Books > Christianity > Christian life & practice
|
Buy Now
Lewensgids vir Mans (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R219
Discovery Miles 2 190
You Save: R81
(27%)
|
|
Lewensgids vir Mans (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R300
Loot Price R219
Discovery Miles 2 190
You Save R81 (27%)
Expected to ship within 11 - 15 working days
|
Lewensgids vir mans, Heinz Winckler se nuwe boek, is geskryf vanuit ’n
vars, nuwe perspektief en bied tydlose wysheid wat aanklank by mans van
alle ouderdomme sal vind.
Die boodskappe in hierdie handige lewensgids is gegrond op wat die
Woord sê oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in mans se
daaglikse lewens. Heinz gesels met die leser soos ’n goeie, wyse
vriend. Die inhoud bied die leser praktiese en geestelike raad en wenke
wat mans se hedendaagse leefstyl, verhoudings en situasies in ag neem
en spreek die verskillende fases van manwees aan.
Van die onderwerpe wat bespreek word is ‘Hoe om die beste JY te wees’,
‘Hoe om ’n goeie vriend te wees’, ‘Hoe om ’n goeie jong student te
wees’, ‘Hoe om die beste getroude man te wees’, ‘Hoe om ’n goeie pa te
wees, ‘Hoe om sosiale media te benader’, ‘Hoe om finansies te hanteer
as individu/getroud/gesin’ en vele meer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.