"Hoe hou ek vas aan God terwyl my ervaringe nie hoop weerspieël nie?
Ivor Swartz lei ons om aan die hand van die Habakuk 3:17 te vra hoe lyk
'n nogtans-geloof gebedslewe, hoe praat en leef ek voor ander met my
nogtans-geloof en hoe bly ek geanker in God, eerder as die
uitkoms?
Ivor leer ons om 'n nogtans-geloofuitkyk toe te pas, deur te kies: kies
om te lewe vir wat ewigheidswaarde dra, om ons perspektief te verander
na nogtans-geloof in tyd van krisis en om te reageer op ’n
nogtans-manier."
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!