie.

In Liewe Onskuld soek die wewenaar Nicolas Steytler ’n oppaster vir sy twee kinders. Die jong rabbedoe Olivia Joubert lyk aanvanklik na ’n onwaarskynlike kandidaat, maar sy is vasbeslote om haarself te bewys. Sý sal na Nicolas se kinders kyk en sommer ook ’n vrou vir hom soek.

In Om lief te hê aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n plaasskool omdat sy wil wegkom van die stad se gewoel. Die plaaseienaar is egter openlik vyandig teenoor haar en maak dit duidelik dat hy nie tyd het vir onhandige stadsmeisies nie.

In ’n Veilige hawe besluit Madelein le Grange om met die doodgoeie Johan Brink te trou, al hunker sy na Colin Viljoen – die man wat sy tydens haar vakansie in Durban ontmoet het. Op hul wittebrood in Kaapstad loop Johan en Madelein vir Colin raak, met rampspoedige gevolge.

Paul the Puppeteer (Paperback): Theodor Storm Paul the Puppeteer (Paperback)
Theodor Storm; Translated by Denis Jackson
R278 Discovery Miles 2 780 Ships in 10 - 15 working days

Here are three contrasting works from Theodor Storm's middle period--the 1870s. The title story is an affectionate portrayal of the vanishing world of the marionette theatre with its guild-dominated society of the traveling puppeteers and their gypsy-like way of life. "The Village on the Moor" is seen through an investigating lawyer's eyes, and is the case of a mysterious death out on the moor, the chief suspect being a girl of sinister aura with whom the young deceased was in love. Both these stories are translated into English for the first time. One of Storm's most moving stories, "Renate," records the memories of an eighteenth-century Lutheran pastor and his love for a farmer's daughter who is persecuted by the local community for alleged witchcraft. Denis Jackson also translated Storm's The Dykemaster.

Helene de Kock Keur 3 (Afrikaans, Paperback): Helene De Kock Helene de Kock Keur 3 (Afrikaans, Paperback)
Helene De Kock
R265 R228 Discovery Miles 2 280 Save R37 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Drie spanningsvolle liefdesverhale, so aangrypend en meesleurend as wat ’n mens van hierdie ervare en gewilde skrywer kan verwag. In Vuurvliegie bring die liefde sy kwota verdriet. Een ding weet Danien Fouché: sy wil Alfons hê. Maar sy het ’n eienaardige gevoel dat sy ’n mens-binne-’n-mens liefhet – ’n óú bekende, en tog ook ’n wildvreemde. In Sewende somer keer Ester Kolbe terug na die plek waar sy en Zach Dijzel liefgehad het. Sy gaan woon in die Dijzel-huis waar daar sewe jaar tevore ’n moord gepleeg is. Niemand het nog vergeet nie en Zach het verdwyn. Dis egter tyd dat Zach terugkom en opeis wat syne is, as hy nog kan. Want die sewende somer is ’n rustyd. Windspoor is ’n verhaal van liefde en van verraad. Laura Helmer se bruidegom verdwyn ’n kort rukkie voor hul troue. Gustav Bothma is daar om te troos. Niemand glo meer in Ruben nie, tog kan Laura nie maar net laat gaan nie. Nie solank daar ’n geheimsinnige windspoor is wat na hom toe lei nie. . .

Ena Murray Keur 17 (Afrikaans, Paperback): Ena Murray Ena Murray Keur 17 (Afrikaans, Paperback)
Ena Murray
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days

In Verwonde jare spat Daniël Pohl se wêreld aan skerwe met die verskyning van ’n skokkende nuusberig: ’n Man in ’n silwergrys Mercedes het ’n vrou se baba in sy stootwaentjie doodgery en weggejaag. Daniël het presies só ’n motor, en hy’s dieselfde middag opgemerk in die omgewing waar die voorval plaasgevind het.

In Môre lê ver word die rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan op sy kop gekeer toe ’n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Sy word ’n baie belangrike lewensles geleer: dat ryk nie gelyk is aan beter nie.

En in Die meisie van Klaradynstraat het prokureur Owen Kemp Elsa Brits van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie. Te midde van al die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot die agterstrate nie. Hul dogter Isobel het alles wat haar hart begeer, maar sy kry pynaanvalle wat deur ’n diep ongelukkigheid veroorsaak word.

Acts of God (Paperback): Ellen Gilchrist Acts of God (Paperback)
Ellen Gilchrist
R350 R331 Discovery Miles 3 310 Save R19 (5%) Ships in 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Die Laaste Wals - 'n Keuse uit Hennie…
Paperback R280 R241 Discovery Miles 2 410
Tell Tale
Jeffrey Archer Paperback  (3)
R299 R247 Discovery Miles 2 470
Blouwillestories
Willem Theron Paperback R163 Discovery Miles 1 630
Grand Union - Stories
Zadie Smith Paperback R362 R299 Discovery Miles 2 990
Skrywersblok En Ander Verhale
Jaco Fouche Paperback R163 Discovery Miles 1 630
Gunky's Adventures - In the Land of Must…
Jim Reuther Paperback R261 R217 Discovery Miles 2 170
Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse
Herman Lategan Paperback R230 R184 Discovery Miles 1 840
The River Murders
James Patterson, James O Born Paperback  (1)
R190 R152 Discovery Miles 1 520
The Gods Who Send Us Gifts - An…
Ivor Agyeman-Duah Paperback R316 R264 Discovery Miles 2 640
Dik Dun Thick Thin - Stories
Nataniel Paperback R250 R215 Discovery Miles 2 150

 

Partners