0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > General cookery

Buy Now

Daar Is 'n Engel in my Koskas (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R279
Discovery Miles 2 790
You Save: R46 (14%)

Daar Is 'n Engel in my Koskas (Afrikaans, Paperback)

Willie Strauss

 (sign in to rate)
List price R325 Loot Price R279 Discovery Miles 2 790 You Save R46 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

In Daar is 'n engel in my koskas neem Willie Strauss jou op 'n nostalgiese kosreis en nooi jou om die geure en smake wat hy met groot vreugde onthou, saam met hom te geniet. Resepte of enkele bestanddele word verweef met interessante - en soms komiese - vertellings.

So is daar onder andere die blikkie kondensmelk (engelemelk) waaruit menige kind die lekkerte gesuig het en die wonderlike kondensmelkbeskuit wat Ma gebak het, die laning granaatbome naby die plaasdam en die verleidelike granaatkoek waarmee jy jou gaste sal be´ndruk, die reuk van kwepers wat in 'n Jewel-oond gebak is en die pluk van groenvye in die boord vir konfyt.

Van brood en beskuit, sop, hoof- en bygeregte tot poedings, koek, koekies en terte asook konfyt en blatjang: dis alles in hierdie kookboek vervat, wat ook vir onthaal, partytjies, reis en Kerstyd voorsiening maak. Willie nooi jou om sy resepte te neem, 'n bord kos te kook en dit te deel met die engele in jou lewe. Kom, wees 'n engel!

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: September 2018
Authors: Willie Strauss
Dimensions: 280 x 215 x 14mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 188
ISBN-13: 978-0-7981-7749-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc
Books > Sport & Leisure > General
Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery
Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery > General
Books > Food & Drink > General cookery
Books > Food & Drink > General cookery > General
Books > Afrikaans
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Kook en Geniet
Books > Local Author Showcase > Food & Drink
LSN: 0-7981-7749-7
Barcode: 9780798177498

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners