Suid-Afrikaners vier elke jaar Nasionale Braaidag op 24 September.
’n Dag vir al die burgers van Suid-Afrika om lekker te ontspan en
rondom die braaivleisvure te kuier met hul vriende en familie. Die
dryfkrag agter hierdie inisiatief is ’n man bekend as Jan Braai.
In
die boek gaan Jan verder as algemene raad oor vuurmaak en die braai
van steak, tjops, hoender en wors. Beslis 'n moet vir alle
braailiefhebbers!.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Great recipe book
Fri, 29 Jul 2022 | Review
by: Simone H.
First time ordering off Loot, I was skeptical at first however Loot exceeded my expectation by far! The price was great and the order was delivered within a week.
Great Service!
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)