![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Adventure
Kassie has never had to cope with a case like this before, and his
emotions are getting the better of him. As a rookie cop he learned to
keep his distance from a case, not get emotionally involved, because
that’s when mistakes happen. But this case makes distance impossible .
. . children’s lives are at stake. And every time he and Rooi seem to
be making progress with the case, it slithers out from under them, like
a venomous snake.
’n Groep jong Suid-Afrikaanse Jode, die teiken van ’n terreuraanval in
Kairo, is die vlam in ’n kruitvat vir grootskaalse oorlog in die
Midde-Ooste. In die middel daarvan, die joernalis Ruby Heyns, in
besit van verdoemende inligting wat die skaal in dié konflik kan swaai.
Wanneer iemand jou kind steel, wat is jou breekpunt?
n Televisieprogram oor die rekonstruksie van skedels dwing Carolien se gedagtes terug na ontstellende gebeure vyftien jaar tevore. En na die vreemdeling wat sy toe geteken het. Die taal van been is 'n roman oor gewone mense se strewe en verlies en die onthutsende werklikheid wat onder die oppervlak skuil. Dis tegelyk 'n speurverhaal met 'n politieke ondertoon, die storie van 'n kunsdosent wat haar werk deur regstellende aksie verloor en 'n eiesoortige liefdesverhaal. Uiteindelik gaan dit egter om veel meer. Hierdie roman bly subtiel spook omdat dit dinge se wat die teks verswyg.
Dr Sara Buhle, a troubled obstetrician, is thrust into a frantic search
for a missing newborn in Durban. Sara is pulled into the search by
rising SAPS star Vuyi Vilakazi. But with time working against them, and
rumours of muthi murders hounding the investigation, the pair find
themselves in a race from the city centre and an informal settlement in
the Hammarsdale Hills. Mere minutes will make the difference between
success and failure.
A gripping story of power, ambition, and the price of desire.
Alex het 'n teorie oor chaos. Waar hy ookal gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanie bevind. By 'n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, 'n vryskutfotograaf met 'n bos swart krulhare, 'n t-hemp wat se Dr. Seuss is altyd reg, en 'n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reen en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van 'n Amerikaanse IT-biljoener op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?
When bookish Winifred flees to a sleepy village to escape her past, she reluctantly partners with larger-than-life Sylvie to open a charming bookshop-café. After the slight inconvenience of a dead customer threatens their new venture, the unlikely duo discover they have a talent for creative problem-solving - and disposal. Dark, witty and deliciously macabre, this tale of murder, friendship and small-town secrets will leave you hungry for more.
1991. Israel in die kruisvuur van nuwe langafstand-missiele uit
Lebanon. Mossad moet dringend ’n antwoord vind. En ’n geskikte rekruut
vir ’n uiters sensitiewe operasie: die diefstal van broodnodige
radartegnologie by die Suid-Afrikaanse Lugmag, as teenvoeter vir
Siriese missiele.
When Murphy Meyer arrives at Eden State Hospital on the first of
January 2001, driven to solve a small, personal mystery, the young
doctor has no idea she’s deposited herself into something larger and
darker than she could ever have imagined; something that has a life of
its own.
Sophia het weer een van die episodes gehad waar sy eenvoudig wegraak.
Asof sy in die put is waarin sy as kind met haar troetelkuiken,
Rebecca, geval het. Swart. Niks.
Sarah Fourie kry halfvier op ’n koue wintersoggend ’n oproep van Mosela Mosholi, ’n ou vriendin uit haar tronkdae. Sarah moet nóú kom, Kaapstad toe. Datameester Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris binne die volgende paar dae en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah kan nie nee sê nie. Sy ken Mosi al jare lank, en haar skuld is groot. Sy sleep haarself uit die bed, gryp ’n oornagsak, en bel vir Jaap. Want Jaap Reyneke moet saam – sy jare as polisieman is al raad wat sy het indien ’n moordenaar in die moederstad skuil. Dit is ’n onvoorspelbare, donker Kaapstad wat op Jaap en Sarah wag. ’n Stad waarin misdadigers die toutjies trek, waar hommeltuie bokant jou stilweg tred hou van goeie én minder goeie dade, en toeriste salig onbewus is van dit wat in Clifton en Kampsbaai broei. Nog ’n verbluffende roman deur die meester-krimiskrywer Irma Venter.
