Books > Fiction > True stories
|
Buy Now
Die Moord op Liezel de Jager (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R255
Discovery Miles 2 550
You Save: R45
(15%)
|
|
Die Moord op Liezel de Jager (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R300
Loot Price R255
Discovery Miles 2 550
You Save R45 (15%)
To be released on 14 July 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Wednesday, 23 Jul 2025 and Tuesday, 29 Jul 2025.
|
Op 13 Oktober 2021 is Suid-Afrika tot stilstand geruk deur die nuus oor
dominee Liezel de Jager, geliefde leraar van die NG Kerk Suidkus in
Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, wat in die oprit van die pastorie vermoor
is toe sy terugkeer van haar daaglikse oggenddraf saam met vriende. Dit
was ondenkbaar dat ’n geestelike leier soos sy, wat ’n enorme impak op
haar gemeenskap gehad het, so wreed weggeruk kon word.
Maar nog vreemder gebeure volg in die dae en jare na haar moord. Haar
man, Werner, verdwyn skielik spoorloos en word later in ’n bedenklike
toestand in ’n suikerrietplantasie gevind. Hy vermoed dat hy moontlik
deur Liezel se moordenaars aangeval is. Benewens
verskeie ander amper-noodlottige gebeure rondom Werner, is hy later ook
in ’n ongeluk betrokke waar nog twee vroue dood is. Om alles te kroon,
sloer die polisie twee jaar lank voordat hulle met die moordondersoek
begin.
Intussen voer Liezel se ouers ’n volgehoue stryd om geregtigheid vir
hul dogter te kry.
Dit loop uit op ’n suksesvolle hofsaak teen die minister van polisie en
die Suid-Afrikaanse Polisiediens, met die gevolg dat Werner weens die
moord op sy vrou in hegtenis geneem word, maar later onder misterieuse
omstandighede in die hospitaal sterf. Die moord bly
onopgelos.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.