Books > History > African history
|
Buy Now
Verwoerd - So Onthou Ons Hom (Afrikaans, Hardcover, Hersiene Uitgawe)
Loot Price: R292
Discovery Miles 2 920
Other Buying Options
Seller Price
R376
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Verwoerd - So Onthou Ons Hom (Afrikaans, Hardcover, Hersiene Uitgawe)
(sign in to rate)
Loot Price R292
Discovery Miles 2 920
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
Watter soort mens was dr. H.F. Verwoerd, die sesde premier van die
Unie van Suid-Afrika en grondlegger van die huidige Republiek? Die
bydraers tot hierdie boek skryf op onderhoudende wyse oor hoe hulle
hom onthou, wat hulle saam met hom beleef het en oor hulle
opvatting van sy politieke oogmerke. Die persoonlike aard van die
bydraes verleen ’n dimensie aan die boek wat in objektiewe
geskiedskrywing ontbreek. Verwoerd tree te voorskyn as vriend,
gesinsman, volksman, raadsman en leier. Hierdie bundel verskyn die
eerste keer in 2001 by geleentheid van die 100ste herdenking van
dr. Hendrik Frensch Verwoerd se geboortedag, 8 September 1901. Die
bygewerkte weergawe in 2016 bevat nuwe bydraes deur onder andere
Elise Verwoerd, Cas Bakkes en Albert Hertzog.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.