Kan eet teruggeëis word as heilige daad, deels met die wete dat jy nooit
geïsoleerd is nie, selfs al voel dit so?
Hedendaagse verbruikerskultuur vergeet die onsigbare, minag die ontasbare en
maak ’n bespotting van die geringe. Is daar ’n lewegewende alternatief vir hierdie
kultuur? Ons kan dit verander deur Christelike spiritualiteit en die keuse om
aandagtig en bewustelik te lewe. Jy kan dit doen by ’n tafel – jy kan ’n sinnelose,
bedwelmde bestaan ontkom en jy kan sien en hoor wat jy nooit sal sien en hoor
as jy slegs ’n gewone verbruiker bly nie. Begin deur bewustelik te eet. Kyk na jou
bord, asem die reuke in, kyk saam met wie eet jy, besef dat iets moes sterf vir
daardie kos om op jou bord te beland, hetsy ’n hoender of ’n wortel. Die tafel is
die verbindingsplek, met jouself, die natuur, met ander mense en met God. Kry
balans in alles – moenie te veel eet nie, moenie te min eet nie, eet van alles, eet
volhoubaar.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!