0
Your cart

Your cart is empty

Books > Biography > Religious & spiritual

Buy Now

Vredemaker - 'n Aangrypende verhaal van hoop (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R250
Discovery Miles 2 500
You Save: R30 (11%)
Vredemaker - 'n Aangrypende verhaal van hoop (Afrikaans, Paperback): Reggie Peace

Vredemaker - 'n Aangrypende verhaal van hoop (Afrikaans, Paperback)

Reggie Peace

 (sign in to rate)
List price R280 Loot Price R250 Discovery Miles 2 500 You Save R30 (11%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Reggie Peace was 13 jaar oud toe hy by die kinderhuis se voordeur gaan aanklop het. Die kinderhuis bied hom stabiliteit en gou begin Reggie presteer. Maar hy bly ontevrede met homself - hy sug voordurend na erkenning en aanvaarding. Tot hy besef dat hy ʼn keuse het: Kies die lewe, óf kies ’n stadige dood. Reggie se verhaal is een van hoop. Sy storie is een van swaarky, maar ook van uitdagings wat oorkom kan word en hoe om met Christus aan jou sy sterker anderkant uit te kom.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners