Books > Health, Home & Family > Family & health > Fitness & diet > Diets & dieting
|
Buy Now
Dik vir dieet (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R8
Discovery Miles 80
You Save: R2
(20%)
|
|
Dik vir dieet (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R10
Loot Price R8
Discovery Miles 80
You Save R2 (20%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Jy voel al so lank moeg, tam, lam en futloos dat jy nie eers meer
besef hoe gedaan jy is nie. Of jy sukkel oor en oor om dieselfde
paar kilogramme af te skud - en dikwels kom daar net nog by. Niks
werk nie! En die kere wanneer dit wel werk, is dit net as jy streng
by die voorskrifte hou, want sodra jy weer begin "normaal" eet,
keer dinge maar net weer terug na waar dit voorheen was. Jy is nie
siek nie, het nie 'n koors nie, bloedtoetse wys nie abnormaliteite
nie en daarom kry jou dokter Niks verkeerd nie ... nog nie. Jy kan
ook niks daaromtrent verander nie want jy weet nie wat dit is wat
jy moet verander nie. Kan dit so ingewikkeld wees?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.