Joernalis en meestersstudent Rachel April se lyk word gevind met ’n
steekwond in haar hart. Lesea du Plessis, ’n medestudent, stel
ondersoek in. Sy het Rachel se dogtertjie belowe sy sal uitvind wat met
haar ma gebeur het.
Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier voete in 'n
Checkers-sak in 'n openbare tuin gevind word. Lou Pepler,
eks-polisieman, nou sekuriteitskonsultant, glo dit hou verband met 'n
saak wat hy 20 jaar gelede ondersoek het - die verdwyning van Billy
Katz, rykmanseun en rokjagter. Ella se soektog lei na 'n
begrafnisonderneming in Turffontein en die Pottas-familie. Maar hoe hou
die voete verband met Billy Katz se verdwyning en die saak wat Lou sy
loopbaan en amper sy lewe gekos het?
Red Ink is a gripping thriller, originally released in 2013. Set in present-day Johannesburg, it has a distinctly local flavour and brings the city to life through all its contrasts and contradictions. When public relations consultant and ex-journalist Lucy Khambule – young, beautiful and ambitious – receives an unexpected call from Napoleon Dingiswayo – a convicted serial killer, nicknamed The Butcher by the media – her life takes a dramatic turn. Dingiswayo wants Lucy to tell his story. Intrigued by Dingiswayo’s approach, Lucy decides to take this opportunity to fulfil her life-long dream of writing a book, but it comes at a cost she could never have imagined. After their initial contact, Dingiswayo becomes an all-too-obliging subject and Lucy soon discovers that her choice of topic is not for the faint-hearted. Soon after meeting him in Pretoria’s notorious C-Max Prison, Lucy’s world is turned upside down by a series of violent and disturbing events. Dingiswayo is behind bars, but Lucy begins to suspect that the brutal attacks may have something to do with him. Who is this frightening man, and what motivates him? As Lucy learns that there is more to Dingiswayo’s story than the police have uncovered, she is forced to decide what price she is willing to pay to pursue her dream. Red Ink is a gripping thriller. Set in Johannesburg, it has a distinctly local flavour and brings the city to life through all its contrasts and contradictions.
’n Reeksmoordenaar maai bekendes op ’n streep af.
Toe Kristina een aand vermis raak nadat sy gaan draf het, bel haar
huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure teen die
berg. Sy kan nie onthou wat met haar gebeur het nie; daar is ook geen
verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy
ondergaan het nie. Ten einde raad word die hulp van psigiater Ben Krige
ingeroep. By sy kliniek is Kristina vir hom soos ’n labirint–vreemd en
onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde
alle grense af.
Julia is die kamerprokureur in Izak Marais se regspraktyk op
Worcester. Wanneer hy die oggend voor ’n groot hofsaak ineenstort,
moet Julia dringend sake beredder – ten spyte van die feit dat sy
gesweer het sy sit haar voete nooit weer in ’n landdroshof nie.
Om dinge nog meer te kompliseer is Julia heimlik daarvan oortuig dat
die aangeklaagde skuldig is aan moord.
Gabriel Laucus has lost his job and his parent’s home is about to be
repossessed. Desperate and on the brink of financial ruin, he devises a
risky insurance scam to salvage his crumbling life. This sets in motion
a catastrophic chain of events.
Op ’n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal – die reuse Smith & Wesson Model 500 – teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: “Waar is dit?” Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan ’n spoor trap wat wyd sal loop.
Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, nou as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, huisvrou en eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om met die bewyse vorendag te kom. Die roman begin egter by die einde van die verhaal, waar Ella haar finale verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar ons weet nie wie die slagoffer is nie, en nog minder, wie die skurk. 'n Verskeidenheid karakters word betrek in Die versoeking van Thomas Maas, waaronder Thomas, sy vrou, hul tienertweeling, Maas se pa, wat aan dementia ly, en ook die hoof van 'n perdeskool, Amalia Rojas. 'n Verbysterende roman deur een van die mees ervare spanningsromanskrywers in Afrikaans. Karsten dop die genre se reëls op sy kop, en kom vorendag met 'n hoogtepunt nie net in sy eie oeuvre nie, maar in die Afrikaanse krimikorpus
Boek een van 'n trilogie.
Die derde boek in die Abel-rillertrilogie. Die polisie word ontbied na
'n hotelkamer in Johannesburg. Bloed en hare in die bad dui op 'n
slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer 'n gelooide en onthaarde
vel gevind word, weet Ella Neser sy is weer op reeksmoordenaar Abel
Lotz se spoor. Abel bevind hom in Brugge, en kort voor lank soek hy
weer na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy
Kosmiese Reise, hierdie keer met Ignaz Bouts se hulp.
Evil is stalking South Africa’s Sabi Sand Game Reserve. Viewers around the world are shocked when a live lockdown webcast of a safari game drive exposes them to the brutal reality of rhino poaching. A wily poacher then disappears into thin air, confounding logic and baffling ace trackers Mia Greenaway and Bongani Ngobeni. Detective Colonel Sannie van Rensburg, still reeling from a personal tragedy, is dealing with an angry community on the border of the Kruger National Park – two young girls have been abducted and the local people fear the children have been taken for use in umuti, sinister traditional medicine practices. Umuti is also being employed by poachers, who pay healers for potions they believe will make them invisible and bulletproof. When another young girl disappears, this time a tourist, Mia and Sannie must confront their own personal demons and challenge everything they believe, in order to follow a trail that seems to vanish at every turn.
1987. Die opdrag aan Spesmagte se sersant Jos Fourie is eenvoudig: pas 'n vrag missiele op wat stil-stil uit Oos-Duitsland verskeep moet word. Maar iets vrot. Eers die onverklaarbare teenwoordigheid van 'n groep US Navy Seals wat hom in Duitsland dophou, daarna die skokontdekking van wapengehalte uraan-235 wat versteek is in sy vrag. Jos het elke greintjie vernuf waaroor hy beskik nodig om aan die lewe te bly onder die aanslag van Nigeriese seerowers, die agtervolgende Angolese vloot en sy ontluikende gevoelens vir die mooi ingenieurstudent Ashley Ramirez. Dit word 'n nagmerrie-tog van die Noordsee tot by 'n geheimsinnige Weermag-skag in die Kalahari se duine, 'n aksiebelaaide wedren teen tyd om 'n katastrofiese kerntoets te stop voor dit 'n internasionale insident veroorsaak en sodoende die brose onderhandelingsproses na Suid-Afrika se ontluikende demokrasie kelder. |
You may like...
Geometric Methods in Physics XXXV…
Piotr Kielanowski, Anatol Odzijewicz, …
Hardcover
R2,682
Discovery Miles 26 820
Understanding Group Behavior - Volume 1…
Erich H Witte, James H. Davis
Hardcover
R4,510
Discovery Miles 45 100
Modules over Discrete Valuation Rings
Piotr A. Krylov, Askar A. Tuganbaev
Hardcover
R4,100
Discovery Miles 41 000
Symmetry: Representation Theory and Its…
Roger Howe, Markus Hunziker, …
Hardcover
R3,221
Discovery Miles 32 210
Equidistribution and Counting Under…
Anne Broise-Alamichel, Jouni Parkkonen, …
Hardcover
R1,977
Discovery Miles 19 770
